Piesang Sago Poeding
- 2 eetlepels sago
- 1 eetlepel botter
- 2 koppies melk
- 2 eetlepels suiker
- 2 eiers, wit en geel apart
- 500ml fyn piesangs
- Kook die sago in die melk tot dit gaar is en voeg die botter en suiker by.
- Voeg die geklitste eiergele by en laat afkoel.
- Voeg die piesangs by en meng goed.
- Klop die eierwitte styf en voeg by.
- Bedien koud.
Translation
Banana Sago Pudding
- 2 tablespoons of sago
- 1 tablespoon of butter
- 2 cups of milk
- 2 tablespoons of sugar
- 2 eggs, white and yellow separately
- 500ml fine bananas
- Cook the sago in the milk until cooked and add the butter and sugar.
- Add the beaten egg yolks and leave cool.
- Add the bananas and mix well. Beat the egg whites stiffly and add.
- Serve cold.