Kaaskoek – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Sun, 18 Feb 2024 04:37:53 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Kaaskoek – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Lekker Kaaskoek https://barefootstiletto.com/2024/02/17/lekker-kaaskoek/ Sun, 18 Feb 2024 04:37:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2954 Lekker Kaaskoek 1 pakkie tennisbeskuitjies 100g botter gesmelt 1 blikkie volroom kondensmelk 1 houer gewone […]

]]>
Lekker Kaaskoek

  • 1 pakkie tennisbeskuitjies
  • 100g botter gesmelt
  • 1 blikkie volroom kondensmelk
  • 1 houer gewone roomkaas
  • 1 suurlemoen se skil
  • 125ml suurlemoensap – of meer na smaak
  • 250ml room
  1. Maak koekies fyn en meng met gesmelte botter
  2. Druk vas in pan of tert bak
  3. Sit in yskas
  4. Klits roomkaas en kondensmelk goed saam
  5. Klits die suurlemoensap en skil by.
  6. Klits room styf en vou by mengsel in
  7. Skep die mengsel in die kors
  8. Bak in voorverhitte oond van 160 grade celcius vir 15min.
  9. Sit stoof af maar los die koek in die oond vir nog 10min
  10. Terwyl die koek in die oond is maak solank die grinadella om bo-oor te sit ( kan enige ander vrugte gebruik )
  • 1 blikkie grinadella pulp
  • 20ml suiker
  • Doppie brandewyn of whiskey – opsioneel
  • 10ml vlapoeier aangemaak met bietjie water
  1. Kook alles saam en laat afkoel.
  2. Sodra die koek uit die oond kom sit die grinadella bo-oor
  3. Sit in yskas om goed af te koel

Translation

Nice Cheesecake

  • 1 packet of tennis biscuits
  • 100g butter melted
  • 1 can of full cream condensed milk
  • 1 container of plain cream cheese
  • 1 lemon’s peel
  • 125ml lemon juice – or more to taste
  • 250ml cream
  1. Crush cookies and mix with melted butter
  2. Press firmly into pan or tart pan
  3. Put in fridge
  4. Beat cream cheese and condensed milk together well
  5. Whisk in the lemon juice and zest.
  6. Whip cream stiffly and fold into mixture
  7. Spoon the mixture into the crust
  8. Bake in a preheated oven at 160 degrees Celsius for 15 minutes.
  9. Turn off the stove but leave the cake in the oven for another 10 minutes
  10. While the cake is in the oven make the granadella to put on top (can use any other fruit)
  • 1 can granadella pulp
  • 20ml of sugar
  • Shot of brandy or whiskey – optional
  • 10ml custard powder prepared with a little water
  1. Cook everything together and let cool.
  2. As soon as the cake comes out of the oven, put the granadella on top
  3. Put in fridge to cool well
]]>
Kaaskoek | Cheesecake https://barefootstiletto.com/2024/01/10/kaaskoek-cheesecake-2/ Thu, 11 Jan 2024 04:23:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2733 Drie Bestanddeel Kaaskoek 1 kg jogurt gemeng met een blik kondensmelk. Maak pakkie beskuitjies fyn […]

]]>
Drie Bestanddeel Kaaskoek

  1. 1 kg jogurt gemeng met een blik kondensmelk.
  2. Maak pakkie beskuitjies fyn en gooi krummels in ‘n mikrogolfbestande houer. (gebruik glas)
  3. Gooi die jogurtmengsel bo-op krummels.
  4. Mikrogolf vir 5 min.
  5. Koel en eet.

Wenk:

  • Werk met laevet jogurt.
  • GEEN botter in krummels gemeng nie.
  • Wanneer die jogurt gaar word, maak dit krummels hard.
  • Die jogurt verander in ‘n sagte roomkaas wanneer dit afgekoel is.
  • Gebruik elke keer n ander geur yogurt dan is dit elke keer n ander kaaskoek!!

Three Ingredient Cheesecake

  1. 1 kg of yogurt mixed with one tin of condensed milk.
  2. Crush packet of crackers and pour crumbs into a microwave-safe container. (use glass)
  3. Pour the yogurt mixture on top of the crumbs.
  4. Microwave for 5 min.
  5. Cool and eat.

