Kaneelsuiker – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 06 Mar 2024 23:35:17 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Kaneelsuiker – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker https://barefootstiletto.com/2024/03/06/pampoenkoekies-met-kaneelsuiker-2/ Wed, 06 Mar 2024 23:35:17 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3451 Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker 500 ml gaar pampoen 5 ml bakpoeier 125 ml meel Knippie sout […]

]]>
Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

  • 500 ml gaar pampoen
  • 5 ml bakpoeier
  • 125 ml meel
  • Knippie sout
  • Klein bietjie melk
  • 1 eetlepel botter
  • 50 ml suiker
  • 5 ml vanielje
  • 2 eiers
  1. Meng alles saam en bak in pan met klein bietjie olie.
  2. Plaas in ń bak met handdoekpapier in om die olie te dreineer.
  3. Strooi kaneelsuiker oor.
  4. Hierdie soet resep is heerlik wanneer dit saam met ń heerlike maaltyd bedien word aangesien dit die kontrasterende geure balanseer.

Translation

Pumpkin Cookies With Cinnamon Sugar

  • 500 ml cooked pumpkin
  • 5 ml baking powder
  • 125 ml of flour
  • Pinch of salt
  • Little bit of milk
  • 1 tablespoon of butter
  • 50 ml of sugar
  • 5 ml of vanilla
  • 2 eggs
  1. Mix everything together and bake in a pan with a little oil.
  2. Place in a bowl lined with paper towels to drain the oil.
  3. Sprinkle cinnamon sugar over.
  4. This sweet recipe is delicious when served with a delicious meal as it balances the contrasting flavors.
]]>
Pampoen Muffins met Kaneelsuiker https://barefootstiletto.com/2023/12/29/pampoen-muffins-met-kaneelsuiker/ Sat, 30 Dec 2023 00:59:13 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2669 Pampoen Muffins met Kaneelsuiker Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) […]

]]>
Pampoen Muffins met Kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.)

Bestanddele

  • 1 ½ koppie koekmeel
  • ½ teelepel bakpoeier
  • 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk.
  • ½ koppie olie
  • 2 groot eiers
  • 1 ¼ koppie suiker
  • ½ teelepel kaneel
  • ¼ teelepel gemmer
  • ⅛ teelepel fyn naeltjies
  • ⅛ teelepel neutmuskaat
  • ½ teelepel sout
  • ½ teelepel koeksoda
  • Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak)

Metode:

  1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of vurk.
  2. Laat eenkant om af te koel.
  3. Voorverhit die oond tot 180˚C.
  4. Spuit ‘n standaard muffin pannetjie met ‘n kleefwerende middel of voer elke holtetjie uit met ‘n papier muffinhouertjie.
  5. Sif die meel en bakpoeier saam in ‘n medium mengbak en hou dit eenkant.
  6. Meng die pampoen, eiers, olie, suiker, kaneel, gemmer, naeltjies, neutmuskaat, sout en koeksoda saam in ‘n groot mengbak.
  7. Gooi die meel by die mengsel en meng dit saam met ‘n draadklitser. Moenie dit oormeng nie.
  8. Verdeel die mengsel eweredig tussen elke holtetjie in die pan. Maak so 11 holtetjies te verdeel.
  9. Strooi die kaneelsuiker oor die mengsel.
  10. Druk die muffins in die oond vir 20-25 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom wanneer dit daarin gedruk word.
  11. Los die muffins vir nog 5 minute in die pannetjie om af te koel voordat jy hulle op ‘n afkoelrakkie uitkeer.
  12. Stoor in ‘n lugdigte houer en geniet!
]]>
Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker https://barefootstiletto.com/2023/12/29/pampoenkoekies-met-kaneelsuiker/ Sat, 30 Dec 2023 00:50:55 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2662 Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker Bestanddele 500ml gaar pampoen 5ml bakpoeier 125ml meel Knippie sout Klein bietjie […]

]]>
Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

Bestanddele

  • 500ml gaar pampoen
  • 5ml bakpoeier
  • 125ml meel
  • Knippie sout
  • Klein bietjie melk
  • 1 eetlepel botter
  • 50ml suiker
  • 5ml vanielje
  • 2 eiers

Metode

  1. Meng alles saam en bak in pan met klein bietjie olie.
  2. Plaas in n bak met handdoekpapier in om die olie te dreineer.
]]>