Lam Skenkels in Oond
- ½ koppie Mrs Balls blatjang
- ½ koppie Worcestershire sous
- 1 eetlepel asyn
- 1 eetlepel bisto poeier in bietjie water gemeng
- Bietjie droë rooiwyn
- Sout en pepper
- Steak & chop spice
- Skenkels in oondbak geplaas en al die bestandele saamgemeng en oorgegooi.
- Deksel opgesit en 3ure op 180 grade.
- Toe aartappels en boontjies bygesit en nog n uur in oond gehad.