Vetkoeke

Vetkoeke

  • Halwe pak meel, half van 2,5kg (Golden cloud)
  • 4 eetlepels suiker
  • 1 teelepel sout
  • 1 pakkie yeast (pers pakkie)
  • 2 eetlepels olie
  1. Meng dit als saam.
  2. Dan gooi jy gelydelik lou warm water by.
  3. Tot dit ‘n lekker deeg vorm.
  4. Knie vir 10-15 minute.
  5. Rus vir paar uur(sit sommer deeg onder lekker warm komberse)
  6. Daar na knie jy weer deeg af vir so 10 minute op meel bestrooide oppervlak.
  7. Maak ronde balle en druk dit effens Plat.
  8. Laat die balle ruis vir so 10-15 min.
  9. Bak in warm (canola) olie.