Potatobake Bolletjies
- 1 sakkie vetkoekdeeg (Spar)
- 1 pk (250g) bacon
- 2 kp gerasperde kaas
- 1 pk potatobake
- 250 ml room
- 250 ml melk
- Knie bacon en 1kp kaas in die deeg in.
- Maak die room, melk en potatobake (bacon flavour) aan en gooi die helfde onder in n gesmeerde broodpan.
- Rol bolletjies en pak hulle styf teenmekaar in die pan.
- Strooi 2de kp kaas oor.
- Gooi die laaste potatobake mengsel oor die bolletjies.
- Bak in n voorverhitte 180C oond vir 25min / tot goudbruin en gaar.
( Het my resep 2x aangemaak) en in oondpan gebak! Pasop net dit rys baie!!
Translation
Potatobake Dumplings
- 1 bag fatkoek dough (Spar)
- 1 pk (250g) bacon
- 2 tbsp grated cheese
- 1 pk potato bake
- 250 ml of cream
- 250 ml of milk
- Knead bacon and 1 tbsp of cheese into the dough.
- Make the cream, milk and potatobake (bacon flavour) and pour the bottom half into a greased bread pan.
- Roll balls and pack them tightly together in the pan.
- Sprinkle 2nd tbsp cheese over.
- Pour the last potato bake mixture over the balls.
- Bake in a preheated 180C oven for 25 minutes / until golden brown and cooked.
(Made my recipe twice) and baked in an oven pan! Just be careful it rises a lot!!