Curry – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 03 Apr 2024 21:00:31 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Curry – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Kerrie en Piesang Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2024/04/03/kerrie-en-piesang-frikkadelle-2/ Wed, 03 Apr 2024 21:00:31 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4321 Kerrie en Piesang Frikkadelle Bestandele: Frikkadelle: 2 dik snye witbrood 125 ml karringmelk 1 kg […]

]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle

Bestandele:

Frikkadelle:

  • 2 dik snye witbrood
  • 125 ml karringmelk
  • 1 kg maer maalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 12,5 ml blatjang
  • 2 ml kerriepoeier
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml naeltjies
  • Sout en peper
  • Koekmeelblom

Sous:

  • 25 ml margarine
  • 4 groot uie, gekap
  • 25 ml koekmeelblom
  • 125 ml asyn
  • 15 ml suurlemoensap
  • 750 ml water
  • 12,5 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 37,5 ml appelkooskonfyt
  • 12,5 ml blatjang
  • 10 ml suiker
  • 6 ryp piesangs

Metode:

  1. Stoofplaat en oond
  2. Die frikkadelle: Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
  3. Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
  4. Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )

Sous:

  1. Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
  2. Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
  3. Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
  4. Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
  5. Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
  6. Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.
  7. Lewer 6 porsies.
  8. Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.

Translation

Curry and Banana Meatballs

Ingredients:

Meatballs:

  • 2 thick slices of white bread
  • 125 ml buttermilk
  • 1 kg of lean minced meat
  • 1 onion, grated
  • 1 egg
  • 12.5 ml chutney
  • 2 ml curry powder
  • 2 ml of nutmeg
  • 2 ml cloves
  • Salt and pepper
  • Flour

Sauce:

  • 25 ml margarine
  • 4 large onions, chopped
  • 25 ml cake flour
  • 125 ml of vinegar
  • 15 ml lemon juice
  • 750 ml of water
  • 12.5 ml curry powder
  • 5 ml of turmeric
  • 37.5 ml apricot jam
  • 12.5 ml chutney
  • 10 ml of sugar
  • 6 ripe bananas

Method:

  1. Stovetop and oven
  2. The meatballs: Soak the bread in the buttermilk and mix it with the rest of the meatball ingredients, except the cake flour.
  3. Form meatballs, roll them in the cake flour and pack them loosely in an oven dish with a lid.
  4. Preheat the oven to 190° C ( 375° F )

Sauce:

  1. Heat the margarine in a saucepan and fry the onion in it until soft.
  2. Mix all other ingredients, except the bananas, and stir in the onions.
  3. Now slice two of the bananas and stir them into the sauce.
  4. Let the sauce simmer for a few minutes until the bananas are soft.
  5. Slice the other 4 bananas and spread over the meatballs in the oven dish.
  6. Pour the sauce over the top, cover and bake for 1.5 – 2 hours until cooked.
  7. Makes 6 servings.
  8. Serve with rice, coconut (optional) and mixed salad.
]]>
Gebakte Kerriehoender https://barefootstiletto.com/2024/03/18/gebakte-kerriehoender/ Mon, 18 Mar 2024 08:53:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4133 Gebakte Kerriehoender 4 tot 6 Groot aartappels Sout en vars gemaalde swartpeper 6 tot 8 […]

]]>
Gebakte Kerriehoender

  • 4 tot 6 Groot aartappels
  • Sout en vars gemaalde swartpeper
  • 6 tot 8 hoenderporsies
  • 40 ml Olyfolie
  • 30 tot 45 ml Hoenderspeserye of Masala Mix van Ina Paarman
  • 2 Rooiuie, in kwarte gesny
  • 2 Heel knoffelhuisies

Sous

  • 15 ml Mielieblom (maizina)
  • 20 ml Water
  • 125 ml Room
  • 125 ml Gewone jogurt
  • Hand vol koljanderblare
  1. Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n middelslag-oondbak.
  2. Kook die aartappels tot net sag (nie pap nie) en sny in 2 cm-skywe.
  3. Pak die aartappels in die oondbak en geur met sout en peper.
  4. Verf die hoenderstukke met ’n bietjie van die olie en bedek dit met die hoenderspeserye.
  5. Pak die hoender bo-op die aartappels gevolg deur die uie en knoffel.
  6. Bak 15 minute.
  7. Meng intussen die mielieblom en water en roer dit saam met die room en jogurt in ’n mengbeker.
  8. Giet die sous bo-oor die hoender.
  9. Verlaag die hitte na 180 °C en bak nog 20 tot 40 minute of tot gaar.
  10. Sprinkel met koljanderblare en sit voor met rys.
  11. Genoeg vir 4 mense.

