Gebakte – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 11 Apr 2024 19:53:40 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Gebakte – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Gebakte Mayonaise en Chutney Hoender https://barefootstiletto.com/2024/04/11/gebakte-mayonaise-en-chutney-hoender/ Thu, 11 Apr 2024 19:53:40 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4432 Gebakte Mayonaise en Chutney Hoender Bestanddele: 1 pak (8-10) hoenderstukke 1 pk bruin uiesop poeier […]

]]>
Gebakte Mayonaise en Chutney Hoender

Bestanddele:

  • 1 pak (8-10) hoenderstukke
  • 1 pk bruin uiesop poeier
  • 250 ml warm water (nie kook)
  • 1/2 k mayonaise
  • 1/4 k chutney
  • 1/4 k soet chilli sous
  • 1/4 k tamatie sous
  • Sout

Metode:

  1. Oond 180 gr C.
  2. Pak die hoender stukke in ‘n oondbak en geur liggies met sout.
  3. Meng die uiesop-poeier met die warm water.
  4. Roer die mayonaise, chutney, soet chillie sous en tamatie sous daarby.
  5. Gooi oor hoender en bedek met tinfoelie.
  6. Bak vir 50-60 minute.
  7. Haal foelie af en bak oop tot goudbruin.

Translation

Baked Mayonnaise and Chutney Chicken

Ingredients:

  • 1 pack (8-10) chicken pieces
  • 1 pk brown onion soup powder
  • 250 ml warm water (not boiling)
  • 1/2 cup mayonnaise
  • 1/4 cup chutney
  • 1/4 cup sweet chilli sauce
  • 1/4 cup tomato sauce
  • Salt

Method:

  1. Oven 180 gr C.
  2. Pack the chicken pieces in an oven dish and lightly season with salt.
  3. Mix the onion soup powder with the hot water.
  4. Stir in the mayonnaise, chutney, sweet chilli sauce and tomato sauce.
  5. Pour over chicken and cover with tin foil.
  6. Bake for 50-60 minutes.
  7. Remove foil and bake until golden brown.
]]>
Gebakte Kerriehoender https://barefootstiletto.com/2024/03/18/gebakte-kerriehoender/ Mon, 18 Mar 2024 08:53:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4133 Gebakte Kerriehoender 4 tot 6 Groot aartappels Sout en vars gemaalde swartpeper 6 tot 8 […]

]]>
Gebakte Kerriehoender

  • 4 tot 6 Groot aartappels
  • Sout en vars gemaalde swartpeper
  • 6 tot 8 hoenderporsies
  • 40 ml Olyfolie
  • 30 tot 45 ml Hoenderspeserye of Masala Mix van Ina Paarman
  • 2 Rooiuie, in kwarte gesny
  • 2 Heel knoffelhuisies

Sous

  • 15 ml Mielieblom (maizina)
  • 20 ml Water
  • 125 ml Room
  • 125 ml Gewone jogurt
  • Hand vol koljanderblare
  1. Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n middelslag-oondbak.
  2. Kook die aartappels tot net sag (nie pap nie) en sny in 2 cm-skywe.
  3. Pak die aartappels in die oondbak en geur met sout en peper.
  4. Verf die hoenderstukke met ’n bietjie van die olie en bedek dit met die hoenderspeserye.
  5. Pak die hoender bo-op die aartappels gevolg deur die uie en knoffel.
  6. Bak 15 minute.
  7. Meng intussen die mielieblom en water en roer dit saam met die room en jogurt in ’n mengbeker.
  8. Giet die sous bo-oor die hoender.
  9. Verlaag die hitte na 180 °C en bak nog 20 tot 40 minute of tot gaar.
  10. Sprinkel met koljanderblare en sit voor met rys.
  11. Genoeg vir 4 mense.

Translation

Baked Curry Chicken

  • 4 to 6 large potatoes
  • Salt and freshly ground black pepper
  • 6 to 8 chicken portions
  • 40 ml Olive oil
  • 30 to 45 ml Chicken Spices or Masala Mix from Ina Paarman
  • 2 Red onions, quartered
  • 2 Whole cloves of garlic

Sauce

  • 15 ml maize flour (maizina)
  • 20 ml Water
  • 125 ml Cream
  • 125 ml plain yogurt
  • Handful of coriander leaves
  1. Preheat the oven to 200 °C and grease a medium baking tray.
  2. Boil the potatoes until just soft (not mushy) and cut into 2 cm slices.
  3. Put the potatoes in the oven and season with salt and pepper.
  4. Paint the chicken pieces with a little of the oil and cover them with the chicken spices.
  5. Place the chicken on top of the potatoes followed by the onions and garlic.
  6. Bake 15 minutes.
  7. In the meantime, mix the cornflour and water and stir it together with the cream and yogurt in a mixing cup.
  8. Pour the sauce over the top of the chicken.
  9. Reduce the heat to 180 °C and bake for another 20 to 40 minutes or until cooked.
  10. Sprinkle with coriander leaves and serve with rice.
  11. Enough for 4 people.
]]>
Gebakte Bruin Poeding https://barefootstiletto.com/2024/03/14/gebakte-bruin-poeding/ Thu, 14 Mar 2024 06:50:25 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3891 Gebakte Bruin Poeding Gebruik bak ongeveer 15 tot 20cm 1 eier 125ml suiker 250ml meel […]

