Kaas – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 20 Mar 2024 04:55:26 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Kaas – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Texas-Kaassteak https://barefootstiletto.com/2024/03/19/texas-kaassteak/ Wed, 20 Mar 2024 04:55:26 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4175 Texas-Kaassteak Genoeg vir: 4 mense Bereiding: 20 minute Rustyd: sowat 1 uur of oornag Gaarmaaktyd: […]

]]>
Texas-Kaassteak

Genoeg vir: 4 mense
Bereiding: 20 minute
Rustyd: sowat 1 uur of oornag
Gaarmaaktyd: 5-10 minute

Bestandele

Steak en Marinade

  • 2,5 kg Texas-steak
  • sap en skil van 2 suurlemoene
  • 25 ml (5 t) worcestersous
  • vars gemaalde swartpeper
  • 4 knoffelhuisies, fyn gekap
  • 45 ml (3 e) olyfolie
  • sout

Bolaag

  • 100 g cheddarkaas, gerasper
  • 100 g mozzarellakaas, gerasper
  • 145 g bloukaas, gekrummel
  • 2 eiers, geklits
  • 35 ml heelkorrelmosterd
  • sout en gemaalde swartpeper
  • 30 ml (2 e) gekapte pietersielie
  • gebakte aartappelwiggies en roketslaai vir voorsit

Metode

Steak en Marinade

  1. Sny die steak in porsies van 200-230 g.
  2. Meng die res van die bestanddele vir die marinade behalwe die sout en mariner die steaks oornag of ’n paar uur.
  3. Verhit die oond tot 230 °C en verhit ’n riffelpan tot baie warm.
  4. Braai die helfte van die steaks in die verhitte riffelpan.
  5. Braai 2-3 minute aan albei kante en sout sodra die steaks geseël is.
  6. Wag tot die pan weer baie warm is voor jy die volgende steaks braai.
  7. Dit is belangrik om die steaks teen ’n baie hoë hitte te seël.
  8. Skep die gebraaide steaks op ’n voorbereide bakplaat en laat ’n paar minute rus.

Bolaag

  1. Meng al die bestanddele vir die bolaag en deel die vulsel tussen die steaks.
  2. Skep die vulsel op die steaks en rooster sowat 5 minute in die oond.
  3. Sit voor saam met gebakte aartappelwiggies en roketslaai.

Translation

Texas Cheesesteak

Enough for: 4 people
Preparation: 20 minutes
Rest time: about 1 hour or overnight
Cooking time: 5-10 minutes

Ingredients

Steak and Marinade

  • 2.5 kg Texas steak
  • juice and zest of 2 lemons
  • 25 ml (5 t) Worcestershire sauce
  • freshly ground black pepper
  • 4 cloves of garlic, finely chopped
  • 45 ml (3 tbsp) olive oil
  • salt

Topping

  • 100 g cheddar cheese, grated
  • 100 g mozzarella cheese, grated
  • 145 g blue cheese, crumbled
  • 2 eggs, beaten
  • 35 ml whole grain mustard
  • salt and ground black pepper
  • 30 ml (2 tbsp) chopped parsley
  • baked potato wedges and rocket salad for serving

Method

Steak and Marinade

  1. Cut the steak into portions of 200-230 g.
  2. Mix the rest of the ingredients for the marinade except the salt and marinate the steaks overnight or for a few hours.
  3. Heat the oven to 230 °C and heat a fluted pan until very hot.
  4. Fry half of the steaks in the heated frying pan.
  5. Fry for 2-3 minutes on both sides and salt once the steaks are sealed.
  6. Wait until the pan is very hot again before frying the next steaks.
  7. It is important to seal the steaks at a very high heat.
  8. Place the fried steaks on a prepared baking sheet and let rest for a few minutes.

Topping

  1. Mix all the ingredients for the topping and divide the filling between the steaks.
  2. Spoon the filling onto the steaks and roast in the oven for about 5 minutes.
  3. Serve with baked potato wedges and rocket salad.
]]>
Knoffelrolletjie Kaaspot https://barefootstiletto.com/2024/03/18/knoffelrolletjie-kaaspot/ Mon, 18 Mar 2024 09:04:42 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4142 Knoffelrolletjie Kaaspot winkel deeg olie tamatie puree knoffel olie sout peper gaar mince Smeer pot […]

]]>
Knoffelrolletjie Kaaspot

  • winkel deeg
  • olie
  • tamatie puree
  • knoffel
  • olie
  • sout
  • peper
  • gaar mince
  1. Smeer pot met olie eers.
  2. Met winkel deeg.
  3. Rol die deeg in bolletjies en pak in die pot.
  4. Sit deksel op en laat hom rus iewers warm vir 2-3 uur.
  5. Maak mengsel van tamatie puree, garlic, olie, sout, peper en smeer die gerysde bolletjies lekker nat.
  6. Gooi kaas gemeng met gaar mince bo oor.
  7. Mak soos potbrood.

