Passion Fruit Fridge Tart
1 blik 410g Ideal melk
½ kop. strooisuiker
1 blik grenadellamoes
1 pakkie lemoenjellie
1 pakkie (200g ) Tennis beskuitjies
1 kop. kookwater
METODE:
Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel.
Klop verkoelde melk tot styf.
Vou suiker geleidelik by.
Klop goed.
Voeg moes en jellie by.
Klop tot romerig.
Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel.
Plaas in yskas.
Bron: Die Poeding Klub.
]]>Genoeg vir 6 mense
Bereieding:15-20 minute
Verkoeltyd:1 uur of oornag
1 sponskoek
1 blik karamel kondensmelk
12 ryp grenadellas se pulp
4 kop griekse jogurt
4(32g elk) flake sjokolade stafies
METODE
Sny sponskoek in skyfies of stukke en pak die helfte daarvan in n groot,diep glasbak
Skep die helfte van die kondensmelk bo-op koek,gevolg deur die grenadellapulp
Skep die helfte van die jogurt bo-oor en sprinkel van die sjokoladekrummels bo-opdie jogurt.
Herhaal met die res van die bestanddele en eindig met sjokolade en grenadellapulp
Laat n uur of oornag in die yskas staan
WENK
Vervang sponskoek met n paar klein rolkoeke
Lekker vir kersfees nagereg.