Skip to content
Kerrie en Piesang Frikkadelle
Bestandele:
Frikkadelle:
- 2 dik snye witbrood
- 125 ml karringmelk
- 1 kg maer maalvleis
- 1 ui, gerasper
- 1 eier
- 12,5 ml blatjang
- 2 ml kerriepoeier
- 2 ml neutmuskaat
- 2 ml naeltjies
- Sout en peper
- Koekmeelblom
Sous:
- 25 ml margarine
- 4 groot uie, gekap
- 25 ml koekmeelblom
- 125 ml asyn
- 15 ml suurlemoensap
- 750 ml water
- 12,5 ml kerriepoeier
- 5 ml borrie
- 37,5 ml appelkooskonfyt
- 12,5 ml blatjang
- 10 ml suiker
- 6 ryp piesangs
Metode:
- Stoofplaat en oond
- Die frikkadelle: Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
- Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
- Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )
Sous:
- Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
- Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
- Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
- Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
- Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
- Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.
- Lewer 6 porsies.
- Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.
Translation
Curry and Banana Meatballs
Ingredients:
Meatballs:
- 2 thick slices of white bread
- 125 ml buttermilk
- 1 kg of lean minced meat
- 1 onion, grated
- 1 egg
- 12.5 ml chutney
- 2 ml curry powder
- 2 ml of nutmeg
- 2 ml cloves
- Salt and pepper
- Flour
Sauce:
- 25 ml margarine
- 4 large onions, chopped
- 25 ml cake flour
- 125 ml of vinegar
- 15 ml lemon juice
- 750 ml of water
- 12.5 ml curry powder
- 5 ml of turmeric
- 37.5 ml apricot jam
- 12.5 ml chutney
- 10 ml of sugar
- 6 ripe bananas
Method:
- Stovetop and oven
- The meatballs: Soak the bread in the buttermilk and mix it with the rest of the meatball ingredients, except the cake flour.
- Form meatballs, roll them in the cake flour and pack them loosely in an oven dish with a lid.
- Preheat the oven to 190° C ( 375° F )
Sauce:
- Heat the margarine in a saucepan and fry the onion in it until soft.
- Mix all other ingredients, except the bananas, and stir in the onions.
- Now slice two of the bananas and stir them into the sauce.
- Let the sauce simmer for a few minutes until the bananas are soft.
- Slice the other 4 bananas and spread over the meatballs in the oven dish.
- Pour the sauce over the top, cover and bake for 1.5 – 2 hours until cooked.
- Makes 6 servings.
- Serve with rice, coconut (optional) and mixed salad.