Tertjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Tue, 19 Dec 2023 05:12:40 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Tertjies – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Appelkoos Tertjies https://barefootstiletto.com/2023/12/19/appelkoos-tertjies/ Tue, 19 Dec 2023 05:12:40 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2392 Appelkoos Tertjies Deeg 375 ml koekmeel 80 ml versiersuiker 125 g koue botter, in blokkies […]

]]>
Appelkoos Tertjies

Deeg

  • 375 ml koekmeel
  • 80 ml versiersuiker
  • 125 g koue botter, in blokkies gesny
  • 1 eiergeel
  • 30 ml yswater

Vulsel

  • 250 ml dik room
  • 125 ml strooisuiker
  • 4 eiers
  • 3 ml amandelgeursel
  • 1 x 410 g blik appelkose, goed gedreineer

Metode

Deeg

  1. Voorverhit oond tot 200 °C.
  2. Verwerk meel, versiersuiker en botter in ’n voedselverwerker tot krummelrig.
  3. Klits eiergeel en water saam en voeg by.
  4. Pols tot ’n deeg.
  5. Rol deeg dun uit en gebruik om agt individuele.
]]>
Outydse Jamtertjies https://barefootstiletto.com/2023/12/19/outydse-jamtertjies/ Tue, 19 Dec 2023 05:08:59 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2389 Outydse Jamtertjies (Handtertjies) 5 K Meel 2 t koeksoda 2 k suiker 1/4 t sout […]

]]>
Outydse Jamtertjies (Handtertjies)

  • 5 K Meel
  • 2 t koeksoda
  • 2 k suiker
  • 1/4 t sout
  • 2 t kremetart
  • ¾ k melk
  • 3 eiers
  • 125g margarien
  • 910g Appelkooskonfyt
  1. Klits botter en suiker tot roomerig
  2. Roer eiers in klits goed
  3. Voeg melk wat in koeksoda opgelos is by
  4. Voeg res van bestanddele by. Meng tot sagte deeg
  5. Rol dun uit
  6. Druk sirkels uit
  7. Meng die konfyt met 3 t droë maizena dit help dat die konfyt nie uitkook as dit gebak word
  8. Plaas konfyt op deeg
  9. Vou goed toe en druk kante goed vas met ‘n vurk
  10. Bak 15 min op 180º C of tot goudbrui
]]>
Vla Tertjies https://barefootstiletto.com/2020/11/02/vla-tertjies/ Mon, 02 Nov 2020 08:38:47 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=358 Oond 200°C. Voer 2 gespuite muffinpanne se holtes uit met uitgerolde skilfferkors deeg, gekoopte deeg […]

]]>

Oond 200°C.
Voer 2 gespuite muffinpanne se holtes uit met uitgerolde skilfferkors deeg, gekoopte deeg is reg.
2 rolle deeg sal genoeg wees.
Kante van deeg kan effe aan bokant van holtes uitsteek.
Sit pannetjies in yskas terwyl jy vulsel maak.

MAAK VLA VULSEL:
VERHIT:
2 k melk,
2 k suiker
knippie sout.
KLITS SAAM:
3 E mielieblom
3 E vla-poeier
1 t vanilla geursel en 12 groot eiergele.
METODE:
Roer versigtig by warm melkmengsel.
Roer gedurig met draadklitser om klonte te voorkom.
Kook 3 minute op lae hitte terwyl jy roer. Laat 5 minute afkoel.
Verdeel die vulsel in deeg holtes.
Jy behoort so 20 tertjies uit die bestandele te kry
Bak vir 20 minute, stel oond af na 180°C en bak nog 20 minute.
WENK: Maak Meringues met die eierwitte.

]]>