Suurlemoen Koek – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
Keep your feet on the ground and reach for the starsSat, 16 Mar 2024 08:03:05 +0000en-US
hourly
1 https://wordpress.org/?v=6.7.2https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpgSuurlemoen Koek – Barefoot Stiletto
https://barefootstiletto.com
3232Suurlemoen Koek
https://barefootstiletto.com/2024/03/16/suurlemoen-koek/
Sat, 16 Mar 2024 08:03:05 +0000https://barefootstiletto.com/?p=4016Suurlemoen Koek Bestanddele Vir die koek 210 g koekmeel 10 ml bakpoeier ½ t sout […]
]]>Suurlemoen Koek
Bestanddele
Vir die koek
210 g koekmeel
10 ml bakpoeier
½ t sout
250 ml dik volroom jogurt (wit)
250 g suiker
3 groot eiers
skil van 1 groot of twee middelslag suurlemoene
125 ml olie
Vir die stroop
125ml suiker
sap van 1 -2 groot suurlemoen – so 2 eetlepels sap
Vir die versiersel
50 ml suurlemoensap
1 koppie versiersuiker – gesif
Metode
Voorverhit jou oond tot 180C en voer ‘n groot broodpan met bak @papier uit.
Sif die droë bestanddele, meel, sout en bakpoeier saam.
Klits die jogurt, eiers en suurlemoenskil in ‘n ander bak saam en meng dan die droë en nat bestanddele stadig.
Vou laastens die olie in totdat dit heeltemal by die beslag ingewerk is.
Gooi beslag in die voorbereide broodpan en bak vir ongeveer 45-50 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom wanneer dit in die brood gesteek word.
Verhit intussen die suurlemoensap en suiker in ‘n klein potjie op die stoof tot al die suiker opgelos is.
Wanneer die brood uit die oond kom, laat dit vir ‘n paar minute in die pan, want dit sal breek as dit te vinnig uit die pan verwyder word.
Na sowat 10 minute, haal die brood uit die pan, plaas op ‘n draadrak gooi die suurlemoenstroop oor die brood en laat dit ‘n bietjie intrek.
Wanneer die brood heeltemal afgekoel het, amper net voor opdiening, meng die gesifte versiersuiker en suurlemoensap tot dit ‘n loperige smeer word en gooi oor die koek.
Heerlik!
Trnaslation
Lemon Cake
Ingredients
For the cake
210 g cake flour
10 ml baking powder
½ t salt
250 ml thick full cream yoghurt (white)
250 g of sugar
3 large eggs
zest of 1 large or two medium lemons
125 ml of oil
For the syrup
125ml sugar
juice of 1 -2 large lemons – about 2 tablespoons of juice
For the icing
50 ml lemon juice
1 cup icing sugar – sifted
Method
Preheat your oven to 180C and line a large loaf pan with baking paper.
Sift together the dry ingredients, flour, salt and baking powder.
Whisk together the yoghurt, eggs and lemon zest in another bowl, then slowly mix the dry and wet ingredients.
Finally, fold in the oil until it is completely incorporated into the batter.
Pour batter into the prepared loaf pan and bake for approximately 45-50 minutes or until a skewer inserted into the loaf comes out clean.
Meanwhile, heat the lemon juice and sugar in a small pot on the stove until all the sugar has dissolved.
When the bread comes out of the oven, leave it in the pan for a few minutes, as it will break if removed from the pan too quickly.
After about 10 minutes, take the bread out of the pan, place it on a wire rack, pour the lemon syrup over the bread and let it soak in a little.
When the bread has cooled completely, almost just before serving, mix the sifted icing sugar and lemon juice until it becomes a runny spread and pour over the cake.