Ongebakte – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 03 Apr 2024 21:33:49 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Ongebakte – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Korslose Ongebakte Melktert https://barefootstiletto.com/2024/04/03/korslose-ongebakte-melktert-3/ Wed, 03 Apr 2024 21:33:49 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4339 Korslose Ongebakte Melktert 1,5 l melk 4 eiers 250ml suiker Sout 5ml vanilla essens 150ml […]

]]>
Korslose Ongebakte Melktert

  • 1,5 l melk
  • 4 eiers
  • 250ml suiker
  • Sout
  • 5ml vanilla essens
  • 150ml mielieblom (Mazeina)
  • 125ml koekmeel
  • Kaneel
  1. Laat melk stadig opkom tot kook.
  2. Terwyl melk aangaan – klits eiers en suiker tot sponsagtig dik en lig.
  3. Gooi sout, vanilla, mielieblom en meelblom by eiermengsel en klits goed saam tot glad.
  4. Wanneer melk kook, draai af na lae hitte, gooi eiermengsel by en roer aanhoudend.
  5. Laat dit goed maar stadig deurkook en roer aanhoudend.
  6. Wanneer klaar deur gekook is, as daar klontjies is is, klits vinnig weer deur en gooi in bak.
  7. Sprinkel kaneel bo oor en laat afkoel.
  8. Laat natturlik afkoel voor dit in yskas gesit word, anders “sweet” die kaneel af.
  9. Lekker eet.

Translation

Crustless Unbaked Milk Tart

  • 1.5 l of milk
  • 4 eggs
  • 250ml sugar
  • Salt
  • 5ml vanilla essence
  • 150ml cornflour (Mazeina)
  • 125ml cake flour
  • Cinnamon
  1. Let milk slowly come to a boil.
  2. While milk is going on – beat eggs and sugar until spongy and light.
  3. Add salt, vanilla, cornstarch and flour to the egg mixture and beat well until smooth.
  4. When milk boils, turn down to low heat, add egg mixture and stir constantly.
  5. Let it cook well but slowly and stir constantly.
  6. When finished cooking, if there are lumps, quickly whisk again and pour into bowl.
  7. Sprinkle cinnamon on top and let cool.
  8. Leave to cool before putting in the fridge, otherwise the cinnamon will “sweat” off.
  9. Enjoy the meal
]]>
Korslose Ongebakte Melktert https://barefootstiletto.com/2024/03/07/korslose-ongebakte-melktert-2/ Thu, 07 Mar 2024 22:12:26 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3614 Korslose Ongebakte Melktert 1,5 l melk 4 eiers 250ml suiker Sout 5ml vanilla essens 150ml […]

]]>
Korslose Ongebakte Melktert

  • 1,5 l melk
  • 4 eiers
  • 250ml suiker
  • Sout
  • 5ml vanilla essens
  • 150ml mielieblom (Maizina)
  • 125ml koekmeel
  • Kaneel
  1. Laat melk stadig opkom tot kook.
  2. Terwyl melk aangaan – klits eiers en suiker tot sponsagtig dik en lig.
  3. Gooi sout, vanilla, mielieblom en meelblom by eiermengsel en klits goed saam tot glad.
  4. Wanneer melk kook, draai af na lae hitte, gooi eiermengsel by en roer aanhoudend.
  5. Laat dit goed maar stadig deurkook en roer aanhoudend.
  6. Wanneer klaar deur gekook is, as daar klontjies is is, klits vinnig weer deur en gooi in bak.
  7. Sprinkel kaneel bo oor en laat afkoel.
  8. Laat natturlik afkoel voor dit in yskas gesit word, anders “sweet” die kaneel af.
  9. Lekker eet

Translation

Crustless No Bake Milk Tart

  • 1.5 l of milk
  • 4 eggs
  • 250ml sugar
  • Salt
  • 5ml vanilla essence
  • 150ml cornflour (Maizina)
  • 125ml cake flour
  • Cinnamon
  1. Let milk slowly come to a boil.
  2. While milk is going on – beat eggs and sugar until spongy and light.
  3. Add salt, vanilla, cornstarch and flour to the egg mixture and beat well until smooth.
  4. When milk boils, turn down to low heat, add egg mixture and stir constantly.
  5. Let it cook well but slowly and stir constantly.
  6. When finished cooking, if there are lumps, quickly whisk again and pour into bowl.
  7. Sprinkle cinnamon on top and let cool.
  8. Let it cool down before putting it in the fridge, otherwise the cinnamon will “sweat” off.
  9. Enjoy!
]]>
Korslose Ongebakte Melktert https://barefootstiletto.com/2023/12/29/korslose-ongebakte-melktert/ Sat, 30 Dec 2023 00:36:07 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2653 Korslose Ongebakte Melktert 1,5 l melk 4 eiers 250ml suiker Sout 5ml vanilla essens 150ml […]

