Yskastert – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com Keep your feet on the ground and reach for the stars Thu, 04 Apr 2024 00:34:54 +0000 en-US hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.7.1 https://barefootstiletto.com/wp-content/uploads/2021/11/cropped-421564_120855864709743_171152364_n-32x32.jpg Yskastert – Barefoot Stiletto https://barefootstiletto.com 32 32 Crunchie Yskastert https://barefootstiletto.com/2024/04/03/crunchie-yskastert/ Thu, 04 Apr 2024 00:34:54 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=4390 Crunchie Yskastert 2 x Blikkies Nestle Dessert Cream 7 x Crunchies 1 x Blikkie Caramel […]

]]>
Crunchie Yskastert

  • 2 x Blikkies Nestle Dessert Cream
  • 7 x Crunchies
  • 1 x Blikkie Caramel Treat
  • 2 x Pakkies Romany Creams Koekies (Chocolate)
  1. Slaan die koekies fyn en sit 1/2 daarvan in ‘n tert bak.
  2. Klits die room & Caramel saam, voeg dan 6 van die gekrummelde crunchies by en roer deur.
  3. Skep helfde van die mengsel bo-oor die fyn koekies.
  4. Gooi die laaste van die fyn koekies en dan die laaste helfde van tert mengsel weer bo-oor.
  5. Krummel die laaste Crunchie bo-oor vir versiering en plaas oornag in die yskas.

Translation

Crunchie Ice Cream Pie

  • 2 x Tins of Nestle Dessert Cream
  • 7 x Crunchies
  • 1 x Can of Caramel Treat
  • 2 x Packs of Romany Creams Biscuits (Chocolate)
  1. Crush the cookies and put 1/2 of them in a pie dish.
  2. Whisk together the cream & caramel, then add 6 of the crumbled crunchies and stir through.
  3. Spoon half of the mixture on top of the fine cookies.
  4. Pour the last of the fine cookies and then the last half of the tart mixture on top again.
  5. Crumble the last Crunchie on top for decoration and place in the fridge overnight.
]]>
Suurlemoen Yskastert https://barefootstiletto.com/2024/03/15/suurlemoen-yskastert/ Sat, 16 Mar 2024 04:14:48 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=3978 Suurlemoen Yskastert Kors: 200g Tennisbeskuitjies 90g botter Breek jou koekies fyn en voeg botter by […]

]]>
Suurlemoen Yskastert

Kors:

  • 200g Tennisbeskuitjies
  • 90g botter
  • Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak
  • PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

Vulsel:

  • 1 pakkie suurlemoen jellie
  • halwe koppie kookwater
  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 Eetlepel strooisuiker
  1. Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel
  2. In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser
  3. Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
  4. Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.
]]>
Grenadella Yskastert https://barefootstiletto.com/2024/02/06/grenadella-yskastert-3/ Tue, 06 Feb 2024 07:41:36 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=2929 Grenadella Yskastert 1 blik 410g Ideal melk ½ kop. strooisuiker 1 blik grenadellamoes 1 pakkie […]

]]>
Grenadella Yskastert

  • 1 blik 410g Ideal melk
  • ½ kop. strooisuiker
  • 1 blik grenadellamoes
  • 1 pakkie lemoenjellie
  • 1 pakkie (200g ) Tennis beskuitjies
  • 1 kop. kookwater
  1. Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel.
  2. Klop verkoelde melk tot styf. Vou suiker geleidelik by.
  3. Klop goed.
  4. Voeg moes en jellie by.
  5. Klop tot romerig.
  6. Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel.
  7. Herhaal tot klaar.
  8. Rasper beskuitjies en strooi bo-oor.
  9. Plaas in yskas.

Translation

Passion Fruit Fridge Tart

  • 1 tin 410g Ideal milk
  • ½ cup caster sugar
  • 1 can of granadilla mousse
  • 1 packet of orange jelly
  • 1 packet (200g) Tennis biscuits
  • 1 cup boiling water
  1. Prepare jelly with boiling water and let cool.
  2. Whisk chilled milk until stiff.
  3. Add sugar gradually.
  4. Beat well.
  5. Add mouse and jelly.
  6. Beat until creamy.
  7. Pack a layer of biscuits and pour a layer of filling.
  8. Repeat until finished.
  9. Grate crackers and sprinkle on top.
  10. Place in refrigerator.
]]>
Grenadella Yskastert https://barefootstiletto.com/2023/01/11/grenadella-yskastert-2/ Wed, 11 Jan 2023 05:39:34 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1818 Grenadella Yskastert Bestanddele: 1 blik 410g Ideal melk ½ kop. strooisuiker 1 blik grenadellamoes 1 […]

]]>
Grenadella Yskastert

Bestanddele:

  • 1 blik 410g Ideal melk
  • ½ kop. strooisuiker
  • 1 blik grenadellamoes
  • 1 pakkie lemoenjellie
  • 1 pakkie (200g ) Tennis beskuitjies
  • 1 kop. kookwater

Metode:

  1. Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel.
  2. Klop verkoelde melk tot styf.
  3. Vou suiker geleidelik by.
  4. Klop goed.
  5. Voeg moes en jellie by.
  6. Klop tot romerig.
  7. Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel.
  8. Herhaal tot klaar.
  9. Plaas in yskas.
]]>
Amarula Yskastert https://barefootstiletto.com/2023/01/10/amarula-yskastert/ Wed, 11 Jan 2023 04:28:56 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1781 Amarula Yskastert Of dit nou winter of somer is, hierdie resep is ʼn treffer! Lewer […]

