Braai – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 11 Apr 2024 20:14:37 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Braai – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Krummelpap vir die Braai https://barefootstiletto.com/2024/04/11/krummelpap-vir-die-braai/ Thu, 11 Apr 2024 20:13:39 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4444 Krummelpap vir die Braai 250ml water 500ml growwe mieliemeel/Impala 5ml sout. Bring water tot kookpunt, […]

]]>
Krummelpap vir die Braai

  • 250ml water
  • 500ml growwe mieliemeel/Impala
  • 5ml sout.
  1. Bring water tot kookpunt, voeg sout by en strooi mieliemeel daarin.
  2. Verlaag hitte.
  3. Kook vir 15 minute.
  4. Roer met ‘n vurk of agterkant van ‘n houtlepel om krummeltekstuur te verkry.
  5. Prut vir ‘n verdere 45 minute, halfbedek (Ek stel my stoof af na no 1)
  6. Roer nog so 3 maal tydens die prutproses.

Translation

Crumb porridge for the Braai

  • 250ml of water
  • 500ml coarse cornmeal/Impala
  • 5ml of salt.
  1. Bring water to the boil, add salt and sprinkle cornmeal into it.
  2. Reduce heat.
  3. Cook for 15 minutes.
  4. Stir with a fork or the back of a wooden spoon to achieve a crumbly texture.
  5. Simmer for a further 45 minutes, half covered (I set my stove to no 1)
  6. Stir about 3 more times during the simmering process.
]]>
Karringmelk Roosterkoek https://barefootstiletto.com/2024/03/09/karringmelk-roosterkoek/ Sun, 10 Mar 2024 04:31:46 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3673 Karringmelk Roosterkoek 250 ml koekmeel 5 ml koeksoda 5 ml kremetart 5 ml sout 50 […]

]]>
Karringmelk Roosterkoek

  • 250 ml koekmeel
  • 5 ml koeksoda
  • 5 ml kremetart
  • 5 ml sout
  • 50 ml botter
  • 375 ml karringmelk
  1. Sif die droë bestanddele saam en vryf die botter met die vingers in tot goed gemeng.
  2. Voeg net genoeg karringmelk by om ‘n stywe deeg te vorm.
  3. Plaas op ‘n meelbestrooide oppervlak en rol in rolletjies.
  4. Sny in skywe van 4 cm dik en druk elke skyf effens plat om ‘n koekie te vorm.
  5. Laat rys tot dubbel die grootte.
  6. Verhit ‘n ongesmeerde riffelpan tot goed warm.
  7. Plaas ‘n paar roosterkoeke op ‘n keer in die pan en braai tot bruin aan alle kante en gaar in die middel.
  8. Die resep is net so lekker om oop die kole gaar te bak – as jy klop aan hom en dit klink hol is jou roosterkoek reg!
  9. Sny die roosterkoeke oop en smeer met botter.

Translation

Buttermilk Toast Buns/Rolls

  • 250 ml cake flour
  • 5 ml of baking soda
  • 5 ml custard tart
  • 5 ml of salt
  • 50 ml of butter
  • 375 ml buttermilk
  1. Sift the dry ingredients together and rub in the butter with your fingers until well combined.
  2. Add just enough buttermilk to form a stiff dough.
  3. Place on a floured surface and roll into rolls.
  4. Cut into 4 cm thick slices and flatten each slice slightly to form a cookie.
  5. Let rise until double in size.
  6. Heat an ungreased frying pan until very hot.
  7. Place a few griddle cakes at a time in the pan and fry until brown on all sides and cooked in the middle.
  8. The recipe is just as good to bake with the coals open – if you knock on it and it sounds hollow, your grilled rolls are ready!
  9. Cut the toasted cakes open and spread with butter.
]]>
Gebraaide Aartappels https://barefootstiletto.com/2023/01/10/gebraaide-aartappels/ Tue, 10 Jan 2023 06:08:54 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1709 Flippin Lekka Gebraaide Aartapels 750ml Kookolie 750ml koue water 8 tot 12 Medium grootte aartappels […]

]]>
Flippin Lekka Gebraaide Aartapels

  • 750ml Kookolie
  • 750ml koue water
  • 8 tot 12 Medium grootte aartappels geskil en halfeer.
  1. Plaas koue olie en koue water bymekaar in pot.
  2. Voeg die aartappels by en plaas deksel op.
  3. Plaas op stoofplaat op hoogste stelling.
  4. Kook vir sowat 45 minute.
  5. Verwyder deksel en braai vir nog sowat 15 minute.
  6. Op hierdie stadium het al die water reeds verdamp.
  7. MOET NOOIT ROER NIE.
  8. Verwyder uit olie en besprinkel met Flippen Lekka Spice.
  9. Die aartappels sal vir ten minste nog ‘n uur lank “crispy” bly.
  10. Moenie bang wees dat die storie sal vlamvat nie.
  11. Slegs wanneer jy koue water by warm olie gooi sal dit brandslaan.

Flippen Lekka Fried Potatoes

  • 750ml of cocoa oil
  • 750 ml of cold water
  • 8 to 12 Medium sized potatoes peeled and halved.
  1. Place cold oil and cold water together in pot.
  2. Add the potatoes and place the lid on.
  3. Place on stove top at highest position.
  4. Cook for about 45 minutes.
  5. Remove lid and grill for about 15 more minutes.
  6. At this point all the water has already evaporated.
  7. DON’T EVER STIR.
  8. Remove from oil and sprinkle with Flippen Lekka Spice.
  9. The potatoes will stay “crispy” for at least another hour.
  10. Don’t be afraid that the dish will catch fire.
  11. Only when you add cold water to hot oil will it catch fire.
]]>
Mieliepap Balle vir Braaivleis https://barefootstiletto.com/2020/10/01/mieliepap-balle-vir-braaivleis/ Thu, 01 Oct 2020 20:11:34 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=508 PAPBALLE: Maak lekker stywe mieliepap met ongeveer 1 1/2 koppies meel. Meng daarby in: – […]

]]>

PAPBALLE:
Maak lekker stywe mieliepap met ongeveer 1 1/2 koppies meel.
Meng daarby in:
– 1 blikkie suikermielies
– 2 pakkies gebraaide spek
– 1/2 blikkie tamatie & uie mengsel (met Worcester sous na smaak)
– 1 koppie gerasperde cheddar kaas
Laat die mengsel effens afkoel.
Roi dan stywe frikkadel grootte balle en pak in ‘n gesmeerde oondpan.

SOUS:
Meng 1 liter room met 1/2 pakkie sampioensop, en voeg oorblywende tamatie en uie mengsel daarby.
Voeg by na smaak: blatjang, speserye en Worcester sous.
Gooi die sous oor die pap balle en maak seker dat die pap balle goed bedek is, en gooi dan gerasperde kaas en origanum bo-op.
Bak 180°C vir 45min (of tot die room begin dik word).
Bedien warm en geniet!

]]>