Pampoenpoffertjies
- 750 ml fyn gaar pampoen
- 2 eiers
- 5 ml sout
- 500 ml bruismeel
- 15 ml bakpoeier
- olie vir diep braai
- Meng pampoenmoes ,eiersen sout.
- Sif bruismeel en en bakpoeier saam en meng met pampoenmengsel tot sagte deeg .
- Skep desertlepels vol en braai tot bruin.
- Dreineer op kombuispapier
Sous
- 250 ml suiker
- 125 ml water
- 70 ml melk
- 1 el botter
- knippie sout
- 10 ml vla poeier
- Meng vla met bietjie water en meng dan alles saam.
- Verhit tot net kook punt gooi oor warm poffertjies.
- Een hap en jy swymel.
Translation
Pumpkin Puffs
- 750 ml finely cooked pumpkin
- 2 eggs
- 5 ml of salt
- 500 ml of effervescent flour
- 15 ml baking powder
- oil for deep frying
- Mix pumpkin puree, eggs and salt.
- Sift flour and baking powder together and mix with pumpkin mixture until soft dough.
- Fill dessert spoons and fry until brown.
- Drain on kitchen paper
Sauce
- 250 ml of sugar
- 125 ml of water
- 70 ml of milk
- 1 tbsp butter
- pinch of salt
- 10 ml custard powder
- Mix custard with a little water and then mix everything together.
- Heat until just boiling pour over hot puffs.
- One bite and you swoon.