Translation

Garlic Roll Cheese Pot

  • store dough
  • oil
  • tomato puree
  • garlic
  • oil
  • salt
  • pepper
  • cooked mince
  1. Grease pot with oil first.
  2. With shop dough.
  3. Roll the dough into balls and pack in the pot.
  4. Put the lid on and let it rest somewhere warm for 2-3 hours.
  5. Make a mixture of tomato puree, garlic, oil, salt, pepper and spread the riced balls nicely wet.
  6. Pour cheese mixed with cooked mince on top.
  7. Soft as pot bread.
]]>
Rice Krispie en Kaas Hoender https://barefootstiletto.com/2024/03/14/rice-krispie-en-kaas-hoender/ Thu, 14 Mar 2024 07:08:49 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3904 Rice Krispie en Kaas Hoender Bestanddele: 1/4 koppie botter, gesmelt 1/2 koppie meel 1 teelepel […]

]]>
Rice Krispie en Kaas Hoender

Bestanddele:

  • 1/4 koppie botter, gesmelt
  • 1/2 koppie meel
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel peper
  • 1 teelepel knoffel poeier/vlokkies
  • 1 eier
  • 1 eetlepel melk
  • 1 koppie gerasperde cheddarkaas
  • 1 sakkie Skud n Bak krummels of broodkrummels, of kellogs fyngemaak, of provitas (jou keuse)
  • 1 koppie Rice Krispies
  • 3 tot 4 ontbeende, hoender, sonder vel, in die helfte gesny.

Metode:

  1. Verhit die oond tot 180 F.
  2. Gooi jou gesmelte botter in die oondpan en smeer die pan.
  3. Meng die meel, sout, peper en knoffel poeier in ‘n bak.
  4. Sit foil oor en bak vir ‘n uur in oond by 180°C.

Translation

Rice Krispies and Cheese Chicken

Ingredients:

  • 1/4 cup butter, melted
  • 1/2 cup flour
  • 1 teaspoon of salt
  • 1 teaspoon pepper
  • 1 teaspoon garlic powder/flakes
  • 1 egg
  • 1 tablespoon of milk
  • 1 cup grated cheddar cheese
  • 1 bag Shake n Bake crumbs or breadcrumbs, or crushed kellogs, or provitas (your choice)
  • 1 cup Rice Krispies
  • 3 to 4 boneless, skinless chicken, cut in half.

Method:

  1. Heat the oven to 180 F.
  2. Pour your melted butter into the oven pan and grease the pan.
  3. Mix the flour, salt, pepper and garlic powder in a bowl.
  4. Put foil over and bake for an hour in the oven at 180°C.
]]>
Macaroni en Kaas https://barefootstiletto.com/2024/03/14/macaroni-en-kaas/ Thu, 14 Mar 2024 06:15:27 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3857 Macaroni en Kaas 500g macaroni Bacon (soveel soos jy daarvan hou mushrooms Uie fyn gesny […]

]]>
Macaroni en Kaas

  • 500g macaroni
  • Bacon (soveel soos jy daarvan hou mushrooms
  • Uie fyn gesny
  • Gerasperde kaas
  • Pakkie potato bak
  • 1 varsroom
  • Bietjie melk
  1. Braai uie.
  2. Dan bacon by.
  3. Gooi dan mushrooms by.
  4. Maak macaroni gaar.
  5. Gooi helfte macaroni in bak.
  6. Dan helfte bacon en mushrooms.
  7. Gooi dan helfre gerasperde kaas oor.
  8. Gooi dan res van macaroni bo oor.
  9. Dan laaste bacon.
  10. Meng room en potato bake met bietjie melk by.
  11. Gooi oor macaroni.
  12. Dan laaste kaas.
  13. Bak in oond vir 25 -30 min op 180 grade.

