Pineapple Pudding – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 02 Dec 2021 19:28:06 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Pineapple Pudding – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Gebakte Pynappel Poeding https://barefootstiletto.com/2020/11/12/gebakte-pynappel-poeding/ Thu, 12 Nov 2020 07:43:55 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=301 Oond 180 gr C. Klits 100 gr sagte margarine, 312 ml suiker, 2 eiers en […]

]]>

Oond 180 gr C.
Klits 100 gr sagte margarine, 312 ml suiker, 2 eiers en 5 ml vanilla essens goed saam.
Roer 1 blik [ 440 gr] fyn pynappel, sous en al by.
Voeg 375 ml bruismeel, knippie sout, gesif, by.
Roer dan 60 ml klapper by.
Skep deeg in gesmeerde diep oondbak en bak vir 40-45 minute tot gaar.
Maak sous terwyl poeding bak.
Voeg alle bestandele saam in kasstrol : 2 E margarine, 125 ml suiker 1 k room, 1/2 k melk, 5 ml vanilla essens en knippie sout.
Roer oor medium hitte tot suiker opgelos is en prut 3 minute.
Gooi oor gaar poeding .
Bedien met via.

]]>
Pynappelpoeding I Pineapple Pudding https://barefootstiletto.com/2020/11/02/pynappelpoeding-i-pineapple-pudding/ Mon, 02 Nov 2020 19:25:49 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=451 Pynappelpoeding soos jy dit by die basaar sal koop. 4 pakkies pynappel- of suurlemoen-jellie, aangemaak […]

]]>

Pynappelpoeding soos jy dit by die basaar sal koop.

4 pakkies pynappel- of suurlemoen-jellie, aangemaak volgens aanwysings en effens styf gestol
1 blik kondensmelk
1 blik Ideal melk, oornag in die yskas gehou en dan styfgeklop
1 blik (410 g) fyn pynappel

Roer die kondensmelk by die jellie.
Vou dan die jellie-mengsel by die Ideal melk.
Roer die pynappel by ie mengsel.
Plaas in yskas.

]]>