Brood – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 03 Apr 2024 21:29:39 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Brood – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Broodpoeding https://barefootstiletto.com/2024/04/03/broodpoeding/ Wed, 03 Apr 2024 21:29:39 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4336 Broodpoeding 8 snye brood in blokkies gesny Gooi jou brood in oondvaste bak 3 Eiers […]

]]>
Broodpoeding

  • 8 snye brood in blokkies gesny
  • Gooi jou brood in oondvaste bak
  • 3 Eiers geklits
  • 2 koppies melk
  • 1 t vanilla
  • Halwe koppie suiker
  1. Klits goed saam en gooi oor brood
  2. Stip met botter en appelkooskonfyt
  3. Bak in warm oond teen 180 grade tot goudbruin

Translation

Bread Pudding

  • 8 slices of bread cut into cubes
  • Pour your bread into an ovenproof dish
  • 3 Eggs beaten
  • 2 cups of milk
  • 1 t vanilla
  • Half a cup of sugar
  1. Mix well and pour over bread
  2. Dot with butter and apricot jam
  3. Bake in a hot oven at 180 degrees until golden brown
]]>
Ouma Se Brood Poeding https://barefootstiletto.com/2024/03/14/ouma-se-brood-poeding/ Thu, 14 Mar 2024 07:00:35 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3898 Ouma Se Brood Poeding Bestandele: 4 koppies of 8 snye brood in blokkies ½ koppie […]

]]>
Ouma Se Brood Poeding

Bestandele:

  • 4 koppies of 8 snye brood in blokkies
  • ½ koppie rosyne
  • 2 koppies melk
  • ¼ koppie botter
  • ½ koppie suiker
  • 2 eiers bietjie geklits
  • 2 teelepels vanilla
  • ½ teelepel ground nutmeg (as jy het)

Sous:

  • (In plaas van die sous, kan jy net lekker vla bymaak of net room by bedien)
  • ½ kop botter
  • ½ kop suiker
  • ½ kop bruin suiker
  • ½ koppie room
  • 2 teelepels vanilla

Metode:

  1. Sit oond aan op 180 gr C.
  2. Meng brood en rosyntjies in groot bak.
  3. Meng melk en ¼ kop botter en sit in pot op stoof en kook medium hitte tot botter gesmelt het.
  4. Gooi nou die melk en botter oor die brood mengsel.
  5. Laat staan vir 10 min.
  6. Gooi die res van die poeding bestanddele by, meng en sit in bakskottel in die oond en bak vir 40 tot 50 min of totdat dit in die middel geset het.

Sous:

  1. Gooi al die sous bestanddele in ‘n pot behalwe die vanilla.
  2. Kook als medium hitte en roer so af en toe, hou dop dat dit nie oorkook nie.
  3. Sodra dit dikkerig word, roer vanilla by.
  4. Om te bedien, sit warm poeding voor in bakkies en gooi sous bo oor.

Translation

Grandma’s Bread Pudding

Ingredients:

  • 4 cups or 8 slices of cubed bread
  • ½ cup raisins
  • 2 cups of milk
  • ¼ cup butter
  • ½ cup of sugar
  • 2 eggs slightly beaten
  • 2 teaspoons of vanilla
  • ½ teaspoon ground nutmeg (if you have it)

Sauce:

  • (Instead of the sauce, you can just add nice custard or just serve with cream)
  • ½ cup butter
  • ½ cup of sugar
  • ½ cup brown sugar
  • ½ cup cream
  • 2 teaspoons of vanilla

Method:

  1. Turn on the oven at 180 degrees C.
  2. Mix bread and raisins in large bowl.
  3. Mix milk and ¼ cup butter and put in pot on stove and cook on medium heat until butter has melted.
  4. Now pour the milk and butter over the bread mixture.
  5. Let stand for 10 min.
  6. Add the rest of the pudding ingredients, mix and put in a baking dish in the oven and bake for 40 to 50 min or until it has set in the middle.

Sauce:

  1. Pour all the sauce ingredients into a pot except the vanilla.
  2. Cook over medium heat and stir occasionally, making sure it doesn’t overcook.
  3. Once it thickens, stir in vanilla.
  4. To serve, serve hot pudding in bowls and pour sauce over top.
]]>
Rosyntjiebrood https://barefootstiletto.com/2024/01/19/rosyntjiebrood/ Fri, 19 Jan 2024 07:15:26 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2817 Rosyntjiebrood Bestanddele: 1½ koppies pitlose rosyne 3¾ kopies plus 2 eetlepels koekmeelblom ½ teelepel sout […]

]]>
Rosyntjiebrood

Bestanddele:

  • 1½ koppies pitlose rosyne
  • 3¾ kopies plus 2 eetlepels koekmeelblom
  • ½ teelepel sout
  • ¼ teelepel fyn naeltjies
  • ¼ teelepel fyn kaneel
  • ¼ teelepel gemengde speserye
  • 125 g botter
  • 2 teelepels koeksoda
  • 1½ koppies suiker
  • 2 koppies karringmelk
  • 2 eetlepels appelkooskonfyt

Metode:

  1. Kap die rosyne met ’n vleishamer sodat dit effe gekneus is.
  2. Sif die koekmeelblom, sout, naeltjies, kaneel en gemengde speserye saam.
  3. Voeg die rosyne by en meng goed. Smelt die botter in ’n groot kastrol.
  4. Haal dit van die stoof af, voeg die koeksoda by en roer totdat die mengsel glad is.
  5. Voeg die meelmengsel, suiker, karringmelk en appelkooskonfyt by en meng goed.
  6. Sit die kastrol se deksel op en laat oornag staan.
  7. Die volgende oggend skep jy die mengsel in twee standaard-grootte (26 x 11 x 7 cm) gesmeerde broodpannetjies en maak dit gelyk.
  8. Bak die broodjies ’n uur lank in ’n voorverhitte oond van 180̊C.
  9. Keer hulle op ’n draadrak uit om af te koel.

PS. Jy kan melk wat met 1 eetlepel asyn suur gemaak is, in plaas van karringmelk gebruik.

]]>
Knoffelbrood https://barefootstiletto.com/2022/01/04/knoffelbrood/ Tue, 04 Jan 2022 05:24:29 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1198 Bestanddele: 1 -pakkie griekse slaaisous poeier(refil pakkies) margarine 250 ml room of suurroom Cheddar-kaas, gerasper […]

]]>

Bestanddele:
1 -pakkie griekse slaaisous poeier(refil pakkies)
margarine
250 ml room of suurroom
Cheddar-kaas, gerasper genoeg😀
knoffel na smaak
1 of 2 lang “Frech loaf” broodjies
Aromat en pietersielie

Metode:
Maak lekker groot klompie knoffelbotter gooi slaaisous poeier, room of suurroom, fyn gekapte pietersielie kaas en aromat na smaak saam in ’n bak en meng goed, proe of sout genoeg is…en gooi dan nog aromat in indien nodig.
Sny broodjie en vul met knoffel mengsel… draai toe in foelie bak in oond of op vuur.
HEERLIK SAAM BRAAIVLEIS !!!

Bron: Skatkis vol Idees

Garlic Bread
Ingredients:
1 pack Greek salad sauce powder (refil packets)
margarine
250 ml cream or sour cream
Cheddar cheese, grated enough 😀
Garlic to taste
1 or 2 long “Fresh Loaf” sliced
Aromat and parsley

Method:
Make a nice large bunch of garlic butter, add salad sauce powder, cream or sour cream, finely chopped parsley, cheese and aromat if desired together in a bowl and mix well, taste for enough salt … and then add some aromat if necessary.
Cut bread and fill with garlic mixture… Turn in foil bowl in oven or on fire.
GREAT AT A BRAAI !!!!

]]>
Brood Resepte https://barefootstiletto.com/2020/11/02/brood-resepte/ Mon, 02 Nov 2020 09:19:06 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=398 Ek gebruik 4kop wit meet en 1.kop bruin broodmeel, 3t sout, 6t suiker, 3 eetl […]

]]>

Ek gebruik 4kop wit meet en 1.kop bruin broodmeel, 3t sout, 6t suiker, 3 eetl olie, 2pk yeast en 2kop lou water!
Laat n uur rys knie af en maak 2 brode rys dan so 45 min en bak 1.BOgr n uur lank en gebruik die deeg vir vetkoek ook!
Ek bak elke 3de dag brood!

MAKLIKE BROOD
125 ml melk
2 Eetl margarien
Kook bg saam en laat afkoel
4 koppies brood- of koekmeel
1 pakkie kitsgis, 1 t sout
Meng.
Meng die twee mengsels.
Maak aan met ongeveer 300 ml lou water.
Knie 5 minute.
Maak toe en sit op warm plek om te rys vir 30 minute.
Knie af, plaas in gesmeerde pan en laat rys nog 30 minute.
Bak 1 uur by 1aooc.

BASIESE BROODRESEP
Met hierdie veelsydige, basiese broodresep kan jy gewone brood, potbrood,roosterkoek, vetkoek en self askoek bak.
VIR 2 BRODE
1kg (7kp) witbroodmeel of helfte Nutty wheat en helfte witbroodmeel
2 teel suiker
1 teel sout
1 pakkie {10g) kitsgis
1 eetl olie
Ongeveer 2 kp louwarm water
Meng die droe bestandele en gooi genoeg louwater by om ‘n hanteerbare deeg te vorm.
Knie die deeg tot glad.
Sit die deeg in ‘n gesmeerde bak en bedek met kleefplastiek.
Laat staan dit vir 15min op ‘n warm plek totdat die deeg in volume verdubbel het.
Dis nou reg vir gebruik.

WITBROOD
1kg witbroodmeel
15ml sout
10ml suiker
lxlOg Anchor kits droegis
20g botter
625ml lou water
Sif die meel, sout, suiker en gis saam.
Vryf botter by droe bestanddele in.
Voeg lou water by en meng tot ‘n sagte deeg.
As die deeg te droog is, kan nog bietjie water bygevoeg word.
Knie deeg tot sag en elasties.
Plaas in ‘n olie gesmeerde mengbak, bedek en laat 20 minute lank rus.
Nadat deeg gerys het, knie af en verdeel in 2 ewe groot dele, vorm en plaas in gesmeerde broodpanne.
Bedek en laat rys op ‘n warm plek, 35-40 minute lank of tot dubbel die hoeveelheid deeg.
Bestryk met water en bak in voorverhitte oond by 200C, vir 35 minute of tot gaar.

BASIESE BRUINBROOD
400 g meel
10g kitsgis
350 g nutty wheat
30 g margarien
ongeveer 500 ml warm water
1 t sout
Meng meel en sout.
Vryf margarien in.
Sprinkel kitsgis
Voeg geleidelik die water by, meng tot sagte maar nie klewerige deeg.
Knie tot glad en elasties.
Plaas in gesmeerde skottel en maak toe met gesmeerde cling wrap.
Plaas op warm plek tot dubbel in grootte gerys.
Knie af vir 5 minute lank.
Plaas in broodpan en laat weer rys.
Bak by 190°C vir ongeveer 40 minute.

BRUIN BROOD
600ml witbroodmeel
560ml volkoringmeel
600ml bruinbroodmeel
lxlOg kitsgis
sout na smaak
500-750ml warm water
Meng die meel, gis en sout in ‘n groot mengbak.
Maak ‘n holte in die meel en voeg 500ml van die water by.
Meng met ‘n lepel tot ‘n stywe deeg vorm.
As die deeg te styf is, kan nog water bygevoeg word.
Knie deeg op ‘n houtplank wat liggies met meel bestrooi is, tot glad en elasties.
Vorm die deeg in twee gesmeerde broodpanne, bedek en laat rys tot dubbel die volume.
Bak 40-60 minute in ‘n voorverhitte oond by 200C.
Laat op ‘n draadrak afkoel.

KORINGROERBROOD
5 x 250 ml gaar koringkorrels
6 x 250 ml bruinbroodmeel
2 x 10 g kitssuurdeeg
25 ml sout
60 ml bruinsuiker
125 ml kookolie
1 liter louwarm water
Meng die koringkorrels, bruinbroodmeel, suurdeeg en sout in’ n mengbak.
Plaas die suiker, olie en water in • n ander mengbak en roer tot goed gemeng.
Voeg die mengsel by die droe bestanddele en roer goed deur.
Skep die deeg in twee gesmeerde broodpannetjies Laat op ‘ n warm plek rys tot gelyk met
die borand van pan.
(Dit duur sowat ‘n halfuur; die brood rys ook terwyl dit bak.)
Stel intussen die oond op 200C. Wanneer die deeg gereed is, bak sowat een uur tot gaar in
die voorverhitte oond.
Die brood is gaar as • n mens • n hol klank kry wanneer jy dit onder met die kneukels klop.

PLAASBROOD
8kp meel
1 pakkie kitsgis
5ml sout – 5ml suiker
30ml kookolie – 600ml louwarmwater
Plaas droe bestanddele in mengbak en meng goed.
Maak holte in meel.
Meng olie en water.
Gooi water in holte.
Meng alles met jou hand.
Hou ekstra meel en water byderhand indien te styf of te droog is.
Knie lOmin.
Sit deeg in een groot of 2 kleiner gesmeerde broodpanne.
Plaas op warm plek om tot dubbel die volume te rys.
Bak by 180grade C tot gaar – so tussen 30 – 40min.

]]>
Naan Brood Afrika Styl Gebak https://barefootstiletto.com/2020/07/24/naan-brood-afrika-styl-gebak/ Fri, 24 Jul 2020 23:15:27 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=688 3 Kop Koekmeel 1/2 Teel Sout 1/3 kop botter wat jy in die meel vryf […]

]]>

3 Kop Koekmeel
1/2 Teel Sout
1/3 kop botter wat jy in die meel vryf

MENG:
1/3 kop louwarm water
2 eetlepsuiker
een pakkie kitsgis
Laat dit staan tot dit skuim
Voeg dit tesame met 2/3 kop Clover Inkomazi by die meel en knie
Laat rys tot dubbel die hoeveelheid
Maak 8 balletjies
Roi langwerpig uit
Laat rys weer so 20 min
Smeer gesmelte botter oor en bak op ‘n plaat vir 8 min
Draai om na 4 min.

]]>