Gebakte Broodtjie – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
Keep your feet on the ground and reach for the starsTue, 19 Dec 2023 09:21:53 +0000en-US
hourly
1 https://wordpress.org/?v=6.7.2https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpgGebakte Broodtjie – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
3232Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie
https://barefootstiletto.com/2023/12/19/bees-kerrie-en-gebakte-broodtjie/
Tue, 19 Dec 2023 09:21:53 +0000https://barefootstiletto.com/?p=2456Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie Die brood is baie maklik. So 2.5kg koekmeel. 2pakkies gis. […]
]]>Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie
Die brood is baie maklik.
So 2.5kg koekmeel.
2pakkies gis.
So 2lt louwater.
So halwe koppie olie.
Geen knie.
Roer alles lekker saam.
Skep in broodpannetjies en laat rys so 1h.
Oond bak teen 180 vor so 1h.
Dop uit en smeet met plaasbotter.
Kerrie
So 800g skaap kookvleis en 500g bees.
Jou keuse van watse snitte.
Kook saam met so 3meduim uie grof gesny en spisserye van keuse so 1h op lae hitte.
In n bekertjie meng 3tbl meduim kerrie, 1tbl borrie, 2etl asyn, 2etl bruin suiker, 3etl apelkoos konfyt met so 250ml water.