Pampoen – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 11 Apr 2024 21:16:25 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Pampoen – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Pampoenpoffertjies https://barefootstiletto.com/2024/04/11/pampoenpoffertjies-2/ Thu, 11 Apr 2024 21:16:25 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4466 Pampoenpoffertjies 750 ml fyn gaar pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml bruismeel 15 […]

]]>
Pampoenpoffertjies

  • 750 ml fyn gaar pampoen
  • 2 eiers
  • 5 ml sout
  • 500 ml bruismeel
  • 15 ml bakpoeier
  • olie vir diep braai
  1. Meng pampoenmoes ,eiersen sout.
  2. Sif bruismeel en en bakpoeier saam en meng met pampoenmengsel tot sagte deeg .
  3. Skep desertlepels vol en braai tot bruin.
  4. Dreineer op kombuispapier

Sous

  • 250 ml suiker
  • 125 ml water
  • 70 ml melk
  • 1 el botter
  • knippie sout
  • 10 ml vla poeier
  1. Meng vla met bietjie water en meng dan alles saam.
  2. Verhit tot net kook punt gooi oor warm poffertjies.
  3. Een hap en jy swymel.

Translation

Pumpkin Puffs

  • 750 ml finely cooked pumpkin
  • 2 eggs
  • 5 ml of salt
  • 500 ml of effervescent flour
  • 15 ml baking powder
  • oil for deep frying
  1. Mix pumpkin puree, eggs and salt.
  2. Sift flour and baking powder together and mix with pumpkin mixture until soft dough.
  3. Fill dessert spoons and fry until brown.
  4. Drain on kitchen paper

Sauce

  • 250 ml of sugar
  • 125 ml of water
  • 70 ml of milk
  • 1 tbsp butter
  • pinch of salt
  • 10 ml custard powder
  1. Mix custard with a little water and then mix everything together.
  2. Heat until just boiling pour over hot puffs.
  3. One bite and you swoon.
]]>
Pampoenkoekies Met Stroop https://barefootstiletto.com/2024/03/09/pampoenkoekies-met-stroop/ Sun, 10 Mar 2024 04:47:45 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3685 Pampoenkoekies Met Stroop 2 k koekmeel 1 k suiker 2 k gaar pampoen (butternut of […]

]]>
Pampoenkoekies Met Stroop

  • 2 k koekmeel
  • 1 k suiker
  • 2 k gaar pampoen (butternut of boerpampoen) geen byvoegings
  • 2 tl fyn kaneel
  • 3 tl bakpoeier
  • 2 eiers
  • 1/4 kop melk
  1. Sif droe bestandele goed.
  2. Roer pampoen, melk en eiers daarby.
  3. Meng goed.
  4. Braai teelepels vol in warm olie tot goud bruin (nie te warm nie, sal self omkeer wanneer gaar aan die onder kant).

Stroop

  • 2 k suiker
  • 1 k melk
  • 1 k water
  • 3 tl mazina
  • 1 eetl botter
  • 1 tl fyn kaneel
  1. Gooi al die bestandele behalwe die mazina in n kastrol en kook vir so 3 minute.
  2. Maak mazina aan met n paar telepels water en voeg by stroop.
  3. Kook tot effens verdik.
  4. Gooi nou warm stroop oor die pampoenkoekies en bedien warm.
  5. Koekies kan ook sonder stroop bedien word met kaneelsuiker oorgestrooi.
    Soos vir n snoep dingetjie of op n soetplatter, baie soos n dounut.

Translation

Pumpkin Fritters With Syrup

  • 2 k cake flour
  • 1 k sugar
  • 2 k cooked pumpkin (butternut or pumpkin) no additions
  • 2 tsp fine cinnamon
  • 3 tsp baking powder
  • 2 eggs
  • 1/4 cup milk
  1. Sieve dry ingredients well.
  2. Stir in pumpkin, milk and eggs.
  3. Mix well.
  4. Fry teaspoonfuls in hot oil until golden brown (not too hot, will turn itself over when cooked on the underside).

Syrup

  • 2 k sugar
  • 1 k milk
  • 1 k water
  • 3 tsp mazina
  • 1 tablespoon butter
  • 1 tsp fine cinnamon
  1. Pour all the ingredients except the mazina into a saucepan.
  2. Cook for about 3 minutes.
  3. Make the mazina with a few tablespoons of water and add syrup.
  4. Cook until slightly thickened.
  5. Pour hot syrup over the pumpkin cookies and serve hot.
    Cookies can also be served without syrup with cinnamon sugar sprinkled over, like for a sweet treat or on a sweet platter, much like a donut.
]]>
Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker https://barefootstiletto.com/2024/03/06/pampoenkoekies-met-kaneelsuiker-2/ Wed, 06 Mar 2024 23:35:17 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3451 Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker 500 ml gaar pampoen 5 ml bakpoeier 125 ml meel Knippie sout […]

]]>
Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

  • 500 ml gaar pampoen
  • 5 ml bakpoeier
  • 125 ml meel
  • Knippie sout
  • Klein bietjie melk
  • 1 eetlepel botter
  • 50 ml suiker
  • 5 ml vanielje
  • 2 eiers
  1. Meng alles saam en bak in pan met klein bietjie olie.
  2. Plaas in ń bak met handdoekpapier in om die olie te dreineer.
  3. Strooi kaneelsuiker oor.
  4. Hierdie soet resep is heerlik wanneer dit saam met ń heerlike maaltyd bedien word aangesien dit die kontrasterende geure balanseer.

