Yskas Tert – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Sat, 16 Mar 2024 04:14:48 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.6.2 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Yskas Tert – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Suurlemoen Yskastert https://barefootstiletto.com/2024/03/15/suurlemoen-yskastert/ Sat, 16 Mar 2024 04:14:48 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3978 Suurlemoen Yskastert Kors: 200g Tennisbeskuitjies 90g botter Breek jou koekies fyn en voeg botter by […]

]]>
Suurlemoen Yskastert

Kors:

  • 200g Tennisbeskuitjies
  • 90g botter
  • Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak
  • PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

Vulsel:

  • 1 pakkie suurlemoen jellie
  • halwe koppie kookwater
  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 Eetlepel strooisuiker
  1. Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel
  2. In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser
  3. Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
  4. Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.
]]>
Grenadella Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/29/grenadella-yskas-tert/ Thu, 29 Feb 2024 20:46:11 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3043 Grenadella Yskas Tert 1 blik 410g Ideal melk ½ kop. strooisuiker 1 blik grenadellamoes 1 […]

]]>
Grenadella Yskas Tert

  • 1 blik 410g Ideal melk
  • ½ kop. strooisuiker
  • 1 blik grenadellamoes
  • 1 pakkie lemoenjellie
  • 1 pakkie (200g ) Tennis beskuitjies
  • 1 kop. kookwater
  1. Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel.
  2. Klop verkoelde melk tot styf.
  3. Vou suiker geleidelik by.
  4. Klop goed.
  5. Voeg moes en jellie by.
  6. Klop tot romerig.
  7. Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel.
  8. Herhaal tot klaar.
  9. Plaas in yskas.

Translation

Granadilla Fridge Tart

  • 1 tin 410g Ideal milk
  • ½ head. caster sugar
  • 1 can of granadilla mousse
  • 1 packet of orange jelly
  • 1 packet (200g) Tennis biscuits
  • 1 head. boiling water
  1. Prepare jelly with boiling water and let cool.
  2. Whisk chilled milk until stiff.
  3. Add sugar gradually.
  4. Beat well.
  5. Add must and jelly.
  6. Beat until creamy.
  7. Pack a layer of biscuits and pour a layer of filling.
  8. Repeat until finished.
  9. Place in refrigerator.
]]>
Piesang Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/29/piesang-yskas-tert/ Thu, 29 Feb 2024 20:43:06 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3040 Piesang Yskas Tert 1/2 pakkie tennisbeskuitjies in melk geweek. Net todat dit klam is. 1/2 […]

]]>
Piesang Yskas Tert

  • 1/2 pakkie tennisbeskuitjies in melk geweek. Net todat dit klam is.
  • 1/2 kop. suurlemoensap.
  • 6 piesangs.
  • 1 blik kondensmelk.
  • ( 1 pint ) dik vla, gemaak van 1 pint melk met 2 eetl hoogvol vlapoeier.
  1. Pak geweekte beskuitjies in bak.
  2. Sny piesangs bo – oor.
  3. Meng suurlemoensap en gekondenseerde melk en giet oor piesangs.
  4. Giet dik vla oor.
  5. Krummel van die tennisbeskuitjies bo – oor.
  6. Sit in yskas.
  7. Kan ook met geklopte room bedien word.

Translation

Banana Fridge Tart

  • 1/2 packet of tennis crackers soaked in milk. Just until it’s moist.
  • 1/2 head. lemon juice.
  • 6 bananas.
  • 1 tin of condensed milk.
  • ( 1 pint ) thick custard, made from 1 pint of milk with 2 tbsp full of custard powder.
  1. Pack soaked biscuits into bowl.
  2. Slice bananas across the top.
  3. Mix lemon juice and condensed milk and pour over bananas.
  4. Pour over thick custard.
  5. Crumb of the tennis biscuits on top.
  6. Put in fridge.
  7. Can also served with whipped cream.
]]>
Suurlemoen Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/29/suurlemoen-yskas-tert/ Thu, 29 Feb 2024 20:37:54 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3037 Suurlemoen Yskas Tert Kors: 200g Tennisbeskuitjies 90g botter Breek jou koekies fyn en voeg botter […]

]]>
Suurlemoen Yskas Tert

Kors:

  • 200g Tennisbeskuitjies
  • 90g botter
  • Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak.
  • PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

Vulsel:

  • 1 pakkie suurlemoen jellie
  • halwe koppie kookwater

  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 Eetlepel strooisuiker
  1. Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel.
  2. In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser.
  3. Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
  4. Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.

Translation

Lemon Fridge Tart

Crust:

  • 200g Tennis biscuits
  • 90g butter
  • Crush your cookies and add butter and pack into a bowl to make a crust.
  • PS: Just grease your bowl so it doesn’t stick.

Filling:

  • 1 packet of lemon jelly
  • half a cup of boiling water
  • 1 can of evaporated milk
  • 1 Tablespoon of caster sugar
  1. Mix jelly and boiling water and set aside to cool a bit.
  2. In a separate bowl, beat your caster sugar and evaporated milk together with an electric beater.
  3. Once it is nice and light, add your jelly mixture, a little at a time while you are still beating with your electric mixer.
  4. Spoon mixture on top of your crust and place in fridge for 3-4 hours.
]]>
Peppermint Crisp Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/29/peppermint-crisp-yskas-tert/ Thu, 29 Feb 2024 20:33:11 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3034 Peppermint Crisp Yskas Tert Bereiding: 15 minute Staantyd: sowat 2-3 uur Genoeg vir 9 mense […]

]]>
Peppermint Crisp Yskas Tert

Bereiding: 15 minute
Staantyd: sowat 2-3 uur
Genoeg vir 9 mense

Bestandele:

