Lui Huisvrou Hertzoggies
- 500ml koekmeel
- 15 ml bakpoeier
- 1 ml sout
- 125 g botter/margarine
- 25 ml kookolie
- 100 ml suiker
- 1 ekstra groot eier
- Appelkoos of enige ander konfyt
Bolag
- 3 ekstra groot eierwitte
- 300m witsuiker
- 500ml klapper
Metode
- Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam.
- Verroom die botter, kookolie , suiker en eier saam.
- Voeg die meelmengsel by die eiermengsel en meng tot ‘n deeg vorm.
- Druk die deeg met die vingers op die boom van ‘n oondbak met.
- Smeer appelkooskonfyt oor die deeg.
Bolaag
- 3 ekstra groot eierwitte
- 300m witsuiker
- 500ml klapper
- Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die suiker lepel vir lepel by terwyl jy die heeltyd klits.
- Haal uit die menger, vou die klapper met ‘n lepel in die eierwitte in en skep mengsel bo-op die konfyt lekker hoog vol.
- Bak 15min tot die bo laag lekker goudbruin is en totdat die deeg begin verbruin op die middelste oondrak by 180 C.
- Bak vir + – 20 min. Sny in blokke sodra dit afgekoel het.