Translation

Pumpkin Cookies With Cinnamon Sugar

  • 500 ml cooked pumpkin
  • 5 ml baking powder
  • 125 ml of flour
  • Pinch of salt
  • Little bit of milk
  • 1 tablespoon of butter
  • 50 ml of sugar
  • 5 ml of vanilla
  • 2 eggs
  1. Mix everything together and bake in a pan with a little oil.
  2. Place in a bowl lined with paper towels to drain the oil.
  3. Sprinkle cinnamon sugar over.
  4. This sweet recipe is delicious when served with a delicious meal as it balances the contrasting flavors.
]]>
Pampoenpoffers https://barefootstiletto.com/2024/03/05/pampoenpoffers-2/ Wed, 06 Mar 2024 03:20:40 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3369 Pampoenpoffers Poffers: 650ml gekookte fyngedrukte pampoen 500ml bruismeel 2 eiers 2ml sout 10 ml bakpoeier […]

]]>
Pampoenpoffers

Poffers:

  • 650ml gekookte fyngedrukte pampoen
  • 500ml bruismeel
  • 2 eiers
  • 2ml sout
  • 10 ml bakpoeier
  1. Meng bestandele saam.
  2. Braai in lekker warm olie.
  3. Dit pof sommer uit.

Sous:

  • 500ml suiker
  • 250ml melk
  • 125ml kookwater met 2 teelepel Maizena
  • Eetlepel matgarien
  • 2 teelepels kaneel
  1. Kook saam vir so 3 min.
  2. Gooi sous oor terwyl poffers warm en geniet.

Translation

Pumpkin Puffs

Puffs:

  • 650ml cooked mashed pumpkin
  • 500ml flour
  • 2 eggs
  • 2 ml of salt
  • 10 ml baking powder
  1. Mix ingredients together.
  2. Fry in nice hot oil.
  3. It just puffs out.

Sauce:

  • 500ml sugar
  • 250ml milk
  • 125ml boiling water with 2 teaspoons Maizena
  • Tablespoon matgarine
  • 2 teaspoons of cinnamon
  1. Cook together for about 3 min.
  2. Pour over sauce while puffs warm and enjoy.
]]>
Magic Lekker Pampoen https://barefootstiletto.com/2023/12/29/magic-lekker-pampoen/ Sat, 30 Dec 2023 01:02:06 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2672 Magic Lekker Pampoen Gaar pampoen 1 rol puff pastry 1 k kaneel suiker 1 k […]

]]>
Magic Lekker Pampoen

  • Gaar pampoen
  • 1 rol puff pastry
  • 1 k kaneel suiker
  • 1 k room
  1. Rol deeg effens uit smeer pampoen of soet patats oor deeg
  2. Strooi kaneel suiker
  3. Rol op en sny wiele.
  4. Pak in oondbak en gooi room bo-oorbak 180 gc
  5. 45 min of tot bruin en gaar mense julle eet nooit weer pampoen op n ander manier nie
    dit is ongelooflik lekker.
]]>
Pampoen Muffins met Kaneelsuiker https://barefootstiletto.com/2023/12/29/pampoen-muffins-met-kaneelsuiker/ Sat, 30 Dec 2023 00:59:13 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2669 Pampoen Muffins met Kaneelsuiker Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) […]

]]>
Pampoen Muffins met Kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.)

Bestanddele

  • 1 ½ koppie koekmeel
  • ½ teelepel bakpoeier
  • 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk.
  • ½ koppie olie
  • 2 groot eiers
  • 1 ¼ koppie suiker
  • ½ teelepel kaneel
  • ¼ teelepel gemmer
  • ⅛ teelepel fyn naeltjies
  • ⅛ teelepel neutmuskaat
  • ½ teelepel sout
  • ½ teelepel koeksoda
  • Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak)

Metode:

  1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of vurk.
  2. Laat eenkant om af te koel.
  3. Voorverhit die oond tot 180˚C.
  4. Spuit ‘n standaard muffin pannetjie met ‘n kleefwerende middel of voer elke holtetjie uit met ‘n papier muffinhouertjie.
  5. Sif die meel en bakpoeier saam in ‘n medium mengbak en hou dit eenkant.
  6. Meng die pampoen, eiers, olie, suiker, kaneel, gemmer, naeltjies, neutmuskaat, sout en koeksoda saam in ‘n groot mengbak.
  7. Gooi die meel by die mengsel en meng dit saam met ‘n draadklitser. Moenie dit oormeng nie.
  8. Verdeel die mengsel eweredig tussen elke holtetjie in die pan. Maak so 11 holtetjies te verdeel.
  9. Strooi die kaneelsuiker oor die mengsel.
  10. Druk die muffins in die oond vir 20-25 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom wanneer dit daarin gedruk word.
  11. Los die muffins vir nog 5 minute in die pannetjie om af te koel voordat jy hulle op ‘n afkoelrakkie uitkeer.
  12. Stoor in ‘n lugdigte houer en geniet!
]]>
Pampoenpoffertjies ? Pumpkin Puffs https://barefootstiletto.com/2022/01/10/pampoenpoffertjies/ Mon, 10 Jan 2022 22:33:42 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1215 POFFERTJIEBESLAG: BESTANDELE: 750 ml gaar fyn pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml bruismeel […]

]]>

POFFERTJIEBESLAG:
BESTANDELE:
750 ml gaar fyn pampoen
2 eiers
5 ml sout
500 ml bruismeel
15 ml bakpoeier
500 ml olie om die poffertjies in te braai.
STROOP:
500 ml suiker
250 ml water
125 ml melk
30 ml botter
sout
10 ml mielieblom/ mazina
NOU:
1. Klop die gaar fyngedrukte pampoen, eiers en sout.
2. Meng die bakpoeier en bruismeel by.
3. Verhit die olie in n pan en skep lepels vol van die beslag in die warm olie.
4. Draai om as dit bruin is en dreineer op kombuispapier in n bak.
5. Hou dit warm.
Maak nou die sous:
(ek het my sous in die mikrogolf gemaak, jy kan dit in n pot op die stoof ook maak)
1. Mikrogolf die suiker, melk, water en botter vir 5 minute.
2. Roer dit totdat die suiker opgelos is.
3. Meng die mielieblom met n klein bietjie water totdat dit glad is.
4. Roer dit by die suikermengsel en mikrogolf vir nog 2 minute.
5. Gooi die warm stroop oor die warm poffertjies.

Bron: Die Poeding Klub

]]>
Pampoen Koekies | Pumpkin Fritters https://barefootstiletto.com/2020/10/01/pampoen-koekies-pumpkin-fritters/ Thu, 01 Oct 2020 20:35:37 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=535 Maak 12 600 ml gaar, fyngemaakte pampoen of botterskorsie 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier […]

]]>

Maak 12
600 ml gaar, fyngemaakte pampoen of botterskorsie
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
Knypie sout
Stewige mespunt anys (opsioneel)
2 eiers, geklits
Olyfolie vir vlakvetbraai
Kaneelsuiker
Opsioneel: blomblaartjies van marigolds

Meng die pampoenmoes, meel, bakpoeier, sout en anys in ‘n mengbak.
Roer die geklitse eiers by om ‘n slapperige beslag te vorm.
Giet ‘n bietjie olie in ‘n pan, skep lepelsvol (4 – 5 koekies op ‘n keer) in die warm olie en braai aan beide kante tot goudbruin en gaar.
Dreineer op kombuispapier, strooi kaneelsuiker oor en rond opsioneel af met eetbare blommetjies.

Pumpkin Fritters

Makes 12
600 ml cooked, fine-made pumpkin or buttersquash
250 ml cake flour
5 ml baking powder
Pinch of salt
Stiff Knife point anise (optional)
2 eggs, beaten
Olive oil for shallow frying
Cinnamon sugar
Optional: flower leaflets from marigolds

Mix the pumpkin mash, flour, baking powder, salt and anise in a mix bowl.
Stir in the beaten eggs to form a loose consistency.
Pour some oil into a pan, dish spoons full (4 – 5 Fritters at a time) in the hot oil and fry on both sides to golden brown and cooked.
Drain on paper towel, sprinkle cinnamon sugar over and optionally decorate with edible flowers.

]]>
Pampoenpoffers https://barefootstiletto.com/2020/10/01/pampoenpoffers/ Thu, 01 Oct 2020 20:14:10 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=512 Klits saam: 250 g Floro-bakkie vol klaar gekookte soetpampoen 2 eiers 2 V2 ml sout […]

]]>

Klits saam:
250 g Floro-bakkie vol klaar gekookte soetpampoen
2 eiers
2 V2 ml sout
Voeg by:
2 koppies bruismeel
15 ml bakpoeier
Bak lepels vol in ‘n pan oor matige hitte (die olie nie te warm nie). Braai albei kante.
Dreineer.
Maak stroop:
Kook saam –
500 ml suiker
250 ml water
125 ml melk
30 ml better of margarien
Meng omtrent 20 ml maizena (mielieblom) en 1 teelepel vlapoeier met melk, voeg by die stroop plus 1 teelepel vanilla essens.
Indien nie lekker dik nie, voeg nog maizena by.
*Gooi die warm stroop oor die pampoenkoekies

]]>