Gemmer – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 03 Apr 2024 21:26:28 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Gemmer – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Gemmer Poeding https://barefootstiletto.com/2024/04/03/gemmer-poeding/ Wed, 03 Apr 2024 21:26:28 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4333 Gemmer Poeding Bestanddele: 1½ koppie meelblom 1 koppie melk 1 eier 1 eetlepel fyn gemmer […]

]]>
Gemmer Poeding

Bestanddele:

  • 1½ koppie meelblom
  • 1 koppie melk
  • 1 eier
  • 1 eetlepel fyn gemmer
  • 1 koppie suiker
  • ½ koppie sagte botter
  • 1 teelepel koeksoda, gelykvol
  • 2 eetlepels fyn appelkooskonfyt, fyn

Stroop:

  • 1 koppie suiker
  • 2 koppies kookwater
  • 1 t fyn gemmer

Metode:

  1. Voorverhit die oond tot 180 C.
  2. In ‘n mengbak room die botter en suiker.
  3. In ‘n aparte bak, sif meel, koeksoda en gemmer saam.
  4. Klop meelmengsel by die geroomde botter-en-suiker in.
  5. In ‘n aparte bakkie, klits eers die eier, melk en appelkooskonfyt saam en klits dit dan in by meelmengsel in om loperige beslag te vorm.
  6. Gooi die beslag in ‘n groot bakskottel skottel waarin die volgende stroop aangemaak is:

Stroop:

  1. In die bakskottel waarin die poeding gebak gaan word, roer die suiker, kookwater en fyn gemmer tot die suiker opgelos is.
  2. Skep die beslag bo-op die vuurwarm stroop, maar moenie deurroer of meng nie.
  3. Bak tot gaar, 35-40 minute.
  4. Toets met ‘n toetspennetjie.
  5. Die poeding sal bo-op die stroopmengsel dryf.
  6. Bedien warm of koud in die stroop, met vla of room daarby.

Translation

Ginger Pudding

Ingredients:

  • 1½ cups flour
  • 1 cup of milk
  • 1 egg
  • 1 tablespoon fine ginger
  • 1 cup of sugar
  • ½ cup softened butter
  • 1 teaspoon of baking soda, equal
  • 2 tablespoons fine apricot jam, fine

Syrup:

  • 1 cup of sugar
  • 2 cups of boiling water
  • 1 t fine ginger

Method:

  1. Preheat the oven to 180 C.
  2. Cream the butter and sugar in a mixing bowl.
  3. In a separate bowl, sift flour, baking soda and ginger together.
  4. Beat flour mixture into the creamed butter and sugar.
  5. In a separate bowl, first whisk together the egg, milk and apricot jam and then whisk it into the flour mixture to form a runny batter.
  6. Pour the batter into a large baking dish dish in which the following syrup has been prepared:

Syrup:

  1. In the baking dish in which the pudding will be baked, stir the sugar, boiling water and fine ginger until the sugar is dissolved.
  2. Spoon the batter on top of the hot syrup, but do not stir or mix.
  3. Bake until done, 35-40 minutes.
  4. Test with a test pen.
  5. The pudding will float on top of the syrup mixture.
  6. Serve hot or cold in the syrup, with custard or cream.
]]>
Outydse Gemmerpoedlng https://barefootstiletto.com/2020/11/12/outydse-gemmerpoedlng/ Thu, 12 Nov 2020 07:57:27 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=320 2 koppies meel 1 koppie suiker 2 koppies melk 1 eetlepel asyn of suurlemoensap 2 […]

]]>

2 koppies meel
1 koppie suiker
2 koppies melk
1 eetlepel asyn of suurlemoensap
2 teelepels bakpoeier
2 teelepels koeksoda
2 teelepels gemmer
2 eetlepels appelkooskonfyt
2 eiers
Knippie sout

Voorverhit die oond tot 180°C.
Bespuit ‘n oondvaste bak met kleefwerende kossproei.
Meng al die droe bestanddele.
Los die koeksoda in ‘n bietjie van die melk op.
Maak die droe bestanddele met die nat bestanddele aan.
Skep in die voorbereide bak en bak vir ongeveer 40-50 minute of totdat ‘n toetspen skoon uit die poeding kom in die voorverhitte oond.
Giet die volgende sous oor sodra die poeding uit die oond kom

SOUS
1 koppie suiker
1 1/2 koppies water
2 teelepels vanieljegeursel
2 koppies melk of idealmelk of ‘n mengsel van die twee
250 gram botter of margarien

Kook alles saam en gooi gelydelik oor die gaar poeding.
Dien op met via, room of roomys.

NOTA
Dit maak ‘n groot poeding.

]]>
Ouma Strydom se Gemmerbier https://barefootstiletto.com/2020/11/02/ouma-strydom-se-gemmerbier/ Mon, 02 Nov 2020 19:28:19 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=454 16 koppies (4 liter) warm (nie kokend) water 3 hoogvol teelepels droe gemmer 1 hoogvol […]

]]>

16 koppies (4 liter) warm (nie kokend) water
3 hoogvol teelepels droe gemmer
1 hoogvol teelepel kremetart
2 plat teelepels kits suurdeeg
4 koppies suiker
2 eetlepels gerasperde rou gemmer.
1 koppie rosyntjies.

Meng alles goed saam tot suiker mooi opgelos is in ‘n emmertjie en maak horn dig toe.
Vat dan ‘n fleesie kombersie of handoek en draai om jou emmer en sit op n warm plek in die huis om te gis.
(Nie in sonlig nie) naby n vrieskas of stoof werk lekker.
Gemmerbier MOET 24 uur gis.
Om te sif gebruik eers n kombuis sif om groot stukke uit te kry en sif dan deer katoen lap (ek het ‘n sakkie van katoen waarin ek dit gooi en deur sif) ander doeke werk te moeilik.
As jy klaar deurgesuig het, gooi in jou bottels (nie te vol,) en sit van jou rosyne wat in die gemmerbier was, in die bottels.
Maak toe (nie te styf nie) en verkoel.

]]>