Kerrie – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 03 Apr 2024 21:00:31 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Kerrie – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Kerrie en Piesang Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2024/04/03/kerrie-en-piesang-frikkadelle-2/ Wed, 03 Apr 2024 21:00:31 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4321 Kerrie en Piesang Frikkadelle Bestandele: Frikkadelle: 2 dik snye witbrood 125 ml karringmelk 1 kg […]

]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle

Bestandele:

Frikkadelle:

  • 2 dik snye witbrood
  • 125 ml karringmelk
  • 1 kg maer maalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 12,5 ml blatjang
  • 2 ml kerriepoeier
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml naeltjies
  • Sout en peper
  • Koekmeelblom

Sous:

  • 25 ml margarine
  • 4 groot uie, gekap
  • 25 ml koekmeelblom
  • 125 ml asyn
  • 15 ml suurlemoensap
  • 750 ml water
  • 12,5 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 37,5 ml appelkooskonfyt
  • 12,5 ml blatjang
  • 10 ml suiker
  • 6 ryp piesangs

Metode:

  1. Stoofplaat en oond
  2. Die frikkadelle: Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
  3. Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
  4. Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )

Sous:

  1. Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
  2. Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
  3. Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
  4. Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
  5. Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
  6. Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.
  7. Lewer 6 porsies.
  8. Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.

Translation

Curry and Banana Meatballs

Ingredients:

Meatballs:

  • 2 thick slices of white bread
  • 125 ml buttermilk
  • 1 kg of lean minced meat
  • 1 onion, grated
  • 1 egg
  • 12.5 ml chutney
  • 2 ml curry powder
  • 2 ml of nutmeg
  • 2 ml cloves
  • Salt and pepper
  • Flour

Sauce:

  • 25 ml margarine
  • 4 large onions, chopped
  • 25 ml cake flour
  • 125 ml of vinegar
  • 15 ml lemon juice
  • 750 ml of water
  • 12.5 ml curry powder
  • 5 ml of turmeric
  • 37.5 ml apricot jam
  • 12.5 ml chutney
  • 10 ml of sugar
  • 6 ripe bananas

Method:

  1. Stovetop and oven
  2. The meatballs: Soak the bread in the buttermilk and mix it with the rest of the meatball ingredients, except the cake flour.
  3. Form meatballs, roll them in the cake flour and pack them loosely in an oven dish with a lid.
  4. Preheat the oven to 190° C ( 375° F )

Sauce:

  1. Heat the margarine in a saucepan and fry the onion in it until soft.
  2. Mix all other ingredients, except the bananas, and stir in the onions.
  3. Now slice two of the bananas and stir them into the sauce.
  4. Let the sauce simmer for a few minutes until the bananas are soft.
  5. Slice the other 4 bananas and spread over the meatballs in the oven dish.
  6. Pour the sauce over the top, cover and bake for 1.5 – 2 hours until cooked.
  7. Makes 6 servings.
  8. Serve with rice, coconut (optional) and mixed salad.
]]>
Gebakte Kerriehoender https://barefootstiletto.com/2024/03/18/gebakte-kerriehoender/ Mon, 18 Mar 2024 08:53:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4133 Gebakte Kerriehoender 4 tot 6 Groot aartappels Sout en vars gemaalde swartpeper 6 tot 8 […]

]]>
Gebakte Kerriehoender

  • 4 tot 6 Groot aartappels
  • Sout en vars gemaalde swartpeper
  • 6 tot 8 hoenderporsies
  • 40 ml Olyfolie
  • 30 tot 45 ml Hoenderspeserye of Masala Mix van Ina Paarman
  • 2 Rooiuie, in kwarte gesny
  • 2 Heel knoffelhuisies

Sous

  • 15 ml Mielieblom (maizina)
  • 20 ml Water
  • 125 ml Room
  • 125 ml Gewone jogurt
  • Hand vol koljanderblare
  1. Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n middelslag-oondbak.
  2. Kook die aartappels tot net sag (nie pap nie) en sny in 2 cm-skywe.
  3. Pak die aartappels in die oondbak en geur met sout en peper.
  4. Verf die hoenderstukke met ’n bietjie van die olie en bedek dit met die hoenderspeserye.
  5. Pak die hoender bo-op die aartappels gevolg deur die uie en knoffel.
  6. Bak 15 minute.
  7. Meng intussen die mielieblom en water en roer dit saam met die room en jogurt in ’n mengbeker.
  8. Giet die sous bo-oor die hoender.
  9. Verlaag die hitte na 180 °C en bak nog 20 tot 40 minute of tot gaar.
  10. Sprinkel met koljanderblare en sit voor met rys.
  11. Genoeg vir 4 mense.

Translation

Baked Curry Chicken

  • 4 to 6 large potatoes
  • Salt and freshly ground black pepper
  • 6 to 8 chicken portions
  • 40 ml Olive oil
  • 30 to 45 ml Chicken Spices or Masala Mix from Ina Paarman
  • 2 Red onions, quartered
  • 2 Whole cloves of garlic

Sauce

  • 15 ml maize flour (maizina)
  • 20 ml Water
  • 125 ml Cream
  • 125 ml plain yogurt
  • Handful of coriander leaves
  1. Preheat the oven to 200 °C and grease a medium baking tray.
  2. Boil the potatoes until just soft (not mushy) and cut into 2 cm slices.
  3. Put the potatoes in the oven and season with salt and pepper.
  4. Paint the chicken pieces with a little of the oil and cover them with the chicken spices.
  5. Place the chicken on top of the potatoes followed by the onions and garlic.
  6. Bake 15 minutes.
  7. In the meantime, mix the cornflour and water and stir it together with the cream and yogurt in a mixing cup.
  8. Pour the sauce over the top of the chicken.
  9. Reduce the heat to 180 °C and bake for another 20 to 40 minutes or until cooked.
  10. Sprinkle with coriander leaves and serve with rice.
  11. Enough for 4 people.
]]>
Kerrie Vetkoek https://barefootstiletto.com/2024/03/06/kerrie-vetkoek/ Wed, 06 Mar 2024 05:13:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3411 Kerrie Vetkoek Bestanddele Vetkoek 2 koppies wit broodmeel 2 eetlepels Cremora knippie sout halwe pakkie […]

]]>
Kerrie Vetkoek

Bestanddele

Vetkoek

    • 2 koppies wit broodmeel
    • 2 eetlepels Cremora
  • knippie sout
  • halwe pakkie kits suurdeeg
  • 2 koppies lou water

Vulsel

  • olie
  • 1 ui, fyngekap
  • 2 knoffeltoontjies, fyngemaak
  • 3 eetlepels kerrie
  • 2 eetlepels borrie
  • 1 kg maalvleis
  • ½ koppie bevrore groente
  • 2 eetlepels suurlemoensap
  • 2 teelepels suiker
  • ½ koppie appelkooskonfyt

Metode

Vetkoek

  1. Meng al die bestanddele en braai in warm olie.
  2. Die deeg moet pof sodra dit in die olie gegooi word.

Vulsel

  1. Braai die uie en knoffel.
  2. Voeg speserye by.
  3. Roer vir 2 minute en voeg die maalvleis en die res van die bestanddele by.
  4. Prut vir ‘n halfuur.
  5. Bedien in die vetkoek.

Translation

Curry Vetkoek

Ingredients

Vetkoek

  • 2 cups white bread flour
  • 2 tablespoons Cremora
  • pinch of salt
  • half a packet of instant sourdough
  • 2 cups of lukewarm water

Filling

  • oil
  • 1 onion, finely chopped
  • 2 garlic cloves, minced
  • 3 tablespoons of curry
  • 2 tablespoons of turmeric
  • 1 kg minced meat
  • ½ cup frozen vegetables
  • 2 tablespoons of lemon juice
  • 2 teaspoons of sugar
  • ½ cup apricot jam

Method

Vetkoek

  1. Mix all the ingredients and fry in hot oil.
  2. The dough should puff up as soon as it is put into the oil.

Filling

  1. Fry the onions and garlic.
  2. Add spices.
  3. Stir for 2 minutes and add the mince and the rest of the ingredients.
  4. Simmer for half an hour.
  5. Serve in the fat cake.
]]>
Kerrie Marinade Vir Sosaties https://barefootstiletto.com/2024/02/29/kerrie-marinade-vir-sosaties/ Thu, 29 Feb 2024 21:14:09 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3062 Kerrie Marinade Vir Sosaties 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie […]

]]>
Kerrie Marinade Vir Sosaties

  • 8 Uie sny in ringe
  • 2 eetlepels Kerriepoeier
  • 1 e Borrie
  • 4 eetlepels Suiker
  • 2 eetlepels Maziena
  • 2 koppies Asyn
  • 2 koppies Water
  • 1 koppie Blatjang
  • 1 koppie Appelkooskonfyt
  1. Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by.
  2. Meng die Maziena en water.
  3. Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by.
  4. Kook deur en sit af.
  5. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om.
  6. Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer.

Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties.
RUMPSTEAK is net so lekker.

Translation

Curry Marinade For Skewers

  • 8 Onions cut into rings
  • 2 tablespoons Curry powder
  • 1 tbsp Turmeric
  • 4 tablespoons of Sugar
  • 2 tablespoons of Maziena
  • 2 cups Vinegar
  • 2 cups of Water
  • 1 cup Chutney
  • 1 cup apricot jam
  1. Fry the onions, add Curry, Turmeric, Sugar and vinegar.
  2. Mix the Maziena and water.
  3. Add to mixture and keep heating and as soon as it starts to bubble add Chutney and Apricot jam.
  4. Cook through and set aside.
  5. Pour over your meat and stir every day.
  6. The best is if you let it marinate for seven days.

By the way, pork makes fantastic roasts.
RUMP STEAK is just as delicious.

]]>
Kerrie Hoender https://barefootstiletto.com/2024/02/29/kerrie-hoender/ Thu, 29 Feb 2024 21:04:32 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3056 Kerrie Hoender 1 ui gekap Olie 10 ml kerriepoeier 2 tamaties, ontvel en in blokkies […]

]]>
Kerrie Hoender

  • 1 ui gekap
  • Olie
  • 10 ml kerriepoeier
  • 2 tamaties, ontvel en in blokkies gesny
  • 1/2 klein groen soetrissie in blokkies gesny
  • 250ml rooiwyn (laat die uit as jy wil en vervang dit met hoenderaftreksel – 1 blokkie ekstrak opgelos in kookwater)
  • 80ml blatjang
  • 25ml appelkooskonfyt
  • 1 kg gaar hoender (vlok of sny in blokkies of stukke)
  • 250ml mayonnaise
  • 50ml room
  1. Soteer ui en groen soetrissie in ‘n klein bietjie olie tot sag.
  2. Voeg die kerriepoeier by en roerbraai sowat 1 minuut.
  3. Voeg die tamatie, rooiwyn, blatjang en appelkooskonfyt by en laat sowat 10 minute prut.
  4. Meng dan die hoender asook die mayonnaise en room by en verhit tot lekker warm.
  5. Genoeg vir ongeveer 4 mense – bedien saam met rys
  6. Indien verkies kan jy so 2 groot wortels geskil ook inrasper by die resep asook blokkies aartappels (maak die aartappels eers gaar voor jy dit by die kerrie gooi)

Translation

Curry Chicken

  • 1 onion chopped
  • Oil
  • 10 ml curry powder
  • 2 tomatoes, peeled and diced
  • 1/2 small green pepper diced
  • 250ml red wine (leave it out if you want and replace it with chicken stock – 1 cube of extract dissolved in boiling water)
  • 80ml chutney
  • 25ml apricot jam
  • 1 kg cooked chicken (flake or cut into cubes or pieces)
  • 250ml mayonnaise
  • 50ml cream
  1. Saute onion and green pepper in a little oil until soft.
  2. Add the curry powder and stir-fry for about 1 minute.
  3. Add the tomato, red wine, chutney and apricot jam and simmer for about 10 minutes.
  4. Then mix in the chicken as well as the mayonnaise and cream and heat until nice and hot.
  5. Enough for about 4 people – serve with rice
  6. If desired, you can also grate 2 large peeled carrots into the recipe as well as cubed potatoes (cook the potatoes first before you add them to the curry)
]]>
Kerrie Mince Vetkoek https://barefootstiletto.com/2023/12/19/kerrie-mince-vetkoek/ Tue, 19 Dec 2023 09:33:15 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2465 Kerrie Mince Vetkoek Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1pakkie anchor kits suurdeeg, 10 ml sout, […]

]]>
Kerrie Mince Vetkoek

Bestanddele:

  • 1.25 kg koekmeel (gesif),
  • 1pakkie anchor kits suurdeeg,
  • 10 ml sout,
  • 10 ml suiker,
  • 3 koppies lou warm water met 1 eetlepel wit asyn daarin,
  • 750 ml kook olie om vetkoek in te braai.
  1. Maak deeg aan met die louwarm water en knie goed. Laat rus vir 10 minute en knie af.
  2. Maak 16 balle en plaas eenkant om weer te rys.
  3. Verhit olie.
  4. Maak nou die deeg plat en plaas in matige warm olie.
  5. Braai eers aan eenkant tot ligbruin en keer dan om en braai aan anderkant tot ligbruin.
  6. Die vetkoek sal sommer veerlig voel.

Nou vir die mince:

Kerrie

  • 2 kg Maalvleis
  • 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag)
  • 2 groot uie (gekap)
  • 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 blikkie kerriegroente en 1 blik gemengde groente (410gr)
  • 1 blokkie beesstert ekstrak (aangemaak soos aanwysings)
  • 1 eetl sout
  • 2 groot opgehoopte eetl bladjang
  • 2 groot opgehoopte eetl appelkooskonfyt
  • 2 eetl Kerrie
  • 1 eetl borrie
  • 1 blik tamatie en uie smoor
  • 1 pakkie beesstert soppoeier
  • 1 blokkie wheetbix om mengsel te verdik
  1. Braai uie, kerrie en borrie in bietjie olie tot sag. Voeg appelkooskonfyt , bladjang en maalvleis by en roerbraai tot vleis net af is van pienk
  2. Voeg jou sout, beesstert ekstrak, tamtiesmoor, aartappels en groente by.
  3. Laat prut tot alles sag en gaar is.
  4. Maak pakkie beesstertsop aan met bietjie water en voeg by.
  5. Laat prut tot dik.
  6. Indien nodig, verdik met die blokkie weetbix wat jy inkrummel.
]]>
Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie https://barefootstiletto.com/2023/12/19/bees-kerrie-en-gebakte-broodtjie/ Tue, 19 Dec 2023 09:21:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2456 Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie Die brood is baie maklik. So 2.5kg koekmeel. 2pakkies gis. […]

]]>
Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie

  1. Die brood is baie maklik.
  2. So 2.5kg koekmeel.
  3. 2pakkies gis.
  4. So 2lt louwater.
  5. So halwe koppie olie.
  6. Geen knie.
  7. Roer alles lekker saam.
  8. Skep in broodpannetjies en laat rys so 1h.
  9. Oond bak teen 180 vor so 1h.
  10. Dop uit en smeet met plaasbotter.

Kerrie

  1. So 800g skaap kookvleis en 500g bees.
  2. Jou keuse van watse snitte.
  3. Kook saam met so 3meduim uie grof gesny en spisserye van keuse so 1h op lae hitte.
  4. In n bekertjie meng 3tbl meduim kerrie, 1tbl borrie, 2etl asyn, 2etl bruin suiker, 3etl apelkoos konfyt met so 250ml water.
  5. Skil ruim aartappels en so 5 wortels.
  6. Gooi dan in pot en die kerrie menhels oor vleis.
  7. Kyk dat alles bedek is.
  8. Laat prut tot aartappels sag.
]]>
Kerrie Noodleslaai https://barefootstiletto.com/2023/01/29/kerrie-noodleslaai/ Sun, 29 Jan 2023 06:30:23 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1893 Kerrie Noodleslaai 500g Gaar Skroefie Pasta/ Noodels 1 Koppie Sultanas geweek vir 3 min in […]

]]>
Kerrie Noodleslaai

  • 500g Gaar Skroefie Pasta/ Noodels
  • 1 Koppie Sultanas geweek vir 3 min in kookwater.
  • 1 Green Pepper in klein blokkies
  • 1 Ui in klein blokkies
  • 1 Klein Blikkie ingelegde geel perskes in blokkies sonder stroop.
  • 250ml Tamatie Sous
  • 125ml Bruin Asyn
  • 100 ml Witsuiker
  • 30 – 50 ml Kerrie poeier
  • 1 Teelepel growwe Swartpeper
  • 1 Teelepel Sout
  • 125ml Canola Olie
  1. Meng al die sik ‘n week in yskas.
]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2023/01/11/kerrie-en-piesang-frikkadelle/ Wed, 11 Jan 2023 05:35:11 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1814 Kerrie en Piesang Frikkadelle Bestandelle: Frikkadelle: 2 dik snye witbrood 125 ml karringmelk 1 kg […]

]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle

Bestandelle:

Frikkadelle:

  • 2 dik snye witbrood
  • 125 ml karringmelk
  • 1 kg maer maalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 12,5 ml blatjang
  • 2 ml kerriepoeier
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml naeltjies
  • Sout en peper
  • Koekmeelblom

Sous:

  • 25 ml margarine
  • 4 groot uie, gekap
  • 25 ml koekmeelblom
  • 125 ml asyn
  • 15 ml suurlemoensap
  • 750 ml water
  • 12,5 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 37,5 ml appelkooskonfyt
  • 12,5 ml blatjang
  • 10 ml suiker
  • 6 ryp piesangs

Metode:

Stoofplaat en oond

Die frikkadelle:

  1. Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
  2. Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
  3. Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )

Die Sous:

  1. Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
  2. Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
  3. Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
  4. Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
  5. Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
  6. Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.

Lewer 6 porsies.
Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.

]]>
Kerrie Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2023/01/11/kerrie-frikkadelle/ Wed, 11 Jan 2023 05:28:40 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1811 Kerrie Frikkadelle Uie Mengsel: Sny 5 groot uie Olie 1 eetlepel kerrie 1 eetlepel borrie […]

]]>
Kerrie Frikkadelle

Uie Mengsel:

  • Sny 5 groot uie
  • Olie
  • 1 eetlepel kerrie
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 eetlepel mielieblom
  • 2 koppie bladjan
  • 1 koppie konfyt
  • 1 koppie rooiwyn
  1. Meng alles mooi.

Frikkadelle:

  • 700gram maalvleis
  • Halwe koppie oats
  • 1 eier
  • Halwe ui fyn gekap
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 eetlepel kerrie
  • Halwe teelepel koljander
  • Halwe teelepel naeltjies
  • Halwe teelepel kaneel
  • halwe teelepel paprika
  • 1 teelepel sout
  • 1 koppie bladjan
  • 1 eetlepel kruie
  1. Meng goed en vorm vleis balle/frikkadelle.
  2. Sit in oondbak met olie, braai die frikkadelle tot bruin.
  3. Gooi uie mengsel oor die frikkadelle.
  4. Maak toe met foelie en bak vir ‘n uur.
  5. Haal foelie af en bak vir nog 15min.

Geniet.

]]>