Appelkoos – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
Keep your feet on the ground and reach for the starsTue, 19 Dec 2023 05:12:40 +0000en-US
hourly
1 https://wordpress.org/?v=6.7.2https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpgAppelkoos – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
3232Appelkoos Tertjies
https://barefootstiletto.com/2023/12/19/appelkoos-tertjies/
Tue, 19 Dec 2023 05:12:40 +0000https://barefootstiletto.com/?p=2392Appelkoos Tertjies Deeg 375 ml koekmeel 80 ml versiersuiker 125 g koue botter, in blokkies […]
]]>Appelkoos Tertjies
Deeg
375 ml koekmeel
80 ml versiersuiker
125 g koue botter, in blokkies gesny
1 eiergeel
30 ml yswater
Vulsel
250 ml dik room
125 ml strooisuiker
4 eiers
3 ml amandelgeursel
1 x 410 g blik appelkose, goed gedreineer
Metode
Deeg
Voorverhit oond tot 200 °C.
Verwerk meel, versiersuiker en botter in ’n voedselverwerker tot krummelrig.
Klits eiergeel en water saam en voeg by.
Pols tot ’n deeg.
Rol deeg dun uit en gebruik om agt individuele.
]]>Gebakte Appelkoospoeding
https://barefootstiletto.com/2023/01/12/gebakte-appelkoospoeding/
Thu, 12 Jan 2023 20:31:04 +0000https://barefootstiletto.com/?p=1849Gebakte Appelkoospoeding 1 Groot blik appelkooshalwes 400 g suiker 120 g margarien of botter 4 […]
]]>Gebakte Appelkoospoeding
1 Groot blik appelkooshalwes
400 g suiker
120 g margarien of botter
4 eiers
140 g koekmeel
10 ml vanieljegeursel
15 ml bakpoeier
Knippie sout
250 ml melk
Gebruik nr 3 platboompot.
Dreineer die vrugte, voeg water by die stroop om 750 ml te maak.
Meet die helfte van die suiker af en voeg by die stroop en verhit.
Room botter met die oorblywende suiker.
Voeg eiers en vanielje by.
Meng goed deur.
Sif die droë bestanddele by en roer om die beurt met die melk in die eiermengsel.
Smeer die pot en giet die deegmengsel daarin.
Rangskik die appelkooshalwes op die deegmengsel.
Giet die warm stroop oor, bedek en kook vir 30 – 40 minute of tot dit gaar is.