Tip:

  • Use with low-fat yogurt.
  • NO butter mixed into crumbs.
  • When the yogurt cooks, it hardens into crumbs.
  • The yogurt turns into a soft cream cheese when cooled.
  • Use a different flavor of yogurt every time, then it’s a different cheesecake every time!!
]]>
Wit Yskas Kaaskoek https://barefootstiletto.com/2023/12/20/wit-yskas-kaaskoek/ Thu, 21 Dec 2023 02:39:14 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2529 Wit Yskas Kaaskoek Bestanddele Kors 1 pk eat-sum-more koekies (fyn gemaak) 4 eetl gesmelte botter […]

]]>
Wit Yskas Kaaskoek

Bestanddele

Kors

  • 1 pk eat-sum-more koekies (fyn gemaak)
  • 4 eetl gesmelte botter
  • Meng koekies en botter en druk vas in tertbak

Vulsel

  • 1 blok 200gm wit sjokolade
  • 2 bakkies roomkaas (kamertemperatuur)
  • 1 blik aarbeie (goed gedreineer)

Metode

  1. Smelt sjokolade in mikrogolf oond.
  2. Meng roomkaas by.
  3. Skep helfte bo-op tertkors en pak die aarbeie bo-oor.
  4. Skep die ander helfte van die vulsel oor aarbeie.
  5. Plaas in yskas tot gestol.
  6. Versier met aarbeie indien verkies.
]]>
Ongebakte Bar-One Kaaskoek https://barefootstiletto.com/2023/12/20/ongebakte-bar-one-kaaskoek/ Thu, 21 Dec 2023 02:36:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2526 Ongebakte Bar-One Kaaskoek Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy […]

]]>
Ongebakte Bar-One Kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 20 min.
Verkoel: 3 uur

Kors

  • 300 g sjokolade-volgraankoekies
  • 150 g botter, gesmelt

Vulsel

  • 15 ml (1 e) gelatien
  • 250 ml (1 k) room
  • 2 bakkies (230 g elk) roomkaas
  • 100 g strooisuiker
  • 2 stawe (55 g elk) Bar-One-sjokolade, in skywe gesny

Versier

  • Ekstra Bar-One-sjokolade, in skywe gesny
  • kakaopoeier.

Metode

Kors

  1. Druk die koekies fyn. Voeg die gesmelte botter by en meng goed.
  2. Druk op die bodem en teen die kante van ’n 22 cm-veerkoekpan vas.
  3. Bedek met kleefplastiek en verkoel in die yskas tot benodig.

Vulsel

  1. Bedek die gelatien met 30 ml (2 e) water en laat swel.
  2. Verhit dan ’n paar minute in die mikrogolf tot gesmelt.
  3. Sit eenkant om af te koel.
  4. Klits die room tot styf.
  5. Klits die roomkaas en strooisuiker saam in ’n ander bak.
  6. Vou die room in die roomkaasmengsel in.
  7. Meng ’n bietjie van die mengsel in die gelatienmengsel in, roer goed en voeg dan by die oorblywende roomkaasmengsel.
  8. Meng goed.
  9. Roer die gesnyde sjokoladestawe in.
  10. Giet die vulsel in die voorbereide kors.
  11. Verkoel 3 uur of tot geset in die yskas.
  12. Vir versier: Bedek met die ekstra skywe Bar-One-sjokolade en bestuif met die kakaopoeier.
]]>
Kaaskoek | Cheesecake https://barefootstiletto.com/2023/12/14/kaaskoek-cheesecake/ Thu, 14 Dec 2023 11:16:54 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2315 Kaaskoek 1 blik kondensmelk 250g plain cottage cheese 125 ml {1/2 k } suurlemoensap Meng […]

]]>
Kaaskoek
  • 1 blik kondensmelk
  • 250g plain cottage cheese
  • 125 ml {1/2 k } suurlemoensap
  1. Meng alles saam en sit in yskas om te stol
  2. Neem n bak en pak n laag tenniss beskuitjies en smeer n laag van vulsel
  3. Pak weer n laag beskuitjies en weer vulsel eindig met laag beskuitjies
  4. Vries en sny wanneer benodig

Translation

Cheesecake

  • 1 tin of condensed milk
  • 250g plain cottage cheese
  • 125 ml {1/2 k } lemon juice
  1. Mix everything together and put in the fridge to set
  2. Take a bowl and pack a layer of tennis biscuits and spread a layer of filling
  3. Pack another layer of biscuits and again filling ending with layer of biscuits
  4. Freeze and cut when needed
]]>