Jamtertjies. Handtertjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Tue, 19 Dec 2023 05:08:59 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Jamtertjies. Handtertjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Outydse Jamtertjies https://barefootstiletto.com/2023/12/19/outydse-jamtertjies/ Tue, 19 Dec 2023 05:08:59 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2389 Outydse Jamtertjies (Handtertjies) 5 K Meel 2 t koeksoda 2 k suiker 1/4 t sout […]

]]>
Outydse Jamtertjies (Handtertjies)

  • 5 K Meel
  • 2 t koeksoda
  • 2 k suiker
  • 1/4 t sout
  • 2 t kremetart
  • ¾ k melk
  • 3 eiers
  • 125g margarien
  • 910g Appelkooskonfyt
  1. Klits botter en suiker tot roomerig
  2. Roer eiers in klits goed
  3. Voeg melk wat in koeksoda opgelos is by
  4. Voeg res van bestanddele by. Meng tot sagte deeg
  5. Rol dun uit
  6. Druk sirkels uit
  7. Meng die konfyt met 3 t droë maizena dit help dat die konfyt nie uitkook as dit gebak word
  8. Plaas konfyt op deeg
  9. Vou goed toe en druk kante goed vas met ‘n vurk
  10. Bak 15 min op 180º C of tot goudbrui
]]>