Brown Pudding – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 14 Mar 2024 06:50:25 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Brown Pudding – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Gebakte Bruin Poeding https://barefootstiletto.com/2024/03/14/gebakte-bruin-poeding/ Thu, 14 Mar 2024 06:50:25 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3891 Gebakte Bruin Poeding Gebruik bak ongeveer 15 tot 20cm 1 eier 125ml suiker 250ml meel […]

]]>
Gebakte Bruin Poeding

  • Gebruik bak ongeveer 15 tot 20cm
  • 1 eier
  • 125ml suiker
  • 250ml meel
  • 5ml bakpoeier
  • 5ml koeksoda
  • 30ml asyn
  • 2 eetl appelkooskonfyt
  • 1 kop melk
  • Sout
  1. Klits eiers en suiker
  2. Maak koeksoda aan met bietjie melk
  3. Meng al bo-genoemde bymekaar
  4. Gooi in bakpan en bak by 180 grade C vir 45 min

Sous

  • 1 kop melk
  • 125ml suiker
  • 1 kop water
  • 2 eetl botter
  • 5ml vanilje
  1. Bring alles tot kookpunt en gooi kokende stroop oor die warm poeding wat direk uit die oond uit kom.
  2. Prik ‘n paar gaatjies met vurk in die koek voor jy die stroop oorgooi.

VERVANG DIE APPELKOOSKONFYT BY DIE BESLAG MET 2 EETL KAKAO EN VOEG 2 EETL KAKAO BY SOUS VIR SJOKOLADE POEDING

Translation

Baked Brown Pudding

  • Use a tray approximately 15 to 20 cm
  • 1 egg
  • 125ml sugar
  • 250ml flour
  • 5ml baking powder
  • 5ml baking soda
  • 30ml of vinegar
  • 2 tbsp apricot jam
  • 1 cup of milk
  • Salt
  1. Beat eggs and sugar
  2. Make baking soda with a little milk
  3. Mix all of the above together
  4. Pour into baking pan and bake at 180 degrees C for 45 min

Sauce

  • 1 cup of milk
  • 125ml sugar
  • 1 cup of water
  • 2 tbsp butter
  • 5ml vanilla
  1. Bring everything to the boil and pour boiling syrup over the hot pudding straight from the oven.
  2. Poke a few holes in the cake with a fork before pouring the syrup over it.

REPLACE THE APPLE CHOCOLATE JAM IN THE BATTER WITH 2 TBS OF COCOA AND ADD 2 TBS OF COCOA TO SAUCE FOR CHOCOLATE PUDDING

]]>
Bruin Poeding https://barefootstiletto.com/2020/11/02/bruin-poeding/ Mon, 02 Nov 2020 09:15:58 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=395 Bruin Poeding Resepte – Bruin Poeding op die Stoof en Oond! 1 Eier 125ml Suiker […]

]]>

Bruin Poeding Resepte – Bruin Poeding op die Stoof en Oond!

1 Eier
125ml Suiker
250ml Meel
5ml Bakpoeier
5ml Koeksoda
30ml Asyn
2 eetl . Appelkooskonfyt
1 k Melk
Sout

Sous Bestanddele:
1 k Melk
125ml Suiker
1 k Water
2 eetl Batter
5ml Vanielje

Metode:
Klits eiers en suiker saam.
Maak koeksoda aan met bietjie melk.
Meng meel, bakpoeier, asyn, appelkooskonfyt en sout bymekaar.
Gooi in bakpan en bak by 180°C vir 45 minute.

Sous Metode:
Bring alles tot kookpunt en gooi kokende stroop oor die warm poeding wat direk uit die oond uit kom.
Prik ‘n paar gaatjies met vurk in die koek voor jy die stroop oorgooi.

Wenk:
Vervang die appelkooskonfyt by die beslag met 2 eetl. kakao en voeg 2 eetl. kakao by sous vir sjokolade poeding.
Gebruik bak ongeveer 15cm tot 20cm.
Bruin poeding op die stoof is ideaal vir mense wat nie ‘n oond het nie.
Ongelukkig het een van hierdie bruinpoeding resepte ‘n oond nodig. Sorry mensies!
Hierdie gebakte poeding is die perfekte nagereg vir ‘n Sondag middag !

]]>
Gebakte Bruinpoeding met Jellie https://barefootstiletto.com/2020/09/30/gebakte-bruinpoeding-met-jellie/ Wed, 30 Sep 2020 20:49:33 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=548 Deeg: 2 eiers 2 eetl suiker 2 eetl botter 4 eetl meelblom ltl koeksoda (aangemaak […]

]]>

Deeg:
2 eiers
2 eetl suiker
2 eetl botter
4 eetl meelblom
ltl koeksoda (aangemaak met bietjie melk)
2 eetl appelkooskonfyt

Sous:
1 pakkie aarbei jellie
2 kop kookwater
2 eetl botter
half kop suiker

Kook solank die stroop in groot pot en laat staan eenkant om warm te bly.
Room die botter, suiker, en klits eiers by.
Voeg konfyt by.
Voeg koeksoda by.
Voeg meel by en meng goed.
Skep nou lepels vol deeg bo-op die sous.
Bak vir half uur by 180 grade.
Gee staantyd van so 15 min voor opdiening.
Hierdie resep is lekker klam want die jellie maak so ‘n lekker dik sous aan die onderkant met die degie wat lekker bros en bruin bo-op is.

]]>