Hertzoggies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Tue, 19 Dec 2023 04:52:42 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Hertzoggies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Lui Huisvrou Hertzoggies https://barefootstiletto.com/2023/12/18/lui-huisvrou-hertzoggies/ Tue, 19 Dec 2023 04:52:42 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2380 Lui Huisvrou Hertzoggies 500ml koekmeel 15 ml bakpoeier 1 ml sout 125 g botter/margarine 25 […]

]]>
Lui Huisvrou Hertzoggies

  • 500ml koekmeel
  • 15 ml bakpoeier
  • 1 ml sout
  • 125 g botter/margarine
  • 25 ml kookolie
  • 100 ml suiker
  • 1 ekstra groot eier
  • Appelkoos of enige ander konfyt

Bolag

  • 3 ekstra groot eierwitte
  • 300m witsuiker
  • 500ml klapper

Metode

  1. Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam.
  2. Verroom die botter, kookolie , suiker en eier saam.
  3. Voeg die meelmengsel by die eiermengsel en meng tot ‘n deeg vorm.
  4. Druk die deeg met die vingers op die boom van ‘n oondbak met.
  5. Smeer appelkooskonfyt oor die deeg.

Bolaag

  • 3 ekstra groot eierwitte
  • 300m witsuiker
  • 500ml klapper
  1. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die suiker lepel vir lepel by terwyl jy die heeltyd klits.
  2. Haal uit die menger, vou die klapper met ‘n lepel in die eierwitte in en skep mengsel bo-op die konfyt lekker hoog vol.
  3. Bak 15min tot die bo laag lekker goudbruin is en totdat die deeg begin verbruin op die middelste oondrak by 180 C.
  4. Bak vir + – 20 min. Sny in blokke sodra dit afgekoel het.
]]>
Hertzoggies https://barefootstiletto.com/2023/12/18/hertzoggies/ Tue, 19 Dec 2023 04:45:10 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2374 Hertzoggies Doppies 450ml Koekmeel 37ml strooisuiker 10ml bakpoeier 1ml sout 125g botter of margarien by […]

]]>
Hertzoggies

Doppies

  • 450ml Koekmeel
  • 37ml strooisuiker
  • 10ml bakpoeier
  • 1ml sout
  • 125g botter of margarien by kamertemperatuur
  • 3 ekstra groot eiergele
  • 15ml koue water

Vulsel

  • 60-75ml fyn appelkooskonfyt of soveel nodig

Bolaag

  • 3 ekstra groot eierwitte
  • 300m witsuiker
  • 500ml klapper
  1. Berei die holtes van 2 kolwyntjie panne voor. Klits die droë bestandele vinnig in ‘n voedselverwerker en voeg die botter by.
  2. Klits tot krummelrig.
  3. Klits die eiergele en die water saam en voeg by.
  4. Klits tot klam krummels vorm wat begin bind en ‘n bol wil maak.
  5. Voeg ‘n paar druppels yswater by indien dit te styf is.
  6. Druk die deeg bymekaar in ‘n bol, maak toe in kleefplastiek en bere in die yskas vir ten minste 1 uur.
  7. Voorverhit die oond tot 180°C.
  8. Rol die deeg lekker dun uit op ‚n meelbestrooide oppervlak en druk groot genoeg sirkels uit om die pannetjie se holte vol te maak (ongeveer 8cm).
  9. Plaas die deegsirkels in die pannetjieholtes.
  10. Skep ‘n teelepel vol konfyt in die doppie en sit die panne in die yskas terwyl jy die bolaag meng.
  11. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die suiker lepel vir lepel by terwyl jy die heeltyd klits.
  12. Haal uit die menger, vou die klapper met ‘n lepel in die eierwitte ni en skep mengsel bo-op die doppies, lekker hoog vol.
  13. Maak seker die bolaag bedek die konfyt anders kook die konfyt uit.
  14. Bak 15min tot die bo laag lekker goudbruin is.
  15. Laat op ‘n draadrak afkoel tot kamer temperatuur en bere in ‘n lugdigte houer.
  16. Die geheim hier is om jou deeg die hele tyd❄ koud❄ te hou dan is die tertjies perfek.
  17. Lewer 24 Hertzoggies
]]>