Braaivleis – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Sat, 30 Dec 2023 00:42:43 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Braaivleis – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Broodjies en Braaivleis https://barefootstiletto.com/2023/12/29/broodjies-en-braaivleis/ Sat, 30 Dec 2023 00:42:43 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2656 Broodjies en Braaivleis 1 x Sakkie brooddeeg Rol deeg in balletjies Strooi Bruin suiker onder […]

]]>
Broodjies en Braaivleis

  • 1 x Sakkie brooddeeg
  • Rol deeg in balletjies
  1. Strooi Bruin suiker onder in pan, gooi ‘n koppie gerasperde kaas oor bruin suiker.
  2. Sit garlic tussen balletjies, strooi weer bruinsuiker oor
  3. Gooi weer ‘n koppie gerasperde kaas oor en dan ‘n botteltjie room.
  4. Bak teen 180 °C vir 45 minute met deksel op.
  5. Haal deksel af en bak vir verdere 15 minute.
]]>
Braaivleis Skon Broodjies https://barefootstiletto.com/2020/12/01/braaivleis-skon-broodjies/ Tue, 01 Dec 2020 06:52:22 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=251 2 koppies bruismeel of 2 kop meel en 15ml bakpoeier 4 eetlepels mayonaise 1 koppie […]

]]>

2 koppies bruismeel of 2 kop meel en 15ml bakpoeier
4 eetlepels mayonaise
1 koppie melk
1 teelepel suiker
Y2 kop gerasperde kaas
8 olywe (swart) ontpit en in stukkies gesny

Meng die droe bestandele, kaas en olywe
Meng melk met mayonaise en meng by droe mengsel in
Skep in muffin pannetjies. Gooi bietjie gerasperde kaas bo-oor en paprika of rooipeper
Bak in oond 10/12 min by 220 C.

]]>
Mieliepap Balle vir Braaivleis https://barefootstiletto.com/2020/10/01/mieliepap-balle-vir-braaivleis/ Thu, 01 Oct 2020 20:11:34 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=508 PAPBALLE: Maak lekker stywe mieliepap met ongeveer 1 1/2 koppies meel. Meng daarby in: – […]

]]>

PAPBALLE:
Maak lekker stywe mieliepap met ongeveer 1 1/2 koppies meel.
Meng daarby in:
– 1 blikkie suikermielies
– 2 pakkies gebraaide spek
– 1/2 blikkie tamatie & uie mengsel (met Worcester sous na smaak)
– 1 koppie gerasperde cheddar kaas
Laat die mengsel effens afkoel.
Roi dan stywe frikkadel grootte balle en pak in ‘n gesmeerde oondpan.

SOUS:
Meng 1 liter room met 1/2 pakkie sampioensop, en voeg oorblywende tamatie en uie mengsel daarby.
Voeg by na smaak: blatjang, speserye en Worcester sous.
Gooi die sous oor die pap balle en maak seker dat die pap balle goed bedek is, en gooi dan gerasperde kaas en origanum bo-op.
Bak 180°C vir 45min (of tot die room begin dik word).
Bedien warm en geniet!

]]>