Suurlemoen – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Sat, 16 Mar 2024 08:03:05 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Suurlemoen – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Suurlemoen Koek https://barefootstiletto.com/2024/03/16/suurlemoen-koek/ Sat, 16 Mar 2024 08:03:05 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4016 Suurlemoen Koek Bestanddele Vir die koek 210 g koekmeel 10 ml bakpoeier ½ t sout […]

]]>
Suurlemoen Koek

Bestanddele

Vir die koek

  • 210 g koekmeel
  • 10 ml bakpoeier
  • ½ t sout
  • 250 ml dik volroom jogurt (wit)
  • 250 g suiker
  • 3 groot eiers
  • skil van 1 groot of twee middelslag suurlemoene
  • 125 ml olie

Vir die stroop

  • 125ml suiker
  • sap van 1 -2 groot suurlemoen – so 2 eetlepels sap

Vir die versiersel

  • 50 ml suurlemoensap
  • 1 koppie versiersuiker – gesif

Metode

  1. Voorverhit jou oond tot 180C en voer ‘n groot broodpan met bak @papier uit.
  2. Sif die droë bestanddele, meel, sout en bakpoeier saam.
  3. Klits die jogurt, eiers en suurlemoenskil in ‘n ander bak saam en meng dan die droë en nat bestanddele stadig.
  4. Vou laastens die olie in totdat dit heeltemal by die beslag ingewerk is.
  5. Gooi beslag in die voorbereide broodpan en bak vir ongeveer 45-50 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom wanneer dit in die brood gesteek word.
  6. Verhit intussen die suurlemoensap en suiker in ‘n klein potjie op die stoof tot al die suiker opgelos is.
  7. Wanneer die brood uit die oond kom, laat dit vir ‘n paar minute in die pan, want dit sal breek as dit te vinnig uit die pan verwyder word.
  8. Na sowat 10 minute, haal die brood uit die pan, plaas op ‘n draadrak gooi die suurlemoenstroop oor die brood en laat dit ‘n bietjie intrek.
  9. Wanneer die brood heeltemal afgekoel het, amper net voor opdiening, meng die gesifte versiersuiker en suurlemoensap tot dit ‘n loperige smeer word en gooi oor die koek.
  10. Heerlik!

Trnaslation

Lemon Cake

Ingredients

For the cake

  • 210 g cake flour
  • 10 ml baking powder
  • ½ t salt
  • 250 ml thick full cream yoghurt (white)
  • 250 g of sugar
  • 3 large eggs
  • zest of 1 large or two medium lemons
  • 125 ml of oil

For the syrup

  • 125ml sugar
  • juice of 1 -2 large lemons – about 2 tablespoons of juice

For the icing

  • 50 ml lemon juice
  • 1 cup icing sugar – sifted

Method

  1. Preheat your oven to 180C and line a large loaf pan with baking paper.
  2. Sift together the dry ingredients, flour, salt and baking powder.
  3. Whisk together the yoghurt, eggs and lemon zest in another bowl, then slowly mix the dry and wet ingredients.
  4. Finally, fold in the oil until it is completely incorporated into the batter.
  5. Pour batter into the prepared loaf pan and bake for approximately 45-50 minutes or until a skewer inserted into the loaf comes out clean.
  6. Meanwhile, heat the lemon juice and sugar in a small pot on the stove until all the sugar has dissolved.
  7. When the bread comes out of the oven, leave it in the pan for a few minutes, as it will break if removed from the pan too quickly.
  8. After about 10 minutes, take the bread out of the pan, place it on a wire rack, pour the lemon syrup over the bread and let it soak in a little.
  9. When the bread has cooled completely, almost just before serving, mix the sifted icing sugar and lemon juice until it becomes a runny spread and pour over the cake.
  10. Delicious!
]]>
Suurlemoen Yskastert https://barefootstiletto.com/2024/03/15/suurlemoen-yskastert/ Sat, 16 Mar 2024 04:14:48 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3978 Suurlemoen Yskastert Kors: 200g Tennisbeskuitjies 90g botter Breek jou koekies fyn en voeg botter by […]

]]>
Suurlemoen Yskastert

Kors:

  • 200g Tennisbeskuitjies
  • 90g botter
  • Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak
  • PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

Vulsel:

  • 1 pakkie suurlemoen jellie
  • halwe koppie kookwater
  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 Eetlepel strooisuiker
  1. Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel
  2. In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser
  3. Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
  4. Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.
]]>
Suurlemoen Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/29/suurlemoen-yskas-tert/ Thu, 29 Feb 2024 20:37:54 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3037 Suurlemoen Yskas Tert Kors: 200g Tennisbeskuitjies 90g botter Breek jou koekies fyn en voeg botter […]

]]>
Suurlemoen Yskas Tert

Kors:

  • 200g Tennisbeskuitjies
  • 90g botter
  • Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak.
  • PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

Vulsel:

  • 1 pakkie suurlemoen jellie
  • halwe koppie kookwater

  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 Eetlepel strooisuiker
  1. Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel.
  2. In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser.
  3. Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
  4. Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.

