Fluweelkoek – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
Keep your feet on the ground and reach for the starsThu, 21 Dec 2023 02:32:07 +0000en-US
hourly
1 https://wordpress.org/?v=6.7.2https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpgFluweelkoek – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
3232Rooi Fluweelkoek
https://barefootstiletto.com/2023/12/20/rooi-fluweelkoek/
Thu, 21 Dec 2023 02:32:07 +0000https://barefootstiletto.com/?p=2523Rooi Fluweelkoek Koek 625 ml koekmeel 375 ml suiker 5 ml koeksoda 5 ml kakao […]
]]>Rooi Fluweelkoek
Koek
625 ml koekmeel
375 ml suiker
5 ml koeksoda
5 ml kakao
5 ml sout
250 ml karringmelk
2 eiers, by kamertemperatuur
375 ml olie
5 ml witasyn
25 ml rooi voedselkleursel
5 ml vanieljegeursel
Roomkaasverdiersel
1 houer ferm roomkaas
250 g sagte botter
500 ml versiersuiker
5 ml vanieljegeursel
Koek
Voorverhit die oond tot 180 °C.
Berei 3 koekpanne van 18 cm voor.
Sif meel, suiker, koeksoda, kakao en sout saam in ’n groot mengbak.
Plaas karringmelk, eiers, olie, asyn, kleursel en geursel in ’n aparte mengbak.
Meng die meelmengsel by die karringmelkmengsel.
Verdeel die beslag tussen die voorbereide panne en bak vir 35-40 minute.
Versier met die roomkaasversiersel en organiese roosblare.
Versiersel
Plaas roomkaas en botter in die mengbak van ’n elektriese menger en klits tot lig en donsig.
Voeg die versiersuiker by en klits tot gemeng.
Voeg die vanieljegeursel by en klits tot net gemeng.