Spinach
5/6 aartappels gekook geskil en in plat skywe gesny
Mushrooms saam n gekapte ui gebraai met sout en peper
1 bakkie room
1 pakkie wit uiesop
Meng die uiesop met die room
Pak n laag aartappels in jou oondbak gooi die uie en mushrooms oor met n bietjie van die room en uiesop pak weer n laag aartappels en dan die laaste mushrooms en uie en gooi jou room en uiesop oor maak toe met foelie en bak in oond teen 180 grade vir 20 min.
Cream of Potatoes
5/6 boiled potatoes peeled and cut into flat slices
Mushrooms together with a chopped onion roasted with salt and pepper
1 bowl of cream
1 pack of white onion soup
Mix the onion soup with the cream
Pack a layer of potatoes in your oven, throw the onions and mushrooms over with a bit of the cream and onion soup, pack again a layer of potatoes and then the last of mushrooms and onions and pour your cream and onion soup over cover with foil and bake in the oven at 180 degrees for 20 min.
Bron: Die Armgat Chef.
]]>Room Spinasie:
1 bossie spinasie
15ml botter
125ml room of joghurt
1 desert lepel suiker
‘n knippie van elk : sout, peper en neutmuskaat
15ml suurlemoensap
Was die spinasie deeglik af in ‘n groot wasbak vol water. Kerf fyn.
Smelt die botter in ‘n middelgroot swaarboomkastrol.
Gooi die nat, gekerfde spinasie in die bottter en roerbraai tot net verlep.
Voeg die room by en laat vinnig kook om die vog in te damp en geur te konsentreer.
Geur met sout, peper, neut, suurlemoensap en suiker
Room Spinasie:
1 ml sout
250ml melk
50ml maizena
Meng die sout,melk en maizena saam.
50 ml room
250ml kaas, gerasper
250g spinasie
Stoom die spinasie half gaar.
Gooi die halfgaar spinasie by jou melkmengsel en kook vir 5min oor stadige hitte en roer gereeld.
Roer die kaas en room by en roer deur.
Bedien warm.
Room Spinasie:
1 Pak gevriesde spinasie of 1 vars bossie
Y2 pakkie spek stukkies
1 gekapte uie
1 pak gekerfde sampioene
250 ml room
250ml melk
1 pk wit uiesop
1 tot 2 wiele fetakaas in blokkies gesny.
Braai uie, bacon en sampioene in bietjie olie.
Voeg spinasie (ontdooi en alle water uitgedruk) by.
Meng room, melk en uiesop en gooi by spinasie mengsel.
Verhit tot dik en roer fetakaas by.