Translation

Baked Curry Chicken

  • 4 to 6 large potatoes
  • Salt and freshly ground black pepper
  • 6 to 8 chicken portions
  • 40 ml Olive oil
  • 30 to 45 ml Chicken Spices or Masala Mix from Ina Paarman
  • 2 Red onions, quartered
  • 2 Whole cloves of garlic

Sauce

  • 15 ml maize flour (maizina)
  • 20 ml Water
  • 125 ml Cream
  • 125 ml plain yogurt
  • Handful of coriander leaves
  1. Preheat the oven to 200 °C and grease a medium baking tray.
  2. Boil the potatoes until just soft (not mushy) and cut into 2 cm slices.
  3. Put the potatoes in the oven and season with salt and pepper.
  4. Paint the chicken pieces with a little of the oil and cover them with the chicken spices.
  5. Place the chicken on top of the potatoes followed by the onions and garlic.
  6. Bake 15 minutes.
  7. In the meantime, mix the cornflour and water and stir it together with the cream and yogurt in a mixing cup.
  8. Pour the sauce over the top of the chicken.
  9. Reduce the heat to 180 °C and bake for another 20 to 40 minutes or until cooked.
  10. Sprinkle with coriander leaves and serve with rice.
  11. Enough for 4 people.
]]>
Kerrie Vetkoek https://barefootstiletto.com/2024/03/06/kerrie-vetkoek/ Wed, 06 Mar 2024 05:13:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3411 Kerrie Vetkoek Bestanddele Vetkoek 2 koppies wit broodmeel 2 eetlepels Cremora knippie sout halwe pakkie […]

]]>
Kerrie Vetkoek

Bestanddele

Vetkoek

    • 2 koppies wit broodmeel
    • 2 eetlepels Cremora
  • knippie sout
  • halwe pakkie kits suurdeeg
  • 2 koppies lou water

Vulsel

  • olie
  • 1 ui, fyngekap
  • 2 knoffeltoontjies, fyngemaak
  • 3 eetlepels kerrie
  • 2 eetlepels borrie
  • 1 kg maalvleis
  • ½ koppie bevrore groente
  • 2 eetlepels suurlemoensap
  • 2 teelepels suiker
  • ½ koppie appelkooskonfyt

Metode

Vetkoek

  1. Meng al die bestanddele en braai in warm olie.
  2. Die deeg moet pof sodra dit in die olie gegooi word.

Vulsel

  1. Braai die uie en knoffel.
  2. Voeg speserye by.
  3. Roer vir 2 minute en voeg die maalvleis en die res van die bestanddele by.
  4. Prut vir ‘n halfuur.
  5. Bedien in die vetkoek.

Translation

Curry Vetkoek

Ingredients

Vetkoek

  • 2 cups white bread flour
  • 2 tablespoons Cremora
  • pinch of salt
  • half a packet of instant sourdough
  • 2 cups of lukewarm water

Filling

  • oil
  • 1 onion, finely chopped
  • 2 garlic cloves, minced
  • 3 tablespoons of curry
  • 2 tablespoons of turmeric
  • 1 kg minced meat
  • ½ cup frozen vegetables
  • 2 tablespoons of lemon juice
  • 2 teaspoons of sugar
  • ½ cup apricot jam

Method

Vetkoek

  1. Mix all the ingredients and fry in hot oil.
  2. The dough should puff up as soon as it is put into the oil.

Filling

  1. Fry the onions and garlic.
  2. Add spices.
  3. Stir for 2 minutes and add the mince and the rest of the ingredients.
  4. Simmer for half an hour.
  5. Serve in the fat cake.
]]>
Kerrie Marinade Vir Sosaties https://barefootstiletto.com/2024/02/29/kerrie-marinade-vir-sosaties/ Thu, 29 Feb 2024 21:14:09 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3062 Kerrie Marinade Vir Sosaties 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie […]

]]>
Kerrie Marinade Vir Sosaties

  • 8 Uie sny in ringe
  • 2 eetlepels Kerriepoeier
  • 1 e Borrie
  • 4 eetlepels Suiker
  • 2 eetlepels Maziena
  • 2 koppies Asyn
  • 2 koppies Water
  • 1 koppie Blatjang
  • 1 koppie Appelkooskonfyt
  1. Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by.
  2. Meng die Maziena en water.
  3. Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by.
  4. Kook deur en sit af.
  5. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om.
  6. Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer.

Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties.
RUMPSTEAK is net so lekker.

Translation

Curry Marinade For Skewers

  • 8 Onions cut into rings
  • 2 tablespoons Curry powder
  • 1 tbsp Turmeric
  • 4 tablespoons of Sugar
  • 2 tablespoons of Maziena
  • 2 cups Vinegar
  • 2 cups of Water
  • 1 cup Chutney
  • 1 cup apricot jam
  1. Fry the onions, add Curry, Turmeric, Sugar and vinegar.
  2. Mix the Maziena and water.
  3. Add to mixture and keep heating and as soon as it starts to bubble add Chutney and Apricot jam.
  4. Cook through and set aside.
  5. Pour over your meat and stir every day.
  6. The best is if you let it marinate for seven days.

By the way, pork makes fantastic roasts.
RUMP STEAK is just as delicious.

]]>
Kerrie Pynappel Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2024/02/29/kerrie-pynappel-frikkadelle/ Thu, 29 Feb 2024 21:09:50 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3059 Kerrie Pynappel Frikkadelle Frikkadelle: Braai 1 gekapte ui in bietjie olie, braai 2 t medium […]

]]>
Kerrie Pynappel Frikkadelle

Frikkadelle:

  1. Braai 1 gekapte ui in bietjie olie, braai 2 t medium kerriepoeier by en skep uit en koel af.
  2. Meng vlg saam in bak: 2 dik snye dag-oue witbrood in bietjie water.
  3. Druk water uit, voeg by: 80 ml melk, 600 gr maalvleis, 45 ml vrugteblatjang, 30 ml asyn, 1 groot gerasperde geelwortel ,1 geklitste eier en voeg uie mengsel by.
  4. Geur met sout en peper.
  5. Meng met vurk deur en vorm bolletjies.
  6. Plaas in ‘n oondbak.

Sous:

  1. Braai 3 gekapte ui in bietjie olie.
  2. Roer 3 E medium kerriepoeier by, 125 ml asyn, 5 ml borriepoeier, 30 mil bruinsuiker, 60 ml appelkooskonfyt en 400 ml kookwater.
    1/4 t sout en 1 blikkie fyn- of stukkies pynappel met sous en al.
  3. Kook 10 minute en gooi oor frikkadelle in oondbak.
  4. Bak oop vir 45 minute by 180 gr C.
  5. Bedien op wit rys.

Translation

Curry Pineapple Meatballs

Meatballs:

  1. Fry 1 chopped onion in a little oil, add 2 t medium curry powder and scoop out and cool.
  2. Mix the following together in a bowl: 2 thick slices of day-old white bread in a little water.
  3. Squeeze out water, add: 80 ml milk, 600 g minced meat, 45 ml fruit chutney, 30 ml vinegar, 1 large grated yellow carrot, 1 beaten egg and add onion mixture.
  4. Season with salt and pepper.
  5. Mix with a fork and form balls.
  6. Place in an oven dish.

Sauce:

  1. Fry 3 chopped onions in a little oil, stir in 3 TblS medium curry powder, 125 ml vinegar, 5 ml turmeric powder, 30 mil brown sugar, 60 ml apricot jam and 400 ml boiling water.
  2. 1/4 t of salt and 1 tin of fine or pieces of pineapple with sauce and all.
  3. Cook for 10 minutes and pour over meatballs in baking dish.
  4. Open oven for 45 minutes at 180 gr C.
  5. Serve on white rice.
]]>
Kerrie Hoender https://barefootstiletto.com/2024/02/29/kerrie-hoender/ Thu, 29 Feb 2024 21:04:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3056 Kerrie Hoender 1 ui gekap Olie 10 ml kerriepoeier 2 tamaties, ontvel en in blokkies […]