  • 1 blikkie karamelkondensmelk
  • 250 ml vars room
  • 1 x 90-100g ‘peppermint crisp’ blok skokolade
  • 1 pakkie Tennis beskuitjies

Metode:

  1. Plaas beskuitjies in tertbak geplaas word: 3 x 3 = 9 koekies
  2. Klits room tot styf.
  3. Voeg karamelkondensmelk by.
  4. Klits tot goed gemeng.
  5. Rasper sjokolade, maar hou ‘n paar groterige stukkies uit vir versiering.
  6. Meng gerasperde sjokolade by roommengsel in.
  7. Plaas weer 9 koekies oor mengsel.
  8. Gooi die res van die vulsel oor die koekies.
  9. Versier met sjokolade stukkies
  10. Laat in yskas tot styf (ongeveer 2-3 uur)

Translation

Peppermint Crisp Fridge Tart

Preparation: 15 minutes
Standing time: about 2-3 hours
Enough for 9 people

Ingredients:

  • 1 can of caramel condensed milk
  • 250 ml fresh cream
  • 1 x 90-100g ‘peppermint crisp’ block of chocolate
  • 1 packet of Tennis biscuits

Method:

  1. Place biscuits in pie dish: 3 x 3 = 9 biscuits
  2. Whip cream until stiff.
  3. Add caramel condensed milk.
  4. Beat until well combined
  5. Grate chocolate, but keep a few larger pieces for decoration.
  6. Mix grated chocolate into cream mixture
  7. Place 9 cookies over mixture again.
  8. Pour the rest of the filling over the cookies.
  9. Decorate with chocolate pieces
  10. Leave in the fridge until firm (about 2-3 hours)
]]>
Grenadilla Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2024/02/17/grenadilla-yskas-tert/ Sun, 18 Feb 2024 04:17:35 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2941 Grenadilla Yskas Tert 1 Blikkie Idealmelk (yskoud laat oornag in yskas) 1 Pakkie Suurlemoen Jellie […]

]]>
Grenadilla Yskas Tert

  • 1 Blikkie Idealmelk (yskoud laat oornag in yskas)
  • 1 Pakkie Suurlemoen Jellie
  • 1 kop Strooisuiker
  • 1 blikkie Grenadilla Moes
  • 1 kop Kookwater
  • 1 pakkie Tennis Besjuitjies

Metode

  1. Klop melk styf en voeg suiker by en grendadilla moes.
  2. Meng jellie met kookwater en laat afkoel.
  3. Voeg by die melk mengsel.
  4. Plaas tennis beskuitjies in bak.
  5. Gooi ‘n laag van die mengsel oor.
  6. Hou so aan tot verlangde dikte.
  7. Strooi beskuitjies en cherrie oor.

Translation:

Grenadilla Fridge Tart

  • 1 can of Idealmilk (ice cold, leave overnight in the fridge)
  • 1 packet of Lemon Jelly
  • 1 cup Caster Sugar
  • 1 can of Grenadilla Mousse
  • 1 cup of Boiling Water
  • 1 packet of Tennis Biscuits

Method

  1. Beat milk until stiff and add sugar and grenadillo mousse.
  2. Mix jelly with boiling water and leave to cool.
  3. Add to the milk mixture.
  4. Place tennis biscuits in bowl.
  5. Pour a layer of the mixture over.
  6. Continue like this until desired thickness.
  7. Sprinkle with biscuits and cherry.
]]>
Crunchie Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2023/12/20/crunchie-yskas-tert/ Thu, 21 Dec 2023 02:44:41 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2535 Crunchie Yskas Tert 2 x Blikkies Nestle Dessert Cream 7 x Crunchies 1 x Blikkie […]

]]>
Crunchie Yskas Tert

  • 2 x Blikkies Nestle Dessert Cream
  • 7 x Crunchies
  • 1 x Blikkie Caramel Treat
  • 2 x Pakkies Romany Creams Koekies (Chocolate)
  1. Slaan die koekies fyn en sit 1/2 daarvan in ‘n tert bak.
  2. Klits die room & Caramel saam, voeg dan 6 van die gekrummelde crunchies by en roer deur.
  3. Skep helfde van die mengsel bo-oor die fyn koekies.
  4. Gooi die laaste van die fyn koekies en dan die laaste helfde van tert mengsel weer bo-oor.
  5. Krummel die laaste Crunchie bo-oor vir versiering en plaas oornag in die yskas.
]]>
Yskas Tert https://barefootstiletto.com/2023/01/29/yskas-tert/ Sun, 29 Jan 2023 06:22:18 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1887 1 blikkie crushed pineapple 1 blikkie kondensmelk 1 pakkie pynapple jellie 1 pakkie tennis beskuitjies […]

]]>

  • 1 blikkie crushed pineapple
  • 1 blikkie kondensmelk
  • 1 pakkie pynapple jellie
  • 1 pakkie tennis beskuitjies
  1. Pak tennis beskuitjies onder in bodem van tert bak.
  2. Sit die sap van die pynappel in pot, saam met pakkie jellie en blikkie kondensmelk en roer saam oor medium hitte tot die jellie heeltemal gesmelt is.
  3. Voeg die pynappel by en skep versigtig bo-op koekies.
  4. Sit in yskas tot gestol.
  5. Jy kan vars styf geklopte room bo oor smeer voor jy dit bedien as jy wil.

Variasies:

  1. Vervang pynappel met blik guavas en di pynappel jellie met cherry jellie, druk net guavas met vurk fyn – gebruik pitte en al.
  2. Jy kan di pynappel ook vervang met geblikte cherries en dan cherry jelly
]]>