Skip to content
Kerrie-Noedelslaai

Bestanddele:
- 1 ½ koppie suiker
- 1 koppie tamatiesous
- ½ koppie asyn
- ½ koppie olie
- 2 teelepels kerriepoeier
- ½ groenrissie, fyngekap
- 1 ui, gekap
Instruksies:
- Kook die sous saam.
- Gooi die sous oor 500g gaar pasta.
- Sit in die yskas en laat afkoel.
Curry Noodle Salad

Ingredients:
- 1 ½ cups sugar
- 1 cup tomato sauce
- ½ cup vinegar
- ½ cup oil
- 2 teaspoons curry powder
- ½ green pepper, finely chopped
- 1 onion, chopped
Instructions:
- Cook the sauce together.
- Pour the sauce over 500g cooked pasta.
- Put in the refrigerator and let cool.