]]>
Amarula Yskastert

Of dit nou winter of somer is, hierdie resep is ʼn treffer!
Lewer 12 porsies

Bestanddele:

Kors

  • 200 g karamelgeur Romany Creams, fyngemaak
  • 75 ml Clover Mooirivier-botter, gesmelt

Vulsel

  • 10 ml gelatien
  • 45 ml water
  • 250 Clover- vars room
  • 500 g roomkaas
  • 385 g Clover-kondensmelk
  • 5 ml koffiepoeier
  • 15 ml kookwater
  • 45 ml Amarula-likeur
  • 180 g melksjokolade
  • 1 Flake-sjokoladestafie, gekrummel

Metode:

  1. Meng die fyngemaakte koekies en gesmelte botter.
  2. Druk dit vas op die bodem van ’n 22 cm-tertbord of in ’n reghoekige tertbak van ongeveer 20 cm x 30 cm wat met botter gesmeer is.
  3. Strooi die gelatien oor die 45 ml (3 e) water en laat dit staan tot sponserig.
  4. Smelt dit oor kookwater of mikrogolf dit vir ’n paar sekondes.
    Die gelatien mag nie kook nie.
  5. Klits die room styf en vou dit by die roomkaas.
  6. Roer die kondensmelk by.
  7. Meng die koffiepoeier en kookwater.
  8. Roer die likeur by en roer dit by die roomkaasmengsel.
  9. Roer die gesmelte gelatienmengsel geleidelik by die roomkaasmengse.
  10. Smelt die sjokolade oor kookwater.
  11. Laat dit effens afkoel en roer dit dan vinnig by die roomkaasmengsel tot gemeng.
  12. Skep die vulsel op die kors en laat dit oornag in die yskas staan.
  13. Strooi die Flake-sjokolade oor die tert voor
]]>
Karamel Yskastert https://barefootstiletto.com/2022/01/03/karamel-yskastert/ Tue, 04 Jan 2022 03:50:51 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1184 1 Blik gekookte kondensmelk 1 Pakkie tennisbeskuitjies 750 ml Melk 75 ml Vlapoeier 3 Piesangs […]

]]>

1 Blik gekookte kondensmelk
1 Pakkie tennisbeskuitjies
750 ml Melk
75 ml Vlapoeier
3 Piesangs
1 Houertjie vars room
3 Teelepels suiker
Neute vir garnering (opsioneel)

Maak vla aan van 750ml melk en 75ml vlapoeier.
Geen suiker nie, anders is dit te soet.
Meng die Karamelkondensmelk en die vla saam.
Breek tennisbeskuitjies in stukkies, maar nie te fyn nie, kan redelik grof wees.
Meng tennisbekuitjies by die vlamengsel.
Skep in ‘n bak en verseël. Laat oornag in yskas.
Sny die piesangs in skywe bo-oor die koue mengsel.
Klits die room en suiker saam tot styf en smeer bo-oor die piesang.
Garneer met neute en plaas terug in die yskas tot benodig.
Bedien net so koud as nagereg of tert.

Bron: Resepte vir Elkeen

]]>
Pynappel en Idealmelk Yskastert https://barefootstiletto.com/2022/01/03/pynappel-en-idealmelk-yskastert/ Tue, 04 Jan 2022 03:49:29 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1181 BESTANDDELE 1 Pakkie tennisbeskuitjies 1 Pakkie groen jellie 1 Blik Idealmelk (verkoel oornag in yskas) […]

]]>

BESTANDDELE
1 Pakkie tennisbeskuitjies
1 Pakkie groen jellie
1 Blik Idealmelk (verkoel oornag in yskas)
1 Blikkie crushed pynappel
¼ koppie kookwater

METODE
Pak beskuitjies in n vierkantige tertbak
Maak jellie aan met kookwater en plaas eenkant om af te koel.
Klits idealmelk styf en klits afgekoelde jellie by.
Gooi sap van pynappel af en roer by styfgeklopte mengsel.
Gooi helfte van mengsel op uitgepakte beskuitjies en pak dan nog n laag beskuitjies en gooi dan die res bo oor
Krummel een koekie fyn bo oor en plaas in yskas.

Bron: Krummel vir Krummel.

]]>
Pynappel Yskastert https://barefootstiletto.com/2022/01/03/pynappel-yskastert/ Tue, 04 Jan 2022 03:47:46 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1178 Kors: 1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk) 100gr botter (gesmelt) Meng bogenoemde en druk vas in ‘n […]

]]>

Kors:
1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk)
100gr botter (gesmelt)
Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan.
Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak

Vulsel:
1 Blikkie kondensmelk
125ml (1/2 kop suurlemoensap)
1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed)
300ml room (styfgeklits)
Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by
Vou die room in
Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies
Sit in die yskas vir tenminste 3 ure of oornag.

Bron: Braai en Slaai Resepte.

]]>
Grenadella Yskastert https://barefootstiletto.com/2022/01/03/grenadella-yskastert/ Tue, 04 Jan 2022 03:45:54 +0000 https://barefootstiletto.com/?p=1175 1 blik 410g Ideal melk ½ kop. strooisuiker 1 blik grenadellamoes 1 pakkie lemoenjellie 1 […]

]]>

1 blik 410g Ideal melk
½ kop. strooisuiker
1 blik grenadellamoes
1 pakkie lemoenjellie
1 pakkie (200g ) Tennis beskuitjies
1 kop. kookwater

METODE:
Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel.
Klop verkoelde melk tot styf.
Vou suiker geleidelik by.
Klop goed.
Voeg moes en jellie by.
Klop tot romerig.
Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel.
Plaas in yskas.

Bron: Die Poeding Klub.

]]>