]]>
Gebakte Bruin Poeding

  • Gebruik bak ongeveer 15 tot 20cm
  • 1 eier
  • 125ml suiker
  • 250ml meel
  • 5ml bakpoeier
  • 5ml koeksoda
  • 30ml asyn
  • 2 eetl appelkooskonfyt
  • 1 kop melk
  • Sout
  1. Klits eiers en suiker
  2. Maak koeksoda aan met bietjie melk
  3. Meng al bo-genoemde bymekaar
  4. Gooi in bakpan en bak by 180 grade C vir 45 min

Sous

  • 1 kop melk
  • 125ml suiker
  • 1 kop water
  • 2 eetl botter
  • 5ml vanilje
  1. Bring alles tot kookpunt en gooi kokende stroop oor die warm poeding wat direk uit die oond uit kom.
  2. Prik ‘n paar gaatjies met vurk in die koek voor jy die stroop oorgooi.

VERVANG DIE APPELKOOSKONFYT BY DIE BESLAG MET 2 EETL KAKAO EN VOEG 2 EETL KAKAO BY SOUS VIR SJOKOLADE POEDING

Translation

Baked Brown Pudding

  • Use a tray approximately 15 to 20 cm
  • 1 egg
  • 125ml sugar
  • 250ml flour
  • 5ml baking powder
  • 5ml baking soda
  • 30ml of vinegar
  • 2 tbsp apricot jam
  • 1 cup of milk
  • Salt
  1. Beat eggs and sugar
  2. Make baking soda with a little milk
  3. Mix all of the above together
  4. Pour into baking pan and bake at 180 degrees C for 45 min

Sauce

  • 1 cup of milk
  • 125ml sugar
  • 1 cup of water
  • 2 tbsp butter
  • 5ml vanilla
  1. Bring everything to the boil and pour boiling syrup over the hot pudding straight from the oven.
  2. Poke a few holes in the cake with a fork before pouring the syrup over it.

REPLACE THE APPLE CHOCOLATE JAM IN THE BATTER WITH 2 TBS OF COCOA AND ADD 2 TBS OF COCOA TO SAUCE FOR CHOCOLATE PUDDING

]]>
Gebakte Tuna https://barefootstiletto.com/2024/03/09/gebakte-tuna/ Sun, 10 Mar 2024 04:24:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3667 Gebakte Tuna 1 groot pak kaas en uie chips fyngedruk 2 eiers 2 blikkies tuna […]

]]>
Gebakte Tuna

  • 1 groot pak kaas en uie chips fyngedruk
  • 2 eiers
  • 2 blikkies tuna in olie waarvan die een gedreineer is
  • 1 blikkie sweetcorn
  • 2 eetlepels chutney
  • 2 eetlepels mayonaise
  • 2 eetlepels tamatiesous
  1. Meng alles saam en gooi in n oondvaste bak
  2. Gooi gerasperde kaas oor en bak vir 30 min by 180c

Translation

Baked Tuna

  • 1 large pack of cheese and onion chips, crushed
  • 2 eggs
  • 2 tins of tuna in oil, one of which has been drained
  • 1 can of sweetcorn
  • 2 tablespoons of chutney
  • 2 tablespoons of mayonnaise
  • 2 tablespoons tomato sauce
  1. Mix everything together and pour into an ovenproof bowl
  2. Pour grated cheese over and bake for 30 min at 180c
]]>
Gebakte Chops, Aartappels en Kaas https://barefootstiletto.com/2023/12/19/gebakte-chops-aartappels-en-kaas/ Tue, 19 Dec 2023 09:28:20 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2462 Gebakte Chops, Aartappels en Kaas 1tl olie 6 chops 1 blikkie room of mushroom sop […]

]]>
Gebakte Chops, Aartappels en Kaas

  • 1tl olie
  • 6 chops
  • 1 blikkie room of mushroom sop
  • 1k melk
  • 1 blik tamaties
  • 4 aartappels (skywe gesny)
  • 1/2k uie (gekap)
  • 1k kaas gerasper

Metode:

  1. Maak olie warm en braai chops tot goud bruin.
  2. Meng sop en die melk saam.
  3. Rangskik aartappels en uie in n oondvaste bak.
  4. Plaas chops bo op aartappel rangskikking.
  5. Gooi sop mengsel bo oor sprinkel van jou gunsteling oor wat jy van hou .
  6. Bak 30 min. Haal uit en gooi kaas oor en bak weer 30 min of tot kaas bruin en gesmelt is.
]]>
Gebakte Macaroni en Kaas https://barefootstiletto.com/2023/12/19/gebakte-macaroni-en-kaas/ Tue, 19 Dec 2023 09:25:45 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2459 Gebakte Macaroni en Kaas Bestandele 1 kg pak macaroni, opgekook en met koue water afgespoel […]

]]>
Gebakte Macaroni en Kaas

Bestandele

  • 1 kg pak macaroni, opgekook en met koue water afgespoel
  • 1 E olie
  • 6 eiers
  • 2 k melk
  • Geurselsout (aromat) na smaak
  • 1 pak gesnipperde spek (opsioneel)
  • 3 k gerasperde cheddar kaas
  • 8 skywe tamatie (opsioneel)
  • 8 klontjies botter of margarien
  • paprika (opsioneel)

Instruksies

  1. Meng die olie deur die gaar, afgespoelde macaroni.
  2. Die macaroni moet met koue water afgespoel word sodat die eiers nie skif wanneer jy dit byvoeg nie.
  3. Meng die eiers en melk goed en geur met die geurselsout na smaak (neem in ag die sout van die spek as jy gaan spek byvoeg).
  4. Meng die eiermengsel deur die macaroni.
  5. Voeg die spek (indien verkies) en die helfte van die kaas by die macaroni mengsel.
  6. Gooi die mengsel in ‘n goed gesmeerde oondbak.
  7. Pak nou die 8 skyfies tamaties (een vir elke porsie bo-oor) en plaas ‘n klontjie botter op elke skyfie.
  8. Strooi die orige kaas en ‘n bietjie paprika oor en bak in die oond vir 1 uur teen 180˚C.
  9. Verwyder van oond en laat hom ‘n paar minute rus voor opdiening.
]]>
Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie https://barefootstiletto.com/2023/12/19/bees-kerrie-en-gebakte-broodtjie/ Tue, 19 Dec 2023 09:21:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2456 Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie Die brood is baie maklik. So 2.5kg koekmeel. 2pakkies gis. […]

]]>
Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie

  1. Die brood is baie maklik.
  2. So 2.5kg koekmeel.
  3. 2pakkies gis.
  4. So 2lt louwater.
  5. So halwe koppie olie.
  6. Geen knie.
  7. Roer alles lekker saam.
  8. Skep in broodpannetjies en laat rys so 1h.
  9. Oond bak teen 180 vor so 1h.
  10. Dop uit en smeet met plaasbotter.

Kerrie

  1. So 800g skaap kookvleis en 500g bees.
  2. Jou keuse van watse snitte.
  3. Kook saam met so 3meduim uie grof gesny en spisserye van keuse so 1h op lae hitte.
  4. In n bekertjie meng 3tbl meduim kerrie, 1tbl borrie, 2etl asyn, 2etl bruin suiker, 3etl apelkoos konfyt met so 250ml water.
  5. Skil ruim aartappels en so 5 wortels.
  6. Gooi dan in pot en die kerrie menhels oor vleis.
  7. Kyk dat alles bedek is.
  8. Laat prut tot aartappels sag.
]]>
Gebakte Aartappel met Spinasie en Spekvleissous | Baked Potato with Spinach and Bacon Sauce https://barefootstiletto.com/2023/12/14/gebakte-aartappel-met-spinasie-en-spekvleissous/ Thu, 14 Dec 2023 10:50:05 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2301 Gebakte Aartappel met Spinasie en Spekvleissous Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 1½ […]

]]>
Gebakte Aartappel met Spinasie en Spekvleissous

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 minute
Gaarmaaktyd: 1½ uur

  • 6 groot aartappels
  • olie vir bedekking
  • sout en peper

Vulsel

  • 6 spekvleisrepe
  • 15 ml (1 e) botter
  • 100 g sampioene, in skywe gesny
  • 40 g botter
  • 45 ml (3 e) meel
  • 250 ml (1 k) melk
  • 100 g spinasie, gekap
  • ’n hand vol pietersielie, gekap
  • 30 ml (2 e) gerasperde wit cheddar

Metode

  1. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  2. Prik die aartappels met ’n vurk.
  3. Giet ’n bietjie olie in jou hande en vryf die aartappels om hulle met die olie bedek.
  4. Plaas die aartappels op ’n bakplaat en bestrooi met sout en peper.
  5. Bak 90 minute.