Translation

Macaroni and Cheese

  • 500g macaroni
  • Bacon (as much as you like mushrooms
  • Onions finely chopped
  • Grated cheese
  • Package of potato bake
  • 1 fresh cream
  • A little milk
  1. Fry onions.
  2. Then add bacon.
  3. Then add mushrooms.
  4. Cook macaroni.
  5. Pour half macaroni into bowl.
  6. Then half bacon and mushrooms.
  7. Then pour over half of grated cheese.
  8. Then pour the rest of the macaroni on top.
  9. Then last bacon.
  10. Mix cream and potato bake with a little milk.
  11. Pour over macaroni.
  12. Then last cheese.
  13. Bake in oven for 25 -30 min at 180 degrees.
]]>
Quiche https://barefootstiletto.com/2024/03/09/quiche/ Sun, 10 Mar 2024 04:19:49 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3661 Quiche Bestanddele: 2 eiers Sout 1 koppie melk 3 opgehoopte eetlepels bruismeel 1 teelepel mosterd […]

]]>
Quiche

Bestanddele:

  • 2 eiers
  • Sout
  • 1 koppie melk
  • 3 opgehoopte eetlepels bruismeel
  • 1 teelepel mosterd
  • Voeg by bestanddele van jou keuse:
    • 1 koppie: Mushrooms / Ham / Kaas / Bacon / Tuna ens.
  1. Meng en bak teen 180c vir 45min

Translation

Quiche

Ingredients:

  • 2 eggs
  • Salt
  • 1 cup of milk
  • 3 heaped tablespoons of effervescent flour
  • 1 teaspoon mustard
  • Add to ingredients of your choice:
    • 1 cup: Mushrooms / Ham / Cheese / Bacon / Tuna etc.
  1. Mix and bake at 180c for 45min
]]>
Aartappel Kaaskoekies https://barefootstiletto.com/2024/03/06/aartappel-kaaskoekies/ Wed, 06 Mar 2024 22:41:38 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3414 Aartappel Kaaskoekies Bestanddele: 3 aartappels, geskil 1 ui 1 eier, geklits 30 ml koekmeelblom sout […]

]]>
Aartappel Kaaskoekies

Bestanddele:

  • 3 aartappels, geskil
  • 1 ui
  • 1 eier, geklits
  • 30 ml koekmeelblom
  • sout en peper na smaak
  • 5 ml bakpoeier
  • 125 ml gerasperde Cheddarkaas
  • 10 ml gekapte pietersielie
  • olie om in te braai

Instruksies:

  1. Rasper die aartappel en ui saam.
  2. Roer die eier, koekmeelblom, sout, peper en bakpoeier by.
  3. Roer die kaas en pietersielie by.
  4. Skep lepelsvol van die mengsel in vlak, warm olie en braai dit tot goud bruin aan albei kante.
  5. Dreineer dit op kombuispapier.

Translation

Potato Cheesecakes

Ingredients:

  • 3 potatoes, peeled
  • 1 onion
  • 1 egg, beaten
  • 30 ml cake flour
  • salt and pepper to taste
  • 5 ml baking powder
  • 125 ml grated Cheddar cheese
  • 10 ml chopped parsley
  • oil for frying

Instructions:

  1. Grate the potato and onion together.
  2. Stir in the egg, cake flour, salt, pepper and baking powder.
  3. Stir in the cheese and parsley.
  4. Spoon spoonfuls of the mixture into shallow, hot oil and fry until golden brown on both sides.
  5. Drain it on kitchen paper.
]]>
Wit Yskas Kaaskoek https://barefootstiletto.com/2023/12/20/wit-yskas-kaaskoek/ Thu, 21 Dec 2023 02:39:14 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2529 Wit Yskas Kaaskoek Bestanddele Kors 1 pk eat-sum-more koekies (fyn gemaak) 4 eetl gesmelte botter […]

]]>
Wit Yskas Kaaskoek

Bestanddele

Kors

  • 1 pk eat-sum-more koekies (fyn gemaak)
  • 4 eetl gesmelte botter
  • Meng koekies en botter en druk vas in tertbak

Vulsel

  • 1 blok 200gm wit sjokolade
  • 2 bakkies roomkaas (kamertemperatuur)
  • 1 blik aarbeie (goed gedreineer)

Metode

  1. Smelt sjokolade in mikrogolf oond.
  2. Meng roomkaas by.
  3. Skep helfte bo-op tertkors en pak die aarbeie bo-oor.
  4. Skep die ander helfte van die vulsel oor aarbeie.
  5. Plaas in yskas tot gestol.
  6. Versier met aarbeie indien verkies.
]]>
Ongebakte Bar-One Kaaskoek https://barefootstiletto.com/2023/12/20/ongebakte-bar-one-kaaskoek/ Thu, 21 Dec 2023 02:36:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2526 Ongebakte Bar-One Kaaskoek Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy […]

]]>
Ongebakte Bar-One Kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 20 min.
Verkoel: 3 uur

Kors

  • 300 g sjokolade-volgraankoekies
  • 150 g botter, gesmelt

Vulsel

  • 15 ml (1 e) gelatien
  • 250 ml (1 k) room
  • 2 bakkies (230 g elk) roomkaas
  • 100 g strooisuiker
  • 2 stawe (55 g elk) Bar-One-sjokolade, in skywe gesny

Versier

  • Ekstra Bar-One-sjokolade, in skywe gesny
  • kakaopoeier.