]]>
Kerrie Hoender

  • 1 ui gekap
  • Olie
  • 10 ml kerriepoeier
  • 2 tamaties, ontvel en in blokkies gesny
  • 1/2 klein groen soetrissie in blokkies gesny
  • 250ml rooiwyn (laat die uit as jy wil en vervang dit met hoenderaftreksel – 1 blokkie ekstrak opgelos in kookwater)
  • 80ml blatjang
  • 25ml appelkooskonfyt
  • 1 kg gaar hoender (vlok of sny in blokkies of stukke)
  • 250ml mayonnaise
  • 50ml room
  1. Soteer ui en groen soetrissie in ‘n klein bietjie olie tot sag.
  2. Voeg die kerriepoeier by en roerbraai sowat 1 minuut.
  3. Voeg die tamatie, rooiwyn, blatjang en appelkooskonfyt by en laat sowat 10 minute prut.
  4. Meng dan die hoender asook die mayonnaise en room by en verhit tot lekker warm.
  5. Genoeg vir ongeveer 4 mense – bedien saam met rys
  6. Indien verkies kan jy so 2 groot wortels geskil ook inrasper by die resep asook blokkies aartappels (maak die aartappels eers gaar voor jy dit by die kerrie gooi)

Translation

Curry Chicken

  • 1 onion chopped
  • Oil
  • 10 ml curry powder
  • 2 tomatoes, peeled and diced
  • 1/2 small green pepper diced
  • 250ml red wine (leave it out if you want and replace it with chicken stock – 1 cube of extract dissolved in boiling water)
  • 80ml chutney
  • 25ml apricot jam
  • 1 kg cooked chicken (flake or cut into cubes or pieces)
  • 250ml mayonnaise
  • 50ml cream
  1. Saute onion and green pepper in a little oil until soft.
  2. Add the curry powder and stir-fry for about 1 minute.
  3. Add the tomato, red wine, chutney and apricot jam and simmer for about 10 minutes.
  4. Then mix in the chicken as well as the mayonnaise and cream and heat until nice and hot.
  5. Enough for about 4 people – serve with rice
  6. If desired, you can also grate 2 large peeled carrots into the recipe as well as cubed potatoes (cook the potatoes first before you add them to the curry)
]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2023/01/11/kerrie-en-piesang-frikkadelle/ Wed, 11 Jan 2023 05:35:11 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1814 Kerrie en Piesang Frikkadelle Bestandelle: Frikkadelle: 2 dik snye witbrood 125 ml karringmelk 1 kg […]

]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle

Bestandelle:

Frikkadelle:

  • 2 dik snye witbrood
  • 125 ml karringmelk
  • 1 kg maer maalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 12,5 ml blatjang
  • 2 ml kerriepoeier
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml naeltjies
  • Sout en peper
  • Koekmeelblom

Sous:

  • 25 ml margarine
  • 4 groot uie, gekap
  • 25 ml koekmeelblom
  • 125 ml asyn
  • 15 ml suurlemoensap
  • 750 ml water
  • 12,5 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 37,5 ml appelkooskonfyt
  • 12,5 ml blatjang
  • 10 ml suiker
  • 6 ryp piesangs

Metode:

Stoofplaat en oond

Die frikkadelle:

  1. Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
  2. Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
  3. Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )

Die Sous:

  1. Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
  2. Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
  3. Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
  4. Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
  5. Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
  6. Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.

Lewer 6 porsies.
Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.

]]>
Kerrie Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2023/01/11/kerrie-frikkadelle/ Wed, 11 Jan 2023 05:28:40 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1811 Kerrie Frikkadelle Uie Mengsel: Sny 5 groot uie Olie 1 eetlepel kerrie 1 eetlepel borrie […]

]]>
Kerrie Frikkadelle

Uie Mengsel:

  • Sny 5 groot uie
  • Olie
  • 1 eetlepel kerrie
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 eetlepel mielieblom
  • 2 koppie bladjan
  • 1 koppie konfyt
  • 1 koppie rooiwyn
  1. Meng alles mooi.

