Vrugte Koek

kook die aand voor die tyd
2 kg vrugtemengsel
Bakers mix
5 koppies Water
5 koppies Suiker
5 teelepels koeksoda
500 gram stork margarine
Kook Vir 5 Min
Gooi n hand vol cherries en n hand vol neute by
Gooi 1 koppie brandewyn in
Haal van die stoof af
Laat oornag afkoel
Volgende oggend
Klits 12 eiers
Gooi in vrugte mengsel
5 teelepels mix spice
6 koppies ongesifte meel
1 teelepel kameel
Bietjie sout
Rasper 2 wortels en gooi in
Meng goed
Gooi mengsel in 4 uitgevoerde panne
Spuit goed met spray en cook
Bak Vir 3 tot 3 en n half hour op 110 grade C
Ek het n fermo fan oond
Haal uit en gooi n proppie brandewyn op elke koek
Laat afkoel
Wrap in foil