Metode

Kors

  1. Druk die koekies fyn. Voeg die gesmelte botter by en meng goed.
  2. Druk op die bodem en teen die kante van ’n 22 cm-veerkoekpan vas.
  3. Bedek met kleefplastiek en verkoel in die yskas tot benodig.

Vulsel

  1. Bedek die gelatien met 30 ml (2 e) water en laat swel.
  2. Verhit dan ’n paar minute in die mikrogolf tot gesmelt.
  3. Sit eenkant om af te koel.
  4. Klits die room tot styf.
  5. Klits die roomkaas en strooisuiker saam in ’n ander bak.
  6. Vou die room in die roomkaasmengsel in.
  7. Meng ’n bietjie van die mengsel in die gelatienmengsel in, roer goed en voeg dan by die oorblywende roomkaasmengsel.
  8. Meng goed.
  9. Roer die gesnyde sjokoladestawe in.
  10. Giet die vulsel in die voorbereide kors.
  11. Verkoel 3 uur of tot geset in die yskas.
  12. Vir versier: Bedek met die ekstra skywe Bar-One-sjokolade en bestuif met die kakaopoeier.
]]>
Gebakte Chops, Aartappels en Kaas https://barefootstiletto.com/2023/12/19/gebakte-chops-aartappels-en-kaas/ Tue, 19 Dec 2023 09:28:20 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2462 Gebakte Chops, Aartappels en Kaas 1tl olie 6 chops 1 blikkie room of mushroom sop […]

]]>
Gebakte Chops, Aartappels en Kaas

  • 1tl olie
  • 6 chops
  • 1 blikkie room of mushroom sop
  • 1k melk
  • 1 blik tamaties
  • 4 aartappels (skywe gesny)
  • 1/2k uie (gekap)
  • 1k kaas gerasper

Metode:

  1. Maak olie warm en braai chops tot goud bruin.
  2. Meng sop en die melk saam.
  3. Rangskik aartappels en uie in n oondvaste bak.
  4. Plaas chops bo op aartappel rangskikking.
  5. Gooi sop mengsel bo oor sprinkel van jou gunsteling oor wat jy van hou .
  6. Bak 30 min. Haal uit en gooi kaas oor en bak weer 30 min of tot kaas bruin en gesmelt is.
]]>
Gebakte Macaroni en Kaas https://barefootstiletto.com/2023/12/19/gebakte-macaroni-en-kaas/ Tue, 19 Dec 2023 09:25:45 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2459 Gebakte Macaroni en Kaas Bestandele 1 kg pak macaroni, opgekook en met koue water afgespoel […]

]]>
Gebakte Macaroni en Kaas

Bestandele

  • 1 kg pak macaroni, opgekook en met koue water afgespoel
  • 1 E olie
  • 6 eiers
  • 2 k melk
  • Geurselsout (aromat) na smaak
  • 1 pak gesnipperde spek (opsioneel)
  • 3 k gerasperde cheddar kaas
  • 8 skywe tamatie (opsioneel)
  • 8 klontjies botter of margarien
  • paprika (opsioneel)

Instruksies

  1. Meng die olie deur die gaar, afgespoelde macaroni.
  2. Die macaroni moet met koue water afgespoel word sodat die eiers nie skif wanneer jy dit byvoeg nie.
  3. Meng die eiers en melk goed en geur met die geurselsout na smaak (neem in ag die sout van die spek as jy gaan spek byvoeg).
  4. Meng die eiermengsel deur die macaroni.
  5. Voeg die spek (indien verkies) en die helfte van die kaas by die macaroni mengsel.
  6. Gooi die mengsel in ‘n goed gesmeerde oondbak.
  7. Pak nou die 8 skyfies tamaties (een vir elke porsie bo-oor) en plaas ‘n klontjie botter op elke skyfie.
  8. Strooi die orige kaas en ‘n bietjie paprika oor en bak in die oond vir 1 uur teen 180˚C.
  9. Verwyder van oond en laat hom ‘n paar minute rus voor opdiening.
]]>