Frikkadelletjies – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
Keep your feet on the ground and reach for the starsTue, 10 Jan 2023 17:05:23 +0000en-US
hourly
1 https://wordpress.org/?v=6.7.2https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpgFrikkadelletjies – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
3232Frikkadelletjies In Beslag
https://barefootstiletto.com/2023/01/10/frikkadelletjies-in-beslag/
Tue, 10 Jan 2023 17:05:23 +0000https://barefootstiletto.com/?p=1751Frikkadelletjies In Beslag Frikkadelletjies: 3 snye – Witbrood 1 kg – Maer Maalvleis 1 – […]
]]>Frikkadelletjies In Beslag
Frikkadelletjies:
3 snye – Witbrood
1 kg – Maer Maalvleis
1 – Ui, gerasper
2 – Eiers, geklits
50 ml – Asyn
25 g – Koekmeelblom
10 ml – Sout
5 ml – Woestersous speserye
3 ml – Braaisout
Knypie peper
Beslag:
275 g – Koekmeelblom
10 ml – Bakpoeier
2 – Eiers
2 ml – Sout
400 ml – Melk
Kookolie vir diep braai
Week brood in melk.
Druk soveel as moontlik uit wanneer die brood deurweek is en maak die brood goed fyn.
(Hou die melk eenkant om in beslag te gebruik).
Voeg die maalvleis, ui, eiers, asyn, meel, sout, speserye en peper by die brood en meng goed met die hand.
Vorm frikkadelletjies.
Klop die meel, bakpoeier, eiers en melk saam tot goed gemeng en sonder klonte.
Doop die frikkadelletjies in die beslag en braai hulle oor matige hitte in warm, diep kookolie tot ligbruin en gaar.
Dreineer die gaar balletjies op kombuispapier.
Dien warm op saam kapokaartappels en slaai.
Meatballs In Batter
Meatballs:
3 Slices – White Bread
1 kg – Lean Minced Meat
10ml Baking Powder
2 – Eggs, beaten
50 ml – Vinegar
25 g – Cake flour
10 ml – Salt
5 ml – sausage sauce spices
3 ml – Braai
Pinch of pepper
Batter:
275 g – Cake flour
10 ml – Baking powder
2 – Eggs
2 ml – Salt
400 ml – Milk
Cooking oil for deep frying
Soak bread in milk.
Squeeze out as much as possible when the bread is soaked and fine the bread well.
(Keep the milk aside to use later).
Add the mince, onion, eggs, vinegar, flour, salt, spices and pepper to the bread and mix well by hand.
Roll into balls to form meatballs.
Beat the flour, baking powder, eggs and milk together until well mixed and without clumps.
Dip the meatballs in the batter and fry them over moderate heat in warm, deep cooking oil until light brown and cooked.