Marmite-aartappels – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Tue, 10 Jan 2023 06:14:57 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Marmite-aartappels – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Marmite-Aartappels https://barefootstiletto.com/2023/01/10/marmite-aartappels/ Tue, 10 Jan 2023 06:06:02 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1706 Marmite-Aartappels Bestanddele Aartappels, geskil en in halwes of kwarte gesny 2 groot houers dik room […]

]]>
Marmite-Aartappels

Bestanddele

  1. Aartappels, geskil en in halwes of kwarte gesny
  2. 2 groot houers dik room
  3. 2 – 3 eetlepels Marmite

Metode

  1. Plaas die aartapels in ‘n swaarboompot.
  2. Voeg die room by, en laat dit kookpunt bereik.
  3. Voeg die Marmite by sodra dit begin kook.
    Laat dit kook tot al die vog verdamp het, en die aartappels in die oorblywende olie begin braai.
  4. Draai die aartappels gereeld om sodat dit nie vasbrand nie.
  5. Hou die deksel op om te voorkom dat die olie spat.
  6. Onthou om die olie af te gooi nadat jy die aartappels uitgehaal het.

Marmite Potatoes

Ingredients

  • Potatoes, peeled and cut in halves or quarters
  • 2 large containers of thick cream
  • 2 – 3 tablespoons of marmite

Method

  1. Place the potatoes in a heavy tree pot.
  2. Add the cream, and let it reach boiling point.
  3. Add the Marmite as soon as it starts cooking.
  4. Let it cook until all the moisture has evaporated, and start to fry the potatoes in the remaining oil.
  5. Turn the potatoes over often so they don’t burn.
  6. Hold the lid to prevent oil from splashing.
  7. Remember to discard the oil after peeling the potatoes.
]]>