Piesang – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Wed, 03 Apr 2024 21:36:46 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Piesang – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Piesang Sago Poeding https://barefootstiletto.com/2024/04/03/piesang-sago-poeding/ Wed, 03 Apr 2024 21:36:46 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4342 Piesang Sago Poeding 2 eetlepels sago 1 eetlepel botter 2 koppies melk 2 eetlepels suiker […]

]]>
Piesang Sago Poeding

  • 2 eetlepels sago
  • 1 eetlepel botter
  • 2 koppies melk
  • 2 eetlepels suiker
  • 2 eiers, wit en geel apart
  • 500ml fyn piesangs
  1. Kook die sago in die melk tot dit gaar is en voeg die botter en suiker by.
  2. Voeg die geklitste eiergele by en laat afkoel.
  3. Voeg die piesangs by en meng goed.
  4. Klop die eierwitte styf en voeg by.
  5. Bedien koud.

Translation

Banana Sago Pudding

  • 2 tablespoons of sago
  • 1 tablespoon of butter
  • 2 cups of milk
  • 2 tablespoons of sugar
  • 2 eggs, white and yellow separately
  • 500ml fine bananas
  1. Cook the sago in the milk until cooked and add the butter and sugar.
  2. Add the beaten egg yolks and leave cool.
  3. Add the bananas and mix well. Beat the egg whites stiffly and add.
  4. Serve cold.
]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2024/04/03/kerrie-en-piesang-frikkadelle-2/ Wed, 03 Apr 2024 21:00:31 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4321 Kerrie en Piesang Frikkadelle Bestandele: Frikkadelle: 2 dik snye witbrood 125 ml karringmelk 1 kg […]

]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle

Bestandele:

Frikkadelle:

  • 2 dik snye witbrood
  • 125 ml karringmelk
  • 1 kg maer maalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 12,5 ml blatjang
  • 2 ml kerriepoeier
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml naeltjies
  • Sout en peper
  • Koekmeelblom

Sous:

  • 25 ml margarine
  • 4 groot uie, gekap
  • 25 ml koekmeelblom
  • 125 ml asyn
  • 15 ml suurlemoensap
  • 750 ml water
  • 12,5 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 37,5 ml appelkooskonfyt
  • 12,5 ml blatjang
  • 10 ml suiker
  • 6 ryp piesangs

Metode:

  1. Stoofplaat en oond
  2. Die frikkadelle: Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
  3. Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
  4. Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )

Sous:

  1. Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
  2. Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
  3. Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
  4. Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
  5. Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
  6. Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.
  7. Lewer 6 porsies.
  8. Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.

Translation

Curry and Banana Meatballs

Ingredients:

Meatballs:

  • 2 thick slices of white bread
  • 125 ml buttermilk
  • 1 kg of lean minced meat
  • 1 onion, grated
  • 1 egg
  • 12.5 ml chutney
  • 2 ml curry powder
  • 2 ml of nutmeg
  • 2 ml cloves
  • Salt and pepper
  • Flour

Sauce:

  • 25 ml margarine
  • 4 large onions, chopped
  • 25 ml cake flour
  • 125 ml of vinegar
  • 15 ml lemon juice
  • 750 ml of water
  • 12.5 ml curry powder
  • 5 ml of turmeric
  • 37.5 ml apricot jam
  • 12.5 ml chutney
  • 10 ml of sugar
  • 6 ripe bananas

Method:

  1. Stovetop and oven
  2. The meatballs: Soak the bread in the buttermilk and mix it with the rest of the meatball ingredients, except the cake flour.
  3. Form meatballs, roll them in the cake flour and pack them loosely in an oven dish with a lid.
  4. Preheat the oven to 190° C ( 375° F )

Sauce:

  1. Heat the margarine in a saucepan and fry the onion in it until soft.
  2. Mix all other ingredients, except the bananas, and stir in the onions.
  3. Now slice two of the bananas and stir them into the sauce.
  4. Let the sauce simmer for a few minutes until the bananas are soft.
  5. Slice the other 4 bananas and spread over the meatballs in the oven dish.
  6. Pour the sauce over the top, cover and bake for 1.5 – 2 hours until cooked.
  7. Makes 6 servings.
  8. Serve with rice, coconut (optional) and mixed salad.
]]>
Piesang Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/29/piesang-yskas-tert/ Thu, 29 Feb 2024 20:43:06 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3040 Piesang Yskas Tert 1/2 pakkie tennisbeskuitjies in melk geweek. Net todat dit klam is. 1/2 […]

]]>
Piesang Yskas Tert

  • 1/2 pakkie tennisbeskuitjies in melk geweek. Net todat dit klam is.
  • 1/2 kop. suurlemoensap.
  • 6 piesangs.
  • 1 blik kondensmelk.
  • ( 1 pint ) dik vla, gemaak van 1 pint melk met 2 eetl hoogvol vlapoeier.
  1. Pak geweekte beskuitjies in bak.
  2. Sny piesangs bo – oor.
  3. Meng suurlemoensap en gekondenseerde melk en giet oor piesangs.
  4. Giet dik vla oor.
  5. Krummel van die tennisbeskuitjies bo – oor.
  6. Sit in yskas.
  7. Kan ook met geklopte room bedien word.

Translation

Banana Fridge Tart

  • 1/2 packet of tennis crackers soaked in milk. Just until it’s moist.
  • 1/2 head. lemon juice.
  • 6 bananas.
  • 1 tin of condensed milk.
  • ( 1 pint ) thick custard, made from 1 pint of milk with 2 tbsp full of custard powder.
  1. Pack soaked biscuits into bowl.
  2. Slice bananas across the top.
  3. Mix lemon juice and condensed milk and pour over bananas.
  4. Pour over thick custard.
  5. Crumb of the tennis biscuits on top.
  6. Put in fridge.
  7. Can also served with whipped cream.
]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle https://barefootstiletto.com/2023/01/11/kerrie-en-piesang-frikkadelle/ Wed, 11 Jan 2023 05:35:11 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1814 Kerrie en Piesang Frikkadelle Bestandelle: Frikkadelle: 2 dik snye witbrood 125 ml karringmelk 1 kg […]

]]>
Kerrie en Piesang Frikkadelle

Bestandelle:

Frikkadelle:

  • 2 dik snye witbrood
  • 125 ml karringmelk
  • 1 kg maer maalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 12,5 ml blatjang
  • 2 ml kerriepoeier
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ml naeltjies
  • Sout en peper
  • Koekmeelblom

Sous:

  • 25 ml margarine
  • 4 groot uie, gekap
  • 25 ml koekmeelblom
  • 125 ml asyn
  • 15 ml suurlemoensap
  • 750 ml water
  • 12,5 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 37,5 ml appelkooskonfyt
  • 12,5 ml blatjang
  • 10 ml suiker
  • 6 ryp piesangs

Metode:

Stoofplaat en oond

Die frikkadelle:

  1. Week die brood in die karringmelk en meng dit met die res van die frikkadelbestandele, behalwe die koekmeelblom.
  2. Vorm frikkadelle, rol dit in die koekmeelblom en pak dit lossies in ‘n oondskottel met ‘n deksel.
  3. Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F )

Die Sous:

  1. Verhit die margarine in ‘n kastrol en die braai die ui daarin tot sag.
  2. Meng al anderbestanddele, behalwe die piesangs, en roer by die uie.
  3. Snipper nou twee van die piesangsen roer dit by die sous.
  4. Laat die sous ‘n paar minute prut tot die piesangs sag is.
  5. Sny dieander 4 piesangs in skywe en versprei oor die frikkadelle in die oondskottel.
  6. Giet die sousbo-oor, bedek en bak 1,5 – 2 uur tot gaar.

Lewer 6 porsies.
Sit voor met rys, klapper (opsioneel) en mengelslaai.

]]>