Pampoenpoffertjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Fri, 07 Jun 2024 04:44:39 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Pampoenpoffertjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Pampoenpoffertjies https://barefootstiletto.com/2024/06/06/pampoenpoffertjies-3/ Fri, 07 Jun 2024 04:44:39 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4599 Pampoenpoffertjies Bestandele: Poffertjiesbeslag: 750 ml gaar fyn pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml […]

]]>
Pampoenpoffertjies

Bestandele:

Poffertjiesbeslag:

  • 750 ml gaar fyn pampoen
  • 2 eiers
  • 5 ml sout
  • 500 ml bruismeel
  • 15 ml bakpoeier
  • 500 ml olie om die poffertjies in te braai.

Stroop:

  • 500 ml suiker
  • 250 ml water
  • 125 ml melk
  • 30 ml botter
  • sout
  • 10 ml mielieblom/ mazina

Metode:

Poffertjiesbeslag:

  1. Klop die gaar fyngedrukte pampoen, eiers en sout.
  2. Meng die bakpoeier en bruismeel by.
  3. Verhit die olie in n pan en skep lepels vol van die beslag in die warm olie.
  4. Draai om as dit bruin is en dreineer op kombuispapier in n bak.
  5. Hou dit warm.

Sous:

(Sous kan in die mikrogolf gemaak word, jy kan dit in n pot op die stoof ook maak)

  1. Mikrogolf die suiker, melk, water en botter vir 5 minute.
  2. Roer dit totdat die suiker opgelos is.
  3. Meng die mielieblom met n klein bietjie water totdat dit glad is.
  4. Roer dit by die suikermengsel en mikrogolf vir nog 2 minute.
  5. Gooi die warm stroop oor die warm poffertjies.
]]>
Pampoenpoffertjies https://barefootstiletto.com/2024/04/11/pampoenpoffertjies-2/ Thu, 11 Apr 2024 21:16:25 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4466 Pampoenpoffertjies 750 ml fyn gaar pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml bruismeel 15 […]

]]>
Pampoenpoffertjies

  • 750 ml fyn gaar pampoen
  • 2 eiers
  • 5 ml sout
  • 500 ml bruismeel
  • 15 ml bakpoeier
  • olie vir diep braai
  1. Meng pampoenmoes ,eiersen sout.
  2. Sif bruismeel en en bakpoeier saam en meng met pampoenmengsel tot sagte deeg .
  3. Skep desertlepels vol en braai tot bruin.
  4. Dreineer op kombuispapier

Sous

  • 250 ml suiker
  • 125 ml water
  • 70 ml melk
  • 1 el botter
  • knippie sout
  • 10 ml vla poeier
  1. Meng vla met bietjie water en meng dan alles saam.
  2. Verhit tot net kook punt gooi oor warm poffertjies.
  3. Een hap en jy swymel.

Translation

Pumpkin Puffs

  • 750 ml finely cooked pumpkin
  • 2 eggs
  • 5 ml of salt
  • 500 ml of effervescent flour
  • 15 ml baking powder
  • oil for deep frying
  1. Mix pumpkin puree, eggs and salt.
  2. Sift flour and baking powder together and mix with pumpkin mixture until soft dough.
  3. Fill dessert spoons and fry until brown.
  4. Drain on kitchen paper

Sauce

  • 250 ml of sugar
  • 125 ml of water
  • 70 ml of milk
  • 1 tbsp butter
  • pinch of salt
  • 10 ml custard powder
  1. Mix custard with a little water and then mix everything together.
  2. Heat until just boiling pour over hot puffs.
  3. One bite and you swoon.
]]>
Outydse Pampoenpoffertjies in Karamelsous https://barefootstiletto.com/2023/12/29/outydse-pampoenpoffertjies-in-karamelsous/ Sat, 30 Dec 2023 00:54:47 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2665 Outydse Pampoenpoffertjies in Karamelsous Poffertjies 1 k gaar pampoen 1 k meel 2 t bakpoeier […]

]]>
Outydse Pampoenpoffertjies in Karamelsous

Poffertjies

  • 1 k gaar pampoen
  • 1 k meel
  • 2 t bakpoeier
  • 2 e strooisuiker
  • 1 eier
  • 1/4 k melk
  • knippie sout
  • canola-olie, vir braai.

Karamelsous

  • 3/4 k suiker
  • 1 k room
  • 1 t vanieljegeursel
  • 3 e botter
  • 1/2 k goue stroop
  1. Vir die poffertjies, meng al die bestanddele om ‘n gladde deeg te vorm.
  2. Verhit die olie en braai lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar.
  3. Haal uit met ‘n gaatjieslepel en dreineer op kombuispapier.
  4. Vir die karamelsous, prut al die bestanddele 10 tot 15 minute saam totdat die sous dik en blink is.
  5. Giet die sous oor die poffertjies en bedien.

(maak 24)

]]>
Pampoenpoffertjies ? Pumpkin Puffs https://barefootstiletto.com/2022/01/10/pampoenpoffertjies/ Mon, 10 Jan 2022 22:33:42 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1215 POFFERTJIEBESLAG: BESTANDELE: 750 ml gaar fyn pampoen 2 eiers 5 ml sout 500 ml bruismeel […]

]]>

POFFERTJIEBESLAG:
BESTANDELE:
750 ml gaar fyn pampoen
2 eiers
5 ml sout
500 ml bruismeel
15 ml bakpoeier
500 ml olie om die poffertjies in te braai.
STROOP:
500 ml suiker
250 ml water
125 ml melk
30 ml botter
sout
10 ml mielieblom/ mazina
NOU:
1. Klop die gaar fyngedrukte pampoen, eiers en sout.
2. Meng die bakpoeier en bruismeel by.
3. Verhit die olie in n pan en skep lepels vol van die beslag in die warm olie.
4. Draai om as dit bruin is en dreineer op kombuispapier in n bak.
5. Hou dit warm.
Maak nou die sous:
(ek het my sous in die mikrogolf gemaak, jy kan dit in n pot op die stoof ook maak)
1. Mikrogolf die suiker, melk, water en botter vir 5 minute.
2. Roer dit totdat die suiker opgelos is.
3. Meng die mielieblom met n klein bietjie water totdat dit glad is.
4. Roer dit by die suikermengsel en mikrogolf vir nog 2 minute.
5. Gooi die warm stroop oor die warm poffertjies.

Bron: Die Poeding Klub

]]>