]]>
Korslose Ongebakte Melktert

  • 1,5 l melk
  • 4 eiers
  • 250ml suiker
  • Sout
  • 5ml vanilla essens
  • 150ml mielieblom (Maizina)
  • 125ml koekmeel
  • Kaneel
  1. Laat melk stadig opkom tot kook.
  2. Terwyl melk aangaan – klits eiers en suiker tot sponsagtig dik en lig.
  3. Gooi sout, vanilla, mielieblom en meelblom by eiermengsel en klits goed saam tot glad.
  4. Wanneer melk kook, draai af na lae hitte, gooi eiermengsel by en roer aanhoudend.
  5. Laat dit goed maar stadig deurkook en roer aanhoudend.
  6. Wanneer klaar deur gekook is, as daar klontjies is is, klits vinnig weer deur en gooi in bak.
  7. Sprinkel kaneel bo oor en laat afkoel.
  8. Laat natturlik afkoel voor dit in yskas gesit word, anders “sweet” die kaneel af.
]]>
Ongebakte Bar-One Kaaskoek https://barefootstiletto.com/2023/12/20/ongebakte-bar-one-kaaskoek/ Thu, 21 Dec 2023 02:36:53 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2526 Ongebakte Bar-One Kaaskoek Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy […]

]]>
Ongebakte Bar-One Kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 20 min.
Verkoel: 3 uur

Kors

  • 300 g sjokolade-volgraankoekies
  • 150 g botter, gesmelt

Vulsel

  • 15 ml (1 e) gelatien
  • 250 ml (1 k) room
  • 2 bakkies (230 g elk) roomkaas
  • 100 g strooisuiker
  • 2 stawe (55 g elk) Bar-One-sjokolade, in skywe gesny

Versier

  • Ekstra Bar-One-sjokolade, in skywe gesny
  • kakaopoeier.

Metode

Kors

  1. Druk die koekies fyn. Voeg die gesmelte botter by en meng goed.
  2. Druk op die bodem en teen die kante van ’n 22 cm-veerkoekpan vas.
  3. Bedek met kleefplastiek en verkoel in die yskas tot benodig.

Vulsel

  1. Bedek die gelatien met 30 ml (2 e) water en laat swel.
  2. Verhit dan ’n paar minute in die mikrogolf tot gesmelt.
  3. Sit eenkant om af te koel.
  4. Klits die room tot styf.
  5. Klits die roomkaas en strooisuiker saam in ’n ander bak.
  6. Vou die room in die roomkaasmengsel in.
  7. Meng ’n bietjie van die mengsel in die gelatienmengsel in, roer goed en voeg dan by die oorblywende roomkaasmengsel.
  8. Meng goed.
  9. Roer die gesnyde sjokoladestawe in.
  10. Giet die vulsel in die voorbereide kors.
  11. Verkoel 3 uur of tot geset in die yskas.
  12. Vir versier: Bedek met die ekstra skywe Bar-One-sjokolade en bestuif met die kakaopoeier.
]]>
Korslose Ongebakte Melktert | Crustless Unbaked Milk Tart https://barefootstiletto.com/2023/12/14/korslose-ongebakte-melktert-crustless-unbaked-milk-tart/ Thu, 14 Dec 2023 10:23:20 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2285 Korslose Ongebakte Melktert 1,5 l melk 4 eiers 250ml suiker Knippie sout 5ml vanilla essens […]

]]>
Korslose Ongebakte Melktert

  • 1,5 l melk
  • 4 eiers
  • 250ml suiker
  • Knippie sout
  • 5ml vanilla essens
  • 150ml mielieblom (Mazeina)
  • 125ml koekmeel
  • Kaneel
  1. Laat melk stadig opkom tot kook.
  2. Terwyl melk aangaan – klits eiers en suiker tot sponsagtig dik en lig.
  3. Gooi sout, vanilla, mielieblom en meelblom by eiermengsel en klits goed saam tot glad.
  4. Wanneer melk kook, draai af na lae hitte, gooi eiermengsel by en roer aanhoudend.
  5. Laat dit goed maar stadig deurkook en roer aanhoudend.
  6. Wanneer klaar deur gekook is, as daar klontjies is is, klits vinnig weer deur en gooi in bak.
  7. Sprinkel kaneel bo oor en laat afkoel.
  8. Laat natturlik afkoel voor dit in yskas gesit word, anders “sweet” die kaneel af.
  9. Lekker eet

Translation

Crustless Unbaked Milk Tart

  • 1.5 litres of milk
  • 4 eggs
  • 250 ml of sugar
  • Pinch of salt
  • 5ml vanilla essence
  • 150ml corn flour (Mazeina)
  • 125ml cake flour
  • Cinnamon
  1. Allow milk to slowly boil.
  2. While milk is cooking – whisk eggs and sugar until spongy thick and light.
  3. Add salt, vanilla, corn flour and flour to egg mixture and beat well together until smooth.
  4. When milk is boiling, turn down to low heat, add egg mixture and stir continuously.
  5. Let it boil well but slow and stir continuously.

  9. Enjoy
]]>