Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 minute
Gaarmaaktyd: 1½ uur
Enough for 6 people
Preparation: 10 minutes
Cooking time: 1½ hours
2 k Kapok-aartappels (verkoel)
Spekrepies
1 Eier
1/2 k droë broodkrummels
Kaas (in blokkies gesny, een blokkie vir elke happie)
Spice na smaak
Tandestokkies
Olie vir diepbraai
Suurroom en/of doopsous van jou keuse
Aanwysings:
Meng die kapok-aartappels, eier en Spice in ‘n mengbak.
Neem ‘n skep van die aartappelmengsel, en vorm ‘n balletjie rondom ‘n blokkie kaas.
Rol nou elke balletjie in die broodkrummels.
Draai ‘n repie spek om die balletjie, en steek vas met ‘n tandestokkie.
Diepbraai nou in die olie tot die spek mooi goudbruin is.
Dreineer op ‘n papierhandoek.
Bedien met suurroom of doopsous as ‘n lekker happie!
(Bedien warm, sodat die kaas nog lekker loperig is)
Bron. Onbekend.
]]>Kook jou aartappels met skil aan- gaar maar nie pap.
Sny in skywe.
Braai spek, uie en sampioene met bietjie knoffel, sout en peper.
Sit bo-op die aartappel
Sit gerasperde kaas op en sit onder die grill van jou oond tot kaas gesmelt is.
Potato Slices
Boil your potatoes with peel on- cooked but not mash.
Cut in the slides.
Grilled bacon, onions and mushrooms with a little garlic, salt and pepper.
Placeon top of the potato
Put grated cheese on and put under the grill from your oven until cheese is melted.
(Lekker Resepte vir die Jongergeslag)
]]>Mielie Potatoes
4 large potatoes, half-garaged
1 onion, tightened
1 tin of frozen sugar corn
300ml cheese, grated
10 ml Flippen Lekka Spice
2 eggs
2ml Tabascosous
250ml room
Preheat oven to 180C.
Cut the semi-cooked potatoes into thin slices and place them in a greased oven dish.
Sprinkle potato chips with Flippen Lekka Spice.
Spread a layer of chopped onions over.
Place some of the pickled corn over the top and sprinkle grated cheese over.
Repeat the layers until all is used.
Sprinkle grated cheese over the top.
Beat the eggs well and add the Tobascosous, and add cream.
Pour the egg mixture over the layers in the oven
Put the lid on and bake for about 35 minutes in the preheated oven.
Take off the lid and bake until golden brown… Delicious…
Bron. Flippen lekka spice
]]>Skil jou aartappels en sny aartappel in 4 stukke/skywe
Gooi in plastieksak en pre-cook in mikrogolf tot gaar
Gooi klomp meel en aromat in die sak saam met die aartappels (die kaas of gewone geur is reg)
Gooi hierby ‘n klein pakkie fyngedrukte Simba Chips by (geur van jou keuse)
Skud die sak tot die aartappels oral om bedek is met die mengsel
Gooi in pot met warm olie, of sommer jou deep fryer en braai tot goudbruin en bros.
Aromat Potato and Simba Chips
Peel your potatoes and cut potato into 4 pieces/slices
Throw in plastic bag and pre-cook in microwave until cooked
Throw a bunch of flour and aromat in the bag along with the potatoes (the cheese or normal flavor is right)
Add a small pack of fine print Simba Chips (flavor of your choice)
Shake the bag until the potatoes are everywhere covered with the mixture
Throw in pot with hot oil, or just your deep fryer and barbecue until golden brown and brooch.
Bron: Suidwesters Maak Kos.
]]>4 groot aartappels –geskil, sag gekook en fyn gemaak
½ hoender – gekook en gevlok
½ koppie chedder kaas – gerasper
½ klein ui gerasper
Sout en swart peper na smaak
Mint of vars pietersielie gekap
Meng al die bogenoemde bestanddele en maak koekies
Doop in eier en indien verkies ook broodkrummels
Braai in warm vlak olie tot gaar
Bron onbekend
]]>