Broodjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 11 Apr 2024 19:39:44 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Broodjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Romerige Mosselbroodjies https://barefootstiletto.com/2024/04/11/romerige-mosselbroodjies/ Thu, 11 Apr 2024 19:39:44 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4423 Romerige Mosselbroodjies Genoeg vir 4 mense 2 blikke (85g elk) mossels, gedreineer 1 groot ui, […]

]]>
Romerige Mosselbroodjies

Genoeg vir 4 mense

  • 2 blikke (85g elk) mossels, gedreineer
  • 1 groot ui, gerasper
  • 3 knoffelhuisies, gekap
  • 250 ml (1 k) cheddarkaas, gerasper
  • 125 ml (½ k) mayonnaise
  • 1 Franse brood/panini/ciabatta, in dik skywe gesny (8 skywe)
  1. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  2. Meng die mossels, ui, knoffel, kaas en mayonnaise.
  3. Verdeel die mosselmengsel tussen die broodskywe en smeer rofweg op elkeen.
  4. Pak die broodskywe op ’n bakplaat en rooster 10 minute of tot die mengsel op die broodskywe effens goudbruin begin raak.
  5. Sit dadelik voor saam met slaai.

Translation

Creamy Mussel Buns

Enough for 4 people

  • 2 cans (85g each) mussels, drained
  • 1 large onion, grated
  • 3 garlic cloves, chopped
  • 250 ml (1 cup) cheddar cheese, grated
  • 125 ml (½ cup) mayonnaise
  • 1 French bread/panini/ciabatta, thickly sliced (8 slices)
  1. Preheat the oven to 200 °C.
  2. Mix the mussels, onion, garlic, cheese and mayonnaise.
  3. Divide the mussel mixture between the bread slices and spread roughly on each.
  4. Place the bread slices on a baking sheet and roast for 10 minutes or until the mixture on the bread slices begins to turn slightly
  5. golden brown.
  6. Serve immediately with salad.
]]>
Broodjies en Braaivleis https://barefootstiletto.com/2023/12/29/broodjies-en-braaivleis/ Sat, 30 Dec 2023 00:42:43 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2656 Broodjies en Braaivleis 1 x Sakkie brooddeeg Rol deeg in balletjies Strooi Bruin suiker onder […]

]]>
Broodjies en Braaivleis

  • 1 x Sakkie brooddeeg
  • Rol deeg in balletjies
  1. Strooi Bruin suiker onder in pan, gooi ‘n koppie gerasperde kaas oor bruin suiker.
  2. Sit garlic tussen balletjies, strooi weer bruinsuiker oor
  3. Gooi weer ‘n koppie gerasperde kaas oor en dan ‘n botteltjie room.
  4. Bak teen 180 °C vir 45 minute met deksel op.
  5. Haal deksel af en bak vir verdere 15 minute.
]]>
Braaivleis Skon Broodjies https://barefootstiletto.com/2020/12/01/braaivleis-skon-broodjies/ Tue, 01 Dec 2020 06:52:22 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=251 2 koppies bruismeel of 2 kop meel en 15ml bakpoeier 4 eetlepels mayonaise 1 koppie […]

]]>

2 koppies bruismeel of 2 kop meel en 15ml bakpoeier
4 eetlepels mayonaise
1 koppie melk
1 teelepel suiker
Y2 kop gerasperde kaas
8 olywe (swart) ontpit en in stukkies gesny

Meng die droe bestandele, kaas en olywe
Meng melk met mayonaise en meng by droe mengsel in
Skep in muffin pannetjies. Gooi bietjie gerasperde kaas bo-oor en paprika of rooipeper
Bak in oond 10/12 min by 220 C.

]]>