Translation

Lemon Fridge Tart

Crust:

  • 200g Tennis biscuits
  • 90g butter
  • Crush your cookies and add butter and pack into a bowl to make a crust.
  • PS: Just grease your bowl so it doesn’t stick.

Filling:

  • 1 packet of lemon jelly
  • half a cup of boiling water
  • 1 can of evaporated milk
  • 1 Tablespoon of caster sugar
  1. Mix jelly and boiling water and set aside to cool a bit.
  2. In a separate bowl, beat your caster sugar and evaporated milk together with an electric beater.
  3. Once it is nice and light, add your jelly mixture, a little at a time while you are still beating with your electric mixer.
  4. Spoon mixture on top of your crust and place in fridge for 3-4 hours.
]]>
Condensed Milk Lemon Tart | Kondensmelk Yskas Suurlemoentert https://barefootstiletto.com/2024/01/04/condensed-milk-lemon-tart-kondensmelk-yskas-suurlemoentert/ Thu, 04 Jan 2024 07:33:21 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2707 Condensed Milk Lemon Tart | Kondensmelk Yskas Suurlemoentert Maak So: Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. […]

]]>
Condensed Milk Lemon Tart |
Kondensmelk Yskas Suurlemoentert

Maak So:

  1. Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.
  2. Druk in tertbak vas.
  3. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.
  4. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.
  5. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
  6. Plaas in yskas.

Translation

Condensed Milk Lemon Tart

To Make:

  1. Make biscuit crust from Tennis biscuits.
  2. Press in pie dish.
  3. Make 1 packet of lemon jelly with 1 cup boiling water and let it cool.
  4. Stir 1 tin of condensed milk and 1 tin of grenadilla pulp and add 50 ml of lemon juice.
  5. Mix well and pour onto biscuit crust.
  6. Place in the fridge.
]]>
Kondensmelk-Suurlemoen Tert https://barefootstiletto.com/2023/01/29/kondensmelk-suurlemoen-tert/ Sun, 29 Jan 2023 06:06:39 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1872 Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. […]

]]>

  1. Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier.
  2. Koel af.
  3. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart koppie suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou.
  4. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak.
  5. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla.
  6. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla.
  7. Druk koekies fyn en gooi bo-oor.
  8. Plaas in yskas tot bedien.
]]>
Vinnige Suurlemoentert https://barefootstiletto.com/2023/01/10/vinnige-suurlemoentert/ Wed, 11 Jan 2023 04:16:34 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1771 Vinnige Suurlemoentert Bestanddele 1 blik kondensmelk 3/4 koppie suurlemoensap (of minder na smaak) 500 ml […]

]]>
Vinnige Suurlemoentert

Bestanddele

  • 1 blik kondensmelk
  • 3/4 koppie suurlemoensap (of minder na smaak)
  • 500 ml room
  • 1 pak tennisbeskuitjies

Metode

  1. Klits room en kondensmelk saam.
  2. Voeg suurlemoensap by en klop tot styf.
  3. Voer bak uit met beskuitjies en gooi mengsel in.
  4. Sit in yskas en laat styf word en krummel ‘n beskuitjie bo-oor net voor opdien.
]]>
Suurlemoen Skuimtertjies https://barefootstiletto.com/2020/11/02/suurlemoen-skuimtertjies/ Mon, 02 Nov 2020 08:32:37 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=352 Lewer 12 Bereiding : 5 minute Gaarmaaktyd : 10 minute 1 blik (382 g) kondensmelk […]

]]>

Lewer 12
Bereiding : 5 minute
Gaarmaaktyd : 10 minute

1 blik (382 g) kondensmelk
4 eiers, geskei
skil en sap van 2 suurlemoene
250 ml (1 k) suiker
‘n knippie kremetart
12 soet tertdoppies, gebak

METODE:
Voorverhit die oond tot 180 °C
Klits die kondensmelk, eiergele, suurlemoenskil en sap in ‘n bak tot alles goed gemeng is.
Klits die eierwitte in ‘n aparte bak tot skuimerig en klits dan die suiker ‘n lepel vol op ‘n slag in.
Klits die kremetart saam met die laaste lepel vol in.
Skep die suurlemoenkondensmelk in die tertdoppies tot amper vol.
Skep of druk die skuim bo-oor. Bak 10 minute in die oond of tot goudkleurig bo-op.

]]>