Vulsel:

  1. Braai die spekvleis in ’n pan oor matige hitte tot goudkleurig en sit eenkant.
  2. Braai die sampioene in dieselfde pan.
  3. Smelt dit botter in ’n pot oor matige hitte, voeg die meel by en klits tot ’n gladde pasta vorm.
  4. Giet die melk stadig in terwyl jy roer tot glad.
  5. Voeg die spinasie, spekvleis, sampioene, pietersielie en kaas by.
  6. Wanneer die aartappels gaar is, sny ’n kruis bo-aan elkeen en druk om die aartappel oop te spleet.
  7. Skep die vulsel in die kruis.

Translation

Baked Potato with Spinach and Bacon Sauce

Enough for 6 people
Preparation: 10 minutes
Cooking time: 1½ hours

  • 6 large potatoes
  • oil for coating
  • salt and pepper

Filling

  • 6 strips of bacon
  • 15 ml (1 tbsp) butter
  • 100 g mushrooms, sliced
  • 40 g of butter
  • 45 ml (3 tbsp) flour
  • 250 ml (1 k) milk
  • 100 g spinach, chopped
  • a handful of parsley, chopped
  • 30 ml (2 tbsp) grated white cheddar

Method

  1. Preheat the oven to 200 °C.
  2. Prick the potatoes with a fork.
  3. Pour a little oil in your hands and rub the potatoes to cover them with the oil.
  4. Place the potatoes on a baking sheet and sprinkle with salt and pepper.
  5. Bake 90 minutes.

Filling:

  1. Fry the bacon in a pan over moderate heat until golden and set aside.
  2. Fry the mushrooms in the same pan.
  3. Melt the butter in a pot over moderate heat, add the flour and whisk until a smooth paste forms.
  4. Slowly pour in the milk while stirring until smooth.
  5. Add the spinach, bacon, mushrooms, parsley and cheese.
  6. When the potatoes are cooked, cut a cross at the top of each and press to split the potato open.
  7. Spoon the filling into the cross.
]]>
Gebakte Appelkoospoeding https://barefootstiletto.com/2023/01/12/gebakte-appelkoospoeding/ Thu, 12 Jan 2023 20:31:04 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1849 Gebakte Appelkoospoeding 1 Groot blik appelkooshalwes 400 g suiker 120 g margarien of botter 4 […]

]]>
Gebakte Appelkoospoeding

  • 1 Groot blik appelkooshalwes
  • 400 g suiker
  • 120 g margarien of botter
  • 4 eiers
  • 140 g koekmeel
  • 10 ml vanieljegeursel
  • 15 ml bakpoeier
  • Knippie sout
  • 250 ml melk
  • Gebruik nr 3 platboompot.
  1. Dreineer die vrugte, voeg water by die stroop om 750 ml te maak.
  2. Meet die helfte van die suiker af en voeg by die stroop en verhit.
  3. Room botter met die oorblywende suiker.
  4. Voeg eiers en vanielje by.
  5. Meng goed deur.
  6. Sif die droë bestanddele by en roer om die beurt met die melk in die eiermengsel.
  7. Smeer die pot en giet die deegmengsel daarin.
  8. Rangskik die appelkooshalwes op die deegmengsel.
  9. Giet die warm stroop oor, bedek en kook vir 30 – 40 minute of tot dit gaar is.
  10. Bedien met vla, room of roomys.
]]>
Gebakte Amarulatert https://barefootstiletto.com/2021/12/27/gebakte-amarulatert/ Tue, 28 Dec 2021 00:45:43 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1140 60ml kakao. 125ml kookwater. 3 eiers. 220ml suiker. 60ml olie . 250ml koekmeel. 10ml bakpoeier. […]

]]>

60ml kakao.
125ml kookwater.
3 eiers.
220ml suiker.
60ml olie .
250ml koekmeel.
10ml bakpoeier.
2ml sout.
Stroop
200ml suiker.
250ml water.
60ml amarula.
1 blikkie karamel kondensmelk.
styf geklopte room & ‘n flake sjokolade

Beslag:
Meng kakao met kookwater laat afkoel.
Klits Suiker + olie + eiers een vir een saam.
Voeg afgekoelde kakao mengsel by en klits goed deur.
Sif droë bestanddele en voeg by eiermengsel meng goed deur.
Gooi in glasbak 22cm/30cm vooraf gespuit met cook ñ bake.
Bak by 180 grade C vir 25-30min
Stroop:
Kook water en suiker vir 5 minute tot suiker opgelos is.
Haal van die stoof af en voeg Amarula by, roer goed deur.
Prik koek sodra dit uit die oond kom en gooi warm stroop oor.
Laat heeltemal afkoel.
Versiering:
Karamel kondensmelk en room stooi flake fyn bo-oor.
(Smeer eers karamel kondensmelk oor en dan styfgeklopte room en strooi dan fyn flake oor) was dit dalk die amarula tert.

Bron: Die Poeding Klub.

]]>