Griekse Melktert

Griekse Melktert

  • 1 en ‘n half koppie suiker
  • 4 Eiers
  • kwart koppie gesmelte botter
  • 1 koppie koekmeel
  • 2 koppies melk
  • 5 ml vanilla geursel
  1. Klits eiers en suiker saam
  2. Gooi in gesmelte botter, koekmeel en melk in terwyl jy klits
  3. Gooi vanilla geursel in
  4. Klits alles goed saam
  5. Laat staan vir 10minute
  6. Giet in gesmeerde oond glasbak
  7. Strooi kaneel oor
  8. Bak vir 30min by 180°C

Translation

Greek Milk Tart

  • 1 and a half cup of sugar
  • 4 eggs
  • quarter cup of melted butter
  • 1 cup cake flour
  • 2 cups of milk
  • 5 ml vanilla essence
  1. Beat eggs and sugar together
  2. Pour in melted butter, cake flour and add milk while whisking
  3. Pour in vanilla flavoring
  4. Whisk everything together well
  5. Leave for 10 minutes
  6. Pour into greased oven glass dish
  7. Sprinkle with cinnamon
  8. Bake for 30min at 180°C