Pynapple – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 12 Jan 2023 20:23:09 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Pynapple – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Appel/Pynapple Poffertjies https://barefootstiletto.com/2023/01/12/appel-pynapple-poffertjies/ Thu, 12 Jan 2023 20:23:09 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1843 Appel/Pynapple Poffertjies Lekker nagereg na ‘n braai 250 ml koekmeel 6 piesangs Appels of pynappel […]

]]>
Appel/Pynapple Poffertjies

Lekker nagereg na ‘n braai

  • 250 ml koekmeel
  • 6 piesangs
    Appels of pynappel wat geskil, ontkern en in dik skywe gesny is,
    kan in die plek van die piesangs gebruik word.
  • 2 ml sout
  • sonneblomolie
  • 2 eiers, geklits
  • versiersuiker om oor te strooi
  • melk
  1. Sif meel en sout.
  2. Voeg eiers en genoeg melk by om ‘n dik, romerige beslag te vorm.
  3. Laat 1 uur lank staan.
  4. Halveer piesangs oorlangs en doop in beslag.
  5. Braai piesangs dadelik 3 – 4 minute lank aan elke kant in warm olie tot goudkleurig.
  6. Strooi versiersuiker oor en sit voor met ekstra suiker, stroop of heuning.
  7. Lewer 6 porsies. (Verdun oorskiet beslag en gebruik vir pannekoek.)
]]>
Pynapple Kerrie Hoender https://barefootstiletto.com/2021/12/27/pynapple-kerrie-hoender/ Tue, 28 Dec 2021 00:23:37 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1118 Kook 10 stukke hoender vir 20 min Pak in oondpan en strooi sout en hoender […]

]]>

Kook 10 stukke hoender vir 20 min
Pak in oondpan en strooi sout en hoender speserye oor
Maak die sous meng saam:
1/2 blik fyn pynappels
4el mayonnaise
2 el bladjang
2 el heuning
1/2 k sweet chillie
1 tl kerrie poeier (med/kerrie)
1 tl borrie
1 tl mostertpoeier
Roer goed deur en gooi oor hoender –bak 180 g c tot mooi bruin en gaar –ongelooflik.

Bron: Resepte, Idees/Wenke vir Almal

]]>
Pynapple Cremoratert https://barefootstiletto.com/2020/12/01/pynapple-cremoratert/ Tue, 01 Dec 2020 06:12:59 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=213 SOOg Cremora melkpoeier 250ml kookwater 2x397g kondensmelk (verkoel) 250ml suurlemoensap 12 Tennisbeskuitjies 410g fyngemaakte pynappels […]

]]>

SOOg Cremora melkpoeier
250ml kookwater
2x397g kondensmelk (verkoel)
250ml suurlemoensap
12 Tennisbeskuitjies
410g fyngemaakte pynappels

Los die melkpoeier in die kookwater op en verkoel vir 1 uur in die yskas.
Roer die kondensmelk by en klits tot styf. Kl its die suurlemoensap geleidelik by en roer die fyn pynappel deur.
Pak beskuitjies in ‘n plat reghoekige tertbord en giet die mengsel bo-oor.
Plaas in die yskas tot stewig en versier met room indien verkies.
Lewer 1 groot tert.
lekker resepte vir die jongergeslag

]]>