Baked Potato – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 14 Dec 2023 10:54:34 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Baked Potato – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Gebakte Aartappel met Spinasie en Spekvleissous | Baked Potato with Spinach and Bacon Sauce https://barefootstiletto.com/2023/12/14/gebakte-aartappel-met-spinasie-en-spekvleissous/ Thu, 14 Dec 2023 10:50:05 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2301 Gebakte Aartappel met Spinasie en Spekvleissous Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 1½ […]

]]>
Gebakte Aartappel met Spinasie en Spekvleissous

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 minute
Gaarmaaktyd: 1½ uur

  • 6 groot aartappels
  • olie vir bedekking
  • sout en peper

Vulsel

  • 6 spekvleisrepe
  • 15 ml (1 e) botter
  • 100 g sampioene, in skywe gesny
  • 40 g botter
  • 45 ml (3 e) meel
  • 250 ml (1 k) melk
  • 100 g spinasie, gekap
  • ’n hand vol pietersielie, gekap
  • 30 ml (2 e) gerasperde wit cheddar

Metode

  1. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  2. Prik die aartappels met ’n vurk.
  3. Giet ’n bietjie olie in jou hande en vryf die aartappels om hulle met die olie bedek.
  4. Plaas die aartappels op ’n bakplaat en bestrooi met sout en peper.
  5. Bak 90 minute.

Vulsel:

  1. Braai die spekvleis in ’n pan oor matige hitte tot goudkleurig en sit eenkant.
  2. Braai die sampioene in dieselfde pan.
  3. Smelt dit botter in ’n pot oor matige hitte, voeg die meel by en klits tot ’n gladde pasta vorm.
  4. Giet die melk stadig in terwyl jy roer tot glad.
  5. Voeg die spinasie, spekvleis, sampioene, pietersielie en kaas by.
  6. Wanneer die aartappels gaar is, sny ’n kruis bo-aan elkeen en druk om die aartappel oop te spleet.
  7. Skep die vulsel in die kruis.

Translation

Baked Potato with Spinach and Bacon Sauce

Enough for 6 people
Preparation: 10 minutes
Cooking time: 1½ hours

  • 6 large potatoes
  • oil for coating
  • salt and pepper

Filling

  • 6 strips of bacon
  • 15 ml (1 tbsp) butter
  • 100 g mushrooms, sliced
  • 40 g of butter
  • 45 ml (3 tbsp) flour
  • 250 ml (1 k) milk
  • 100 g spinach, chopped
  • a handful of parsley, chopped
  • 30 ml (2 tbsp) grated white cheddar

Method

  1. Preheat the oven to 200 °C.
  2. Prick the potatoes with a fork.
  3. Pour a little oil in your hands and rub the potatoes to cover them with the oil.
  4. Place the potatoes on a baking sheet and sprinkle with salt and pepper.
  5. Bake 90 minutes.

Filling:

  1. Fry the bacon in a pan over moderate heat until golden and set aside.
  2. Fry the mushrooms in the same pan.
  3. Melt the butter in a pot over moderate heat, add the flour and whisk until a smooth paste forms.
  4. Slowly pour in the milk while stirring until smooth.
  5. Add the spinach, bacon, mushrooms, parsley and cheese.
  6. When the potatoes are cooked, cut a cross at the top of each and press to split the potato open.
  7. Spoon the filling into the cross.
]]>