Pap – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Fri, 07 Jun 2024 04:40:41 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Pap – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Maklike Mikrogolf Krummelpap https://barefootstiletto.com/2024/06/06/maklike-mikrogolf-krummelpap/ Fri, 07 Jun 2024 04:40:41 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4596 Maklike Mikrogolf Krummelpap Porsies: 6-8 3 koppies mieliemeel 2 t sout 2 t bakpoeier 1.2 […]

]]>
Maklike Mikrogolf Krummelpap

Porsies: 6-8

  • 3 koppies mieliemeel
  • 2 t sout
  • 2 t bakpoeier
  • 1.2 liter kookwater
  • 2 E botter
  1. Mikrogolf die droë meel in ‘n onbedekte mikrogolf bak vir 5 minute op hoog.
  2. Verwyder en voeg die sout en bakpoeier by en meng goed deur.
  3. Smelt die botter in die kookwater en giet by die droë meel mengsel.
  4. Meng goed deur tot alle meel bedek is met die botter water.
  5. Plaas ‘n deksel of bord op die bak en mikrogolf vir 8 minute op hoog.
  6. Verwyder van mikrogolf en krap die pap deurmekaar met ‘n groot vurk tot krummelrig.
  7. Plaas terug in die mikrogolf en herhaal die laaste proses (mikrogolf weer vir 8 minute bedek en krap deurmekaar met ‘n vurk).
  8. Bedien met gebraaide wors en tamatie-en-uie smoor.
  9. Kinders is mal oor dit met suiker en melk.
]]>
Krummelpap vir die Braai https://barefootstiletto.com/2024/04/11/krummelpap-vir-die-braai/ Thu, 11 Apr 2024 20:13:39 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4444 Krummelpap vir die Braai 250ml water 500ml growwe mieliemeel/Impala 5ml sout. Bring water tot kookpunt, […]

]]>
Krummelpap vir die Braai

  • 250ml water
  • 500ml growwe mieliemeel/Impala
  • 5ml sout.
  1. Bring water tot kookpunt, voeg sout by en strooi mieliemeel daarin.
  2. Verlaag hitte.
  3. Kook vir 15 minute.
  4. Roer met ‘n vurk of agterkant van ‘n houtlepel om krummeltekstuur te verkry.
  5. Prut vir ‘n verdere 45 minute, halfbedek (Ek stel my stoof af na no 1)
  6. Roer nog so 3 maal tydens die prutproses.

Translation

Crumb porridge for the Braai

  • 250ml of water
  • 500ml coarse cornmeal/Impala
  • 5ml of salt.
  1. Bring water to the boil, add salt and sprinkle cornmeal into it.
  2. Reduce heat.
  3. Cook for 15 minutes.
  4. Stir with a fork or the back of a wooden spoon to achieve a crumbly texture.
  5. Simmer for a further 45 minutes, half covered (I set my stove to no 1)
  6. Stir about 3 more times during the simmering process.
]]>