Frikkadelle:

  • 700gram maalvleis
  • Halwe koppie oats
  • 1 eier
  • Halwe ui fyn gekap
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 eetlepel kerrie
  • Halwe teelepel koljander
  • Halwe teelepel naeltjies
  • Halwe teelepel kaneel
  • halwe teelepel paprika
  • 1 teelepel sout
  • 1 koppie bladjan
  • 1 eetlepel kruie
  1. Meng goed en vorm vleis balle/frikkadelle.
  2. Sit in oondbak met olie, braai die frikkadelle tot bruin.
  3. Gooi uie mengsel oor die frikkadelle.
  4. Maak toe met foelie en bak vir ‘n uur.
  5. Haal foelie af en bak vir nog 15min.

Geniet.

]]>
Pynappel Kerrie Hoender https://barefootstiletto.com/2023/01/11/pynappel-kerrie-hoender/ Wed, 11 Jan 2023 05:21:14 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1808 Pynappel Kerrie Hoender Ongelooflik Lekker!!! kook 10 stukke hoender vir 20 min Pak in oondpan […]

]]>
Pynappel Kerrie Hoender

Ongelooflik Lekker!!!

  1. kook 10 stukke hoender vir 20 min
  2. Pak in oondpan en strooi sout en hoender speserye oor.
  3. Maak die sous: meng saam, 1/2 blik fyn pynappels, 4el mayonnaise, 2 el bladjan, 2 el heuning, 1/2 k sweet chillie, 1 tl kerrie poeier, 1 tl borrie, 1tl mostertpoeier.
  4. Roer goed deur en gooi oor hoender.
  5. Bak 180C tot mooi bruin en gaar.
]]>
Skaapvleis Kerrie https://barefootstiletto.com/2023/01/11/skaapvleis-kerrie/ Wed, 11 Jan 2023 05:17:21 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1805 Skaapvleis Kerrie Bestanddele 500 g skaapvleis 2 eetlepels koljanderpoeier 4 ui 2 teelepel knoffelpasta 4 […]

]]>
Skaapvleis Kerrie

Bestanddele

  • 500 g skaapvleis
  • 2 eetlepels koljanderpoeier
  • 4 ui
  • 2 teelepel knoffelpasta
  • 4 naeltjie
  • 5 groen kardemom
  • 1 kaneelstokkie
  • sout soos benodig
  • 2 koppie water
  • 4 eetlepels ghee (verhelder botter)
  • 2 Kopies-jogurt (skoon)
  • 2 teelepel gemmer (fyn gepers)
  • 2 teelepel rooi brandrissiepoeier
  • 3 tamatie
  • 8 peperkorrels
  • 1 teelepel garam masala poeier
  • 1/2 teelepel borrie

Instruksies

  1. Dit is ‘n uitstekende skaapvleisresep wat u maklik tuis kan maak.
    Om die resep voor te berei, maak eers die skaapvleisstukke skoon en was dit.
  2. Sit dan ‘n groot pan oor medium vlam en smelt ghee daarin.
  3. Sodra die ghee gesmelt is, voeg kardemom, naeltjies, swartpeper mielies, kaneelstokkie by.
  4. Soteer dit vir ‘n minuut en voeg die gesnyde uie saam met sout daarin.
    Soteer tot die ui ligbruin van kleur is. Voeg dan gemmerpasta en knoffelpasta by en kook die mengsel totdat die rou reuk verdwyn.
    Stap 2
    Voeg nou borriepoeier, rooi chilipoeier en koljanderpoeier by die speserye en meng dit goed.
  5. Voeg die kapokertamaties by en meng dit goed met die ander bestanddele.
    Sorg dat die tamaties pap is en kook dit mengsel totdat olie van die masala in die pan skei.
  6. Voeg nou skaapvleisstukke in hierdie masala en meng dit goed.
    Sorg dat skaapvleisstukke eweredig met masala bedek is.
  7. Giet die jogurt in die skaapvleismasala en meng dit goed.
  8. Laat dit vir 4-5 minute kook en voeg dan water daarin.
  9. Roer dit goed .
  10. Voeg gekapte koljanderblare saam met garam masala poeier hierby. roer dit vinnig.
  11. Kook dit nog 25 minute om te verseker dat skaapvleis nie meer rou is nie maar perfek sappig is.
  12. Sodra jy klaar is, haal dit van die vlam af en plaas die gereg in ‘n bak.
  13. Sit dit warm voor saam met rys of naan en geniet dit
]]>