Pampoenpoffers – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 06 Mar 2024 03:20:40 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Pampoenpoffers – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Pampoenpoffers https://barefootstiletto.com/2024/03/05/pampoenpoffers-2/ Wed, 06 Mar 2024 03:20:40 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3369 Pampoenpoffers Poffers: 650ml gekookte fyngedrukte pampoen 500ml bruismeel 2 eiers 2ml sout 10 ml bakpoeier […]

]]>
Pampoenpoffers

Poffers:

  • 650ml gekookte fyngedrukte pampoen
  • 500ml bruismeel
  • 2 eiers
  • 2ml sout
  • 10 ml bakpoeier
  1. Meng bestandele saam.
  2. Braai in lekker warm olie.
  3. Dit pof sommer uit.

Sous:

  • 500ml suiker
  • 250ml melk
  • 125ml kookwater met 2 teelepel Maizena
  • Eetlepel matgarien
  • 2 teelepels kaneel
  1. Kook saam vir so 3 min.
  2. Gooi sous oor terwyl poffers warm en geniet.

Translation

Pumpkin Puffs

Puffs:

  • 650ml cooked mashed pumpkin
  • 500ml flour
  • 2 eggs
  • 2 ml of salt
  • 10 ml baking powder
  1. Mix ingredients together.
  2. Fry in nice hot oil.
  3. It just puffs out.

Sauce:

  • 500ml sugar
  • 250ml milk
  • 125ml boiling water with 2 teaspoons Maizena
  • Tablespoon matgarine
  • 2 teaspoons of cinnamon
  1. Cook together for about 3 min.
  2. Pour over sauce while puffs warm and enjoy.
]]>
Pampoenpoffers https://barefootstiletto.com/2020/10/01/pampoenpoffers/ Thu, 01 Oct 2020 20:14:10 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=512 Klits saam: 250 g Floro-bakkie vol klaar gekookte soetpampoen 2 eiers 2 V2 ml sout […]

]]>

Klits saam:
250 g Floro-bakkie vol klaar gekookte soetpampoen
2 eiers
2 V2 ml sout
Voeg by:
2 koppies bruismeel
15 ml bakpoeier
Bak lepels vol in ‘n pan oor matige hitte (die olie nie te warm nie). Braai albei kante.
Dreineer.
Maak stroop:
Kook saam –
500 ml suiker
250 ml water
125 ml melk
30 ml better of margarien
Meng omtrent 20 ml maizena (mielieblom) en 1 teelepel vlapoeier met melk, voeg by die stroop plus 1 teelepel vanilla essens.
Indien nie lekker dik nie, voeg nog maizena by.
*Gooi die warm stroop oor die pampoenkoekies

]]>