Skip to content
Sjokolade Koek vir Kersfees

Bestanddele:
Koek:
- 250 g botter
- 1 koppie suiker
- 4 eiers
- 1 e l vanielje-essens
- 1 ½ koppie meel
- 1 koppie sjokoladepoeier of Milo
- 1 t koffie
- 1 e l bakpoeier of koeksoda
- 1 t sout
- 1 ½ koppie melk
Sjokolade Room:
- 1 blik kondensmelk
- 1 koppie room (suurroom of varsroom)
- 4 e l kakao
- 1 t melkpoeier
Metode:
- Voorverhit oond tot 180°C.
- Klits botter & suiker.
- Voeg eiers & vanielje by.
- Sif meel, kakao/Milo, sout, bakpoeier & koffie.
- Meng by nat mengsel.
- Voeg melk in.
- Bak 50 min.
- Maak room:
- Kook al die bestanddele saam 5 min, roer heeltyd.
- Laat effens afkoel.
- Versier